Dat ons wit Suid Afrikaners eitlik die grootste genetiese vockops op aarde
is.
Dink so daaraan:
Wie het Jan Van Riebeeck se drie skepe beman?
(£10 aan die een wat die drie skepe se name kan onthou, sonder om dit te
gaan oplees,nou)
antwoord: Vuilgat Hollanders
Daar het hulle gewoon vanaf 1652 en wat gedoen?
Maleiers ingevoer as slawe en hulle sommer lekker met die speen gepiets
wanneer vroulief nie kyk nie.
Toe kom die Franse en die Portugese en gooi hulle genetiese invloed in die
pot in.
(Ek neem aan hulle het ook die Maleiers lekker gepiets)
Toe kom die Britte en vock alles op, toe moes voorvader maar die ossewa pak
en spore maak.
Toe kom die Goldrush en al die kak van ooral oor Europa en ander westerse
lande kom was hulle pannetjies in ons genetiese pot.
Nou, soos hulle se:"Too many coocks, spoil the broth"
Die twee wereld oorloe het die jode gebring. Nog meer besmetting.
Geen wonder ons kry niks gedoen nie en staan nooit saam nie. . . .
Volgens die uitspraak van die hof in die saak van David Irving is hy
skuldig bevind van onder andere rasisme. Van watter ras? Die Joodse ras?
Die Duitse Ras of nou die Amerikaanse ras? Of, is dit nou dat Irving
eintlik Engels is? So ironies - selfs die Jode van die tyd was
hoofsaaklik van Duitsland. So, waar pas nou rasisme in as, almal
betrokke geklasifeer as 'Europeer'? Of, is die hof nou eintlik so
bietjie konfuse?
Ernest
Die pennie drop nou eers. Dit moet wees dat Hitler nie Duis was nie!
Ek stem in n manier saam met jou. As jy gemoor het vir die lekker daarvan
soos Basson en ander gedoen het moet hulle die gevolge dra.Dit tel natuurlik
aan die ander kant ook soos die Winnies en co. In my opinie mors ons te veel
geld met die Basson se verhoor. Hy het skat ryk geword deur ander se leed. n
Koel in die kop sal goedkoper wees vir hom.En al die persone wat in die
parlement sit wat bomme geplant het en onskuldige mense gedood het kort die
selfde.
Net jammer die persone wat die opdragte gegee het sit lekker en die poeppol
wat die opdragte moes uitvoer moet in die tronk sit.Net jammer van die wat
opdragte gegee het sit nog in hoe poste
Ek self was n polisieman vir 18 jaar en ek is nie skaam om dit te se nie. Ek
moes om mediese redes gaan. Soos ek sit en skryf sit ek in gips na my 5de
operasie op my been.Ek kan se ek is deur met n skoon rekord en ek voel dat
ek altyd reg probeer optree het. Dit is met spyt dat ek elke dag in n
koerant moet lees dat n polisie man betrokke was met misdaad. Êrens moet iets
drasties gedoen word of ons land gaan in n gemors opland en ons is vinnig op
pad daarna.
Dit is lekker almal is bereid om daaroor te praat en voorstelle te doen om
dit reg te stel maar niks gebeur nie
Ou Amsterdam is tog so mooi
Met al sy liggies uitgetooi
In donker, donker nagte.
Dis liggies hier en liggies daar
In lange rye aanmekaar,
Wat flikker in die gragte!
En honderd duisend ogies loer
Op spieëlgladde watervloer
Daar bowe uit die hemel.
Dis liggies hier en liggies daar
En bootjies, wat so saggies vaar,
Dat ligte golfies wemel.
Die liggies zoek mekaar weer op
In water, wat teen walle klop
Op stormachtig' nagte.
So towerachtig, lief en skoon
Is liggies, wat op walle woon
En flonker in die gragte.
Jou vabond, wag, ek sal jou kry,
Van jou sal net 'n bloedkol bly
Hier op my kamermure,
Deur jou vervloekte gonsery,
Deur jou gebyt en plagery
Kon ek nie slaap vir ure.
Mag ek my voorstel, eer ons skei
Eer jy die doodslag van my kry -
My naam is van der Merwe.
Muskiet, wees maar nie treurig nie
Wees ook nie so keiskeurig nie,
Jy moet tog één dag sterwe.
Verwekker van malaria,
Sing maar jou laaste aria -
Nog een minuut vir grasie
Al soebat jy nou nog so lang,
Al se jy ook: ek es nie bang,
Nooit sien jy weer jou nasie ....
Hoe sedig sit hy. O, die kreng!
Sy kinders kan maar kranse breng,
Nou gaan die vabond sterwe ....
Pardoef! Dis mis! Daar gaan hy weer!
Maar dood sal hy, sowaar, ek sweer -
My naam is van der Merwe!
Mens vang glo meer vlieë met heuning as asyn, so hier gaan ek weer.
The following is a resource site for people who are married to a South
African citizen, or intend to and wish to emigrate to South Africa. ( not
many do, but some like myself and my Canadian spouse have found that the
system not ideal)
If you have a similar problem feel free to join us in our fight for Human
Rights for our chosen spouses.
1) Ek begin met twee rasse nl A en B
2) Ek vermeng die twee rasse en eindig met 1/2 A en 1/2 B (dis nou die
stadium waar die benaming half-cast, bastard, baster half-en-half, ens
'n rol speel).
3) Ek kry nog 'n paar van 1/2 A en 1/2 B
4) Vermeng die twee half-en-half en eindig met die volgende 1/4 A, 1/4 B
en 1/2 Ander (dis nou sommer naby aan die pavement special of sommer net
mixed race)
5) Ek kry nog 'n stel van 1/4 A en 1/4 B en 1/2 Ander en meng die klomp
en kry 1/8 A, 1/8 B en 3/4 Ander.
6) Die geleerdes sê as ek nou kinders van stap 5 (wat gemeng is met
gelyke waarders van A en B) het, mag ek A en B weg laat van hulle ras
klasifikasie (dis nou so afgewater dat A en B nie meer tel nie). Dus die
kinders van 5 bestaan nou net uit _Ander_.
7) Ek doen aansoek by die rasteelersvereeniging om my Ander ras te
registreer. Die vereeniging mag my nuwe ras verwerp want dit mag geen
eienskappe hê wat
dit dit volgens hulle ras eg maak nie (so, dit rus nou egotisties op die
mens se whim)
Nou die mooilike metode:
Ek doen nou presies dieselfde stappe as in die maklike metode maar, ek
gebruik mense instede van diere en, die resultaat? Ek word geklasifiseer
as nog 'n Hitler. Dis nou waar die probleem voor kom!! Die totale proses
berus op die whim van mense.
Volgens die wetenskap metode (die maklike proses) kan daar rasse
verskille wees tussen Duitser en Nederlander. Volgens die mooilike
metode mag daar nie gediskrimineer word teen ras nie en is albei rasse
(die Nederlander en Duitser) is nou dieselfde ras. Sommer net so (hoe sê
die Noordkaap mense? so by so?).
Wat stop dan rasseklasifikasie onder die mens? Etiek. Die konsep van reg
en verkeerd (en moenie politieke korrekheid vergeet nie). Dit sal seker
maklik wees om wetenskaplik te bewys dat die Afrikaaner wat beinvloed is
deur Duitse bloed eintlik 'n ander ras is as die Afrikaaner met Ingilse
bloed. En, dat die klerlinge van die Kaap ras eg is. Maar, wat stop die
proses. Rasse diskriminasie (of die konsep van nie diskrimineer teen ras
nie). Maar, nou diskrimineer ons teen die ras deur hulle hulle ras
egtheid te weier. Hoe nou gemaak? Wel, volgens die rasse registrasie van
die Apartheid regime het die Rheobotbaster (sp?) hulle as raseg laat
klasifiseer gebaseer op die maklike metode). Hoekom nou nie die ander
nie?