Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Toekoms Advies vir: Internasionale Media Bydraes Versoek

Do., 06 April 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
hulp bystand, en brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes
wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En
om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die deursettings
vermoë en vasberadenheid. Asook vir die lewering van menige
programme en artikels aan die Persone van ons Paradys, en elders
op die Planeet. Veral aangaande miv+/vigs. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Planeet, veral Vrymesselaars, te
verhoog. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan
enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse.
Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Dit sal inniglik waardeer word indien internasionale bydraes
verhoog word. Veral in Koerante wat op 'n Sondag verskyn, in die
maande van April en Mei 2000. Om ondersteuning te lewer om die
kwaliteit van lewe van die Persone van ons Planeet te verhoog,
deur die profesiee van Nostradamus, en andere, as basis te
gebruik. In 'n poging om dieselfde suksesse te herhaal wat
bereik is om die kwaliteit van lewe te verhoog deur die
profesiee van Siener van Rensburg, en andere, as basis te
gebruik. Asook om vreedsame veelvolkige en multi-kulturele
verhoudinge op die Planeet te verhoog.

Daar word beplan om beide bydraes van internasionale belang,
asook bydraes aan die Suid Afrika en Afrika Renaissance te
lewer. Om die vrede en voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, te verhoog, indien moontlik.

Ekonomiese bydraes ten bate van ons Paradys kan oor die naweek,
en daarna verwag word, nl. Infra struktuur, Bekostigbare
behuising, Meer effektiewe debatvoering, ens. Asook 'n paar
internasionale bydraes, om uitstaande projekte af te handel
(Indie, om verhouding met Indiers in ons Paradys te verhoog,
Pakistan, om verhoudinge met Moslems in ons Paradys te verhoog,
Sjina en mense regte, ens.) Eers later gaan met navorsing oor
Nostradamus begin word, wat eers miskien 'n paar maande na
Augustus gelewer gaan word, heel waarskynlik. Om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op Planeet,
asemrowend te verhoog.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die
ekonomie van die Planeet kan asemrowend verhoog word, indien
moontlik. :) Die Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap, die Nepal
Besigheids Gemeenskap, en andere, kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem. :) Ondersteuning aan die Regerings van ons Paradys en
Planeet kan asemrowend verhoog word. :) Vrede en voorspoed kan
uitnemend verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle
partye geweldig bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika
Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter
lewe kan vir almal geskep word. :)

En dit kan verseker wees: Wanneer die reisiger sukses behaal,
wen almal. :) My Paradys asook my Planeet is my Porsche. En my
Porsche het Perfeksie nodig.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

DeskTopDollars (Pos checks na Suid-Afrika)

Wo., 05 April 2000 00:00

Ek het so bietjie meer as 'n maand gelede aangesluit en nie rerig gedink ek
sal betaal word nie, maar ek het nou 'n check (in dollars) van hulle af
ontvang vir R 398 en dit was vir niks doen nie en net op die internet surf.

Dis 'n ekstra R400 wat ek gekry het net om die internet te gebruik.

YOU GET PAID TO BE ONLINE! Whether you surf the web, write a letter, or
check your email, as long as you're connected YOU GET PAID.

Don't worry, it's absolutely FREE, no catch.

Just click on this link (or cut and paste into your browser) to go to the
site so you can find out more. (just clicking will not sign you up)
http://www.DesktopDollars.com/default.asp?id=armand182

I hope you enjoy the site. When you register, please make sure that my
email address is totally correct to identify me as the one who referred
you.

Armand du Plessis

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Contact

So., 02 April 2000 00:00

Ik wens contact te leggen met iemand van zuid africa.
Eender wie, indien kennis van nederlands
Groetjes van uit België
Danny

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Werk in Ierland?

So., 02 April 2000 00:00

Die Republiek van Suid Ierland (nie Ulster/Northern Ireland nie) ondervind
tans 'n "economic miracle". Eens was sy die "poor man of Europe" maar vandag
voer hulle mense in om hier te werk a.g.v. die "shortage in the services
sector" veral in I.T.

Omtrent elke groot Amerikaanse rekenaar firma
(HP/Intel/Dell/Compaq/Microsoft/Oracle/Sun/Gateway2000) het hulle European
HQ hier, almal rondom Dublin.

Die hoeveelheid werk wat hierdie maatskaapye hierheen gebring het is
ongelooflik en al die firmas vind hulleself nou in 'n posisie waar hulle
mense MOET "relocate" om al die poste te vul. My firma, bv, betaal al die
"reloaction cost", sit jou en jou familie in 'n huis vir 6 weke (sonder
koste aan jou), betaal jou Ł3000 die dag wat jy begin en 'n maand extra
salaris vir die eerste 3 maande. Nuwe beginners begin gewoonlik op so
Ł30,000 - Ł35,000pa

Volgens die "grapevine" is ons 'n suinige maatskappy. Oracle gee bv vir al
hulle "relocated staff" 2 "roundtrip" vliegkaarjies huis toe elke jaar (waar
"huis" ook al mag wees) as deel van hulle incentives.

As jy minstens MCSE (NT4.0/Win2K) of CNE is, e-mail my, ek kan alle verwante
inligting aanstuur.

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

++Bargain!!

Sa., 01 April 2000 00:00

Kommerwekker to koop!
Splinternuut! Amper nooit gebruik nie.
Wel baie selde gebruik in elk geval.

Enige redelike aanbod sal oorweeg word.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

verhalen en gedichten Meander

Sa., 01 April 2000 00:00

Volg bij Meander, op http://meander.italics.net , de Blauwe
Route door op de blauwe pijl op de voorpagina te klikken.
U vindt dan de verhalen en gedichten van april:
- Moeder, gedicht van Teslo
(Meander's "Gedicht van de Maand")
- Gedachtensprong, gedicht van Menno van der Beek
(in Real Audio te beluisteren)
- Eurydice, verhaal van Dimitri Antonissen
- De kinderen van de Bandazee ; De stok ;
Fort Amsterdam te Hila, drie nieuwe gedichten van
Patty Scholten
- Verliefde olifanten / Elephants in love, gedicht van
Patty Scholten, gevolgd door de vertaling in het
Engels door James Brockway
(beiden in Real Audio te beluisteren)
- Iris, verhaal van Frank van der Velden
- Dierentuin, gedicht van Ruud Muschter
(in Real Audio te beluisteren)
- Zoals, gedicht van Edith de Gilde
- Sonsbeek, stereophotographie ; Schaalmodel,
twee ongebundelde gedichten van Willem van Toorn
- Een kraai bij Siena, het meest populaire gedicht van
Willem van Toorn.

Meander: http://meander.italics.net

Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de Blauwe
Route. En nog veel meer in het archief.

En elke week gedichten (en meer) in de Meanderkrant op Zondag, een
literair e-zine met meer dan 2200 abonnees. Neem een gratis abonnement
door een bericht te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met als
inhoud: subscribe meander-l (Let op: het laatste teken is de letter l
van lijst.)

http://meander.italics.net/links
Al 2000 links naar Nederlandstalige literatuur op internet.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: verhalen en gedichten Meander

Sa., 01 April 2000 00:00

Meander skryf in boodskap news:8c3vk0$vfr$1@newsspool.casema.net...
> Volg bij Meander, op http://meander.italics.net , de Blauwe
> Route door op de blauwe pijl op de voorpagina te klikken.
> U vindt dan de verhalen en gedichten van april:
> - Moeder, gedicht van Teslo
> (Meander's "Gedicht van de Maand")
> - Gedachtensprong, gedicht van Menno van der Beek
> (in Real Audio te beluisteren)
> - Eurydice, verhaal van Dimitri Antonissen
> - De kinderen van de Bandazee ; De stok ;
> Fort Amsterdam te Hila, drie nieuwe gedichten van
> Patty Scholten
> - Verliefde olifanten / Elephants in love, gedicht van
> Patty Scholten, gevolgd door de vertaling in het
> Engels door James Brockway
> (beiden in Real Audio te beluisteren)
> - Iris, verhaal van Frank van der Velden
> - Dierentuin, gedicht van Ruud Muschter
> (in Real Audio te beluisteren)
> - Zoals, gedicht van Edith de Gilde
> - Sonsbeek, stereophotographie ; Schaalmodel,
> twee ongebundelde gedichten van Willem van Toorn
> - Een kraai bij Siena, het meest populaire gedicht van
> Willem van Toorn.
>
> Meander: http://meander.italics.net
>
> Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de Blauwe
> Route. En nog veel meer in het archief.
>
> En elke week gedichten (en meer) in de Meanderkrant op Zondag, een
> literair e-zine met meer dan 2200 abonnees. Neem een gratis abonnement
> door een bericht te sturen aan majo...@oudenaarden.nl met als
> inhoud: subscribe meander-l (Let op: het laatste teken is de letter l
> van lijst.)
>
> http://meander.italics.net/links
> Al 2000 links naar Nederlandstalige literatuur op internet.
>
>
Janee dis alles goed en wel, maar waar kan ek die woorde van 'n magtige
skeldigter in die hande kry? Dis blerrie diskriminasie, ou. Ek oorweeg dit
ernstig om jou by die Menseregtekomissie te rapporteer vir hierdie
'subliminale' onderdrukking van die volle waarheid. Magtig!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Lotto SA

Vr., 31 Maart 2000 00:00

In article , Lucky
wrote:

BULLSHIT ! Hy verdien R20 - jy verdien of win niks nie, jy verlies jou geld,
hy'sn opligter. Ag man verdwyn tog van hierdie NG. Jy maak ons so moeg !

stekeldoring

> "Lucky" Lotto Numbers.
> How do you know your lucky number's ? "You Don't, you just think you know.
> Let me show "YOU" how to "work out" your lucky "LOTTO" numbers.
> This Is the ONLY way that anybody can determine his or her lucky numbers!
> There Is "NO" other way.... "except, If you dream of 6 numbers, of
> coarse!!! "
> This Is no "SCAM" ... It Is really the only logical way, worked out to be
> your own lucky numbers for life. And It work's!!!
> This procedure Is Quite Involved (but simple) and will take you about 1 Hour
> to work out.
> Believe me It Is worth the effort .. And the only way to determine your
> lucky numbers.
> If you keep on playing them, you will win!
> Interested?
>
> Mail me a self-addressed normal size envelope.
> To:
> SAXM aint.
> TT: Ronnie
> Private Bag x 10
> Cape Town Int. A/Port
> South Africa
> 7525
>
> And I will mail you the complete procedure, for only R20
> It will take max 4 weeks to be back in your hands.
> This Is no scam..IT WORK'S!
> Best Regards,
> Ronnie.
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Does any one Know if this group is used alot?

Vr., 31 Maart 2000 00:00

Also sprach "rykheer"

->
->
Gloudina, my antie, het jy nou 'n nuwe alias?

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

re: AZANIA .. viva !

Vr., 31 Maart 2000 00:00

Date: 31 Mar 2000 19:22:12 -0000
From: Squirrel
Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans,za.politics
Subject: AZANIA .. Viva!

> What happened to the obsession by blacks about changing the name
> of South Africa to Azania.

Ek weet nie .... (ek is jammer ek het 'n wit vel)

> South Africa just sounds so non-descript anyway, so Azania would
> have my vote. It sounds very banana republic flavoured too which
> would be very fitting.

JA, JA, ek stem saam !

> We could also have Baboonville (in honour of the ANC), or
> ALLFUCKEDUP, maybe Didyagetrobbedtoday... shit I'm getting good
> at this!!!

J'burg: "Ekisberooffontyn" of "sonderwerkstad"

Kaapstad: (Pragtig !) Bobbejaanstad

Durban: "Swarthawe"

Pretoria: "Piesangdorp"

> Anyone have any other suggestions???

> Fell free to contribute!

Squirrel

dankie eekhorinkie ons het baie gelag !

stekeldoring

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    1097  1098  1099  1100  1101  1102  1103  1104  1105  1106  1107  1108  1109  1110  1111  1112    »]
Tyd nou: So. Mei 31 07:04:03 UTC 2026