> Alhoewel ek "swart lyk", het jou eertydse regering my as
> "kleurling" geklassifiseer; alhoewel ek my grootste ras-erfenis as Khoi/Khoe
> tel, sal jy my "bruin" reken (watookal dit behels in vergelyking met Khoi wat
> weer "swart" is en nie "bruin" nie). Rassig, dus, is ek swart - etnies,
> sogenaamd kleurling.
Uiteindelik!
Dus is jy 'n Capie.
Dis ongelooflik dat dit so lank vat om 'n antwoord uit iemand te kry as jy
hulle die eenvoudige vraag vra:
"Watse kleur is jou vel?"
> Dit is g'n JOU taal nie.
Nee?
> Afrikaans is net soveel, indien nie meer, myne as
> joue.
Is jou Khoi/Khoe taal dan nie jou erfenis nie?
(wat is jou erfenis dan, Leswin?)
> Weet jy wat dit dan selfs meer ironies maak - ek dink ek weet meer van
> die taal se ontstaan as jy;
Propably.
> Ek sou
> selfs verder gaan en waag dat ek meer passievol staan teenoor die taal as jy
> (wat, byvoorbeeld, behels dat ek let op my gebruik daarvan - anders as die
> verslonste, onwelriekende manier waarin jy haar so gereeld kleed).
Juis, ek kan my Afrikaans uiter soos ek wil, en jy jou afrikaans sing soos
jy wil. Dit is demokrasie. "Choice". Ek het gedog al daai jare in die VSA
sou jou dit leer.
> En jy het
> wragtag die arrogansie om Afrikaans as joue te eien.
Afrikaans is die apartheidsvark taal. As jy 'n opregte "vryheidsvegter vit
swartes" was, sou jy op my taal spu. Jy sou dit 'passievol' verwerp, net
soos wat julle die apartheidsvark wette, morele, denke, opbrengs van kinders
en geloof verwerp.
Jy is verwar en deurmekaar.
Jou taal en jou velkleur klop nie.
Dit maak jou angstig en jy voel dit gee jou die reg tot Superiority.
Jy voel vry in Amerika, omdat daar het jou broeders, soos jy, onder die
witman ge"suffer".
Hoekom woon jy nie in jou nuwe SA nie. Baie van julle het gesneuwel vir
julle nuwe vlag.
Jou afwesigheid is VERRAAD.
(Of besef jy, soos ons apartheidsvarke, dat jou SA nie 'n kans staan nie. Is
jy ook versiende genoeg om te besef dat nie 'n enkele swat regering op die
Afrika kontinent 'n sukses is nie. Dis onregverdig teenoor jou "brothers in
arms" dat jy nie saam met hulle in die dryfsand van VIGS en geweld wegsak
nie.)
> En jy noem my tweegesig.
Nou meer as ooit tevore.
Jy't al my respek verloor.
Jy is 'n swakkeling.
Jy't gebuig onder verdrukking.
Jy het jou aardsvyand se taal aan geneem as jou eie.
Dit, Leswin, is soos om Satan te borsvoed . . .
Hoe voel dit om n engel te wees . Soos jy praat het jy nog nooit iets
verkeerd gedoen nie. Dit moet seker lekker wees om perfek te wees.Hoekom kom
jy nie terug na Suid Afrika nie en doen iets van hier om die foute te
herstel nie.Soos jy aangaan is jy die enigste persoon wat die antwoorde het.
Hier is foute van beide kante gemaak en ons probeer te minste die land
reghou sodat dit beter kan wees vir almal wat hier woon. Suid afrika is
seker die land met die meeste nasionaliteite wat in een land saam bly en een
van die lande met die meeste verskilinde gelowe. Wys my een ander land waar
dit so is.
Ons begin met die swartes. Kyk net hoeveel verskillende stamme is hier. Ek
kan ongelukkig nie se hoeveel nie. Dan die kleurlinge en dan Indiers ens. As
ons by die witmense kom begin ons by die Boere(die verkeerde een in die
geskil), Engelse, Holanders., Franse, Duitsers, Russe, Jappenese Ens ,ens
ens.
So met ander woorde gaan daar mos verskille wees want dit is verskillende
tradisies, rasse en gelowe wat nou saam probeer om iets reg te doen
En ek moet se sover het ons nie n te slegte job gedoen nie. Daar is foute
gemaak maar so leer n mens. Foute kan reggemaak word.
Dit is lekker om daar ver te sit en NET te kritiseer sonder om iets goeds te
se vir wat reeds gedoen isnie.As jy ons wittes wil blameer dan moet jy die
hele Europa, en die Amerikas die skuld gee want almal het n vinger in die
Pie gehad wat ons Suid Afrika noem.
Hoekom kom jy nie terug nie en dan kan jy iets posetief hier doen
n Geseende paasnaweek vir almal.
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:390067CE.96DAB010@home.com...
> Gary Bartholomew wrote:
>
>> Kak maniere, Tannie. Reenen doen die moeite om sy punt indiepte te
>> stel. Ek sien geen "dink soos ek of shut up" van sy kant af nie, maar wel
>> van Tannie se kant af.
>>
>
> Jy besef natuurlik dat hierdie antwoord aan DRIES gerig
> was en nie aan Reenen nie. (Ek ignoreer Reenen al lankal.)
> As wetsgeleerde moet jy eers seker van jou feite maak
> voordat jy iemand aanval.
>
> Gloudina
>
Hallo mede-internetters
Voor alle mensen die Nederlands lezen.
Neem eens een kijkje (bijvoorbeeld op een regenachtige dag) op de
Leesbladzijde van Constance.
Je bent dan wel een uurtje zoet met het "Dagboek van een Chatverslaafde"
(Eigen Werk) andere verhalen en gedichten of de genealogie-site.
Simon
Die opmerking wat ek gemaak het is teenoor n persoon wat net een sienning
het van n probleem en maak nie saak wie wat se nie sy niemand anders se
siening aanvaar nie. Ek het reeds my siening oor die probleem in Zimbawe
gese en gaan nie meer daaroor praat nie.
Ek het n vraag gevrae wat op baie Suid Afrikaners en oorsee se mense se
gemoed is en ons in Suid Afrika mag seker ons mening lig sonder dat persone
wat nie hier bly ons aanhoudend afkraak nie. My skrywe aan haar was omdat ek
net moeg geraak het vir haar eensydige siening van ons hier aan die Suid
punt van Afrika .As jy my ander skrywes gelees het wat ek reeds hier gepos
het sal jy merk dat dit my eerste opmerking in daardie trat was. Ek het nog
altyd n ander persoon se sy probeer verstaan en respekteer maar as die
persoon voortgaan aftebreek dan kan n mens net so ver.
Ek sal dit waardeer as jy jou mening kan gee dan kan ons soos groot mense
daaroor praat en nie soos kinders aangaan nie.
Vanoggend soos baie ander oggende voor ek by die deur uitstorm op pad werk
toe, "scan" ek weer vinnig oor die beeld wat by my huis afgelewer word se
voorblad. Ek moet opvang oor die nuus want ek was vir effe meer as twee
weke land uit na die Disneyworld in die VSA. Maar anders as ander oggende
haak my oë vas by die hoofberig. Magtig ons is al so gekondisioneer dat ons
aan so baie gewoond geword het, maar met die lees van die inhoud van hierdie
stukkie trek my keel toe. Veral die volgende kan ek in my gadagtes grusaam
sien afspeel, (Beeld: Woensdag 19 April 2000, "Boer veg 3 uur lank vergeefs
teen moordlustige oormag"):
"Hy was in albei bene gewond. Maar hy het bly terugskiet in 'n desperate
poging om te oorleef".
"Die ambulans wat ontbied is, is deur die aanvallers weggejaag. Die polisie
het nooit opgedaag nie. Voor en na die aanval het die polisielede by die
padversperring glo die aanvallers met wapens an al deurgelaat."
"Die aanvallers het op sy lyk toegesak" "dit was die verskriklikste gesig
wat en nog gesien het. Hy was aan flarde" ......
Ek neem nou al meer as 'n jaar "lesend deel" deel aan hierdie nuusgroep en
ek voel dat ek baie van julle nou al "ken". Maar vanaand het ek besluit om
my stilswye te verbreek en ook my "klip in die nuusgroep" te gooi.
Wat 'n soms 'n gesellige nuusgroep kan wees vir alle afrikaans sprekendes en
belangstellendes reg oor die wereld met lekkerluister stories, aktuele
onderwerpe, nuus ensovoorts word deur enkele persone "gekaap" en laat 'n
wrang smaak by 'n mens.
Ja Gloudina, ek praat veral met en van jou (en ek hoop jy lees hierdie
mail). Daar is ook andere van jou "bende" maar veral jou bydraes spreek van
iemand wat nog nie met jouself of jou herkons vrede gemaak het nie. Soms
lewer jy "goeie insette en bydraes maar die meeste kere..... Dit is
ongelukkig so dat verskeie persone al ontrek het van hierdie nuusgroep omdat
hulle sekerlik moeg is van al die verwyte, rassisme-etiketering en
beskuldigings wat hulle deur jou moet dra vir al die sondes van Adam se tyd
af deur ou Jan van Riebeeck, oom Paul Kruger, Hendrik Verwoerd tot by die
hedendaagse Afrikaner.
Jy weet Gloudina, hier in ons reenboougland het ons Afrikaners al volle
sirkel gekom. Ons weet ons is deel van Afrika. Ons weet ons, ons ouers en
ouers se ouers het ook soms liederlike oordeelsfoute in onkunde begaan
sonder om te besin oor die moontlike toekomstigge nagevolge. Hulle het in
hulle konteks en tyd opgetree. Maar ons het onself en hulle vergewe (want
ons skuldlas is reeds deur Jesus betaal). Ons as afrikaners kyk nou
vorentoe en wil 'n bydrae lewer tot die opbou van ons land vir al ons mense.
Dit is tog ons 1994 reënboognasiedroom. Ongelukkig werk dinge nie altyd uit
soos ons (en Madiba) dit wou gehad het nie. Ek verwys hier veral na die
misdaad en omgekeerde diskriminasie wat oor ons spoel. Duidelik het dit wat
in ons buurlande gebeur ook 'n direkte invloed op ons.
Gloudina se regverdiging van die situasie in Zimbabwe is nie net vir my
skokkend nie, maar ook ongevraag. Gloudina, lees asseblief weer die
bo-staande aanhalings uit die koerant oor die moord op die betrokke boer en
vra jouself af of dit hom moes toekom. Ek glo jy is intellegent genoeg, jy
woon tog in Kanada al 34 jaar (sic!), om te besef dit gaan nie hier oor die
teruggee van grond aan ander sogenaamde "werklike grondeienaars" nie, maar
oor 'n politieke fokusverskuiwing weg van die aaklige realiteit van die feit
dat onder Mugabe die land letterlik ekonomies bankrot is (onderandere agv
die oorlog hulp aan sy pêl Kabinda van die Kongo). Hy probeer om sy
diktatorskap en politieke wanbestuur te verbloem en die skuld om die blankes
te pak. As dit nie was vir daardie klompie boere nie sou Zimbabwe al lank al
'n Angola of Ethiopië geword het.
As jy hom steun, steun jy sy blatante haat rassisme en as gevolg van sy
barbaarse volgelinge se dierlike aksies steun jy dus ook hulle aksies.
Maar dis sekerlik heerlik snoessig daar in Kanada, waar jy die tyd kan
verwyl om ons Afrikaners hier te kap met jou verwyte (verskoon my sarkasme).
Die lewe gaan aan hier en dis lekker om van ons vriende en familie te hoor
van reg oor die wêreld - ek sal maar jou "insette" filter. So gun ons ook
die geleentheid om lekker te kan gesels (en verskil) oor dinge wat vir ons
saakmaak sonder om mekaar te ettiketeer of rassisme in alles raak te sien.
Sekerlik sal Gloudina weer vir 'n intellektuele repliek kan lewer, maar
"frankly my dear, I don't give a damn"
Uit Beeld 18/04/00
(Interessant dat die ras van die verdagtes nooit genoem word in die berigte
nie .)
Seun kom kuier in SA, hoor ouers is vermoor
Retha Fourie
Gravelotte. - 'n Man wat gister uit Duitsland in Suid-Afrika aangekom het om
vir sy ouers op 'n plaas in die Noordelike Provinsie se Laeveld te kom
kuier, het met sy aankoms gehoor hulle is die vorige nag vermoor.
In wat bestempel word as die grusaamste moorde nog wat ge harde polisiemanne
in die gebied moes ondersoek, is die bejaarde Cross-egpaar van die omgewing
eergisteraand op 'n plaas eers deur hul knieë geskiet en daarna doodgeskiet.
Twee verdagtes is gister deur die polisie en boere van die omgewing in
hegtenis geneem.
'n Huishulp van mnr. John Cross (77) en sy vrou, Bina (76), van die plaas
Cottondale naby die Rubbervale-stasie buite Gravelotte, het gisteroggend op
hul lyke afgekom. Volgens die polisie wil dit voorkom of die moordenaars die
Cross-egpaar, wat gaan inkopies doen het, gistermiddag laat in hul huis
ingewag het .
Mev. Cross se lyk is in 'n groot plas bloed in die kombuis gevind. Sy het
koeëlwonde in haar knieë gehad en is vermoedelik ook in die bors geskiet.
Die erg verminkte lyk van mnr. Cross is in 'n bad aangetref. Bloedstrepe in
die huis dui daarop dat hy ook eers in die bene geskiet is en daarna na die
badkamer gesleep is waar hy in die bad vasgebind is en toe met sy haelgeweer
op 'n kort afstand in die kop geskiet is.
Die hele huis was erg met bloed besmeer en in 'n warboel gelaat.
Televisiestelle, vuurwapens en juwele is onder meer uit die huis geroof.
Die Cross-egpaar se motor, waarmee die aanvallers gevlug het, is
gistermiddag verlate in die Harare-woongebied naby Trichardtsdal gevind met
bykans al die gesteelde goed daarin.
Die twee verdagtes van onderskeidelik 30 en 26 jaar oud is kort daarna
vasgetrek.
Die polisie ondersoek die moontlikheid dat hulle ook by ander plaasaanvalle
betrokke was.
--
Julian & Karin de Beer
117 Newell Rd RD3
Tamahere
Hamilton
New Zealand
Dit raak nou so dat n mens nie redelik met n persoon soos jy kan praat nie.
Ek wonder wat jy sal maak as n groep swartes jou suster vat wat hier bly en
vat en verkrag. Sal jy dan dit nog goed praat.
Volgens jou het die wit regering gemoor, maar wat van die bomme wat die ANC
geplant het,ag jammer hulle mag dit doen wat klein verumbelde Glodina se dit
is reg.
Ek dink jou probleem is dat jou man jou nie genoeg bevredig nie. Loop af na
n sexshop en gaan koop die grootste vibrator wat jy kan kry en jy weet waar
jy dit kan gaan steek.Los ons hier uit in Suid Afrika. Ons is mans genoeg om
ons eie fokken probleme op te los sonder jou stront.