Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

BAsters

Ma., 05 Junie 2000 00:00

Boertjie het nou alreeds vir jou verduidelik van die Jode en
Israeliete...

NOU:
MAT 001:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want
dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.

Lees nou mooi hoor: Sy volk en nie VOLKE soos julle geleer is nie.

ESê 036:32 Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE;

laat dit julle bekend wees! Skaam julle en bloos oor jul weë, o
huis van Israel.

Weet nou nie wat jy verder nie verstaan nie. Lees maar net wat sê die
Here hier: Wys my hoe `n baster kan bloos.... Selfs word daar gepraat
van die vel wat blink...

DEU 023:01 Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike
deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.

Soos ek gesê het, dit kan mos nou nie wees wie hulle in hulle geloof
laat besny nie. Dit is ook so oor die Doop.

DEU 023:02 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie;
selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom
nie.

Dit beteken NOOIT:

DEU 023:03 Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die
HERE kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering
van die HERE kom nie;

ESR 009:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem
hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie
hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van
die land geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in
ewigheid.

Nou wat wil jy nou meer weet. Soos wat God ook gesê het soort by
soort, so sê hy dan nou hier baie duidelik dat jy nie MAG uittrou en
baster nie.

NUM 025:06 En daar het 'n man gekom, een uit die kinders van Israel,
en 'n Midianitiese vrou na sy volksgenote gebring, voor die oë van
Moses en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van
Israel, terwyl hulle ween by die ingang van die tent van samekoms.
NUM 025:07 Toe Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van die
priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en
'n spies in sy hand geneem
NUM 025:08 en agter die Israelitiese man aan gegaan in die tent en
hulle twee deurboor, die Israelitiese man en die vrou, in haar
onderlyf. Daarna het die plaag onder die kinders van Israel
opgehou.

Kyk hoe erg was dit daardie tyd. Nie net daarvan gepraat nie, kyk wat
het gebeur as jy saam met hulle gesit het.

Hieruit is dit duidelik dat die 'verbasterdes' uitgewys moet word,
sodat die Volk hom kan afskei en uit haar kan uitgaan. Waarom is ons
sulke swakkelinge, wat het geword van die stoere Boere van ouds, het
ons pap geword dat ons nie meer kan opstaan teen wat verkeerd is nie?
Laat ons opstaan en sterk wees, laat ons ja, ja wees en ons nee, nee.
Vertrou ons nie meer op ons God nie, dat ons dink Hy sal ons nie help
nie, is ons optrede dan nie juis tot eer van Sy Naam nie? Laat ons IN
EWIGHEID NIE HULLE VREDE EN GELUK SOEK NIE. Deur net eenvoudig jou
'grond te staan' beteken reeds dat jy opgehou het om terug te staan,
dit is stap een. Stap twee is om die Wet wat jy ken, uit te leef, deur
jou af te sonder en God's vyand te verdring. Laat ons vir n wyle ons
vredeliewende geaardheid opsy skuif en ons Volk suiwer, daarna sal jou
vredeliewendheid deur jou ware Volksgenote be-antwoord word ipv soos
tans, deur varke vertrap te word.

Moet asseblief nie nou `n bespreking begin nie, want daar is ABSOLUUT
niks om te bespreek nie. Dit staan so in die Woord geskrywe en moet
nie endag sê " EK HET NIE GEWEET NIE".

Frikkie

Geloof & kerksake | 73 kommentare

Re: BAsters

Ma., 05 Junie 2000 00:00

AMEN!

Frikkie wrote:

> Boertjie het nou alreeds vir jou verduidelik van die Jode en
> Israeliete...
>
> NOU:
> MAT 001:21 en sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want
> dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
>
> Lees nou mooi hoor: Sy volk en nie VOLKE soos julle geleer is nie.
>
> ESé 036:32 Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE;
>
> laat dit julle bekend wees! Skaam julle en bloos oor jul weë, o
> huis van Israel.
>
> Weet nou nie wat jy verder nie verstaan nie. Lees maar net wat sê die
> Here hier: Wys my hoe `n baster kan bloos.... Selfs word daar gepraat
> van die vel wat blink...
>
> DEU 023:01 Hy wat deur verbryseling vermink of van wie die manlike
> deel afgesny is, mag in die vergadering van die HERE nie kom nie.
>
> Soos ek gesê het, dit kan mos nou nie wees wie hulle in hulle geloof
> laat besny nie. Dit is ook so oor die Doop.
>
> DEU 023:02 Geen baster mag in die vergadering van die HERE kom nie;
> selfs sy tiende geslag mag in die vergadering van die HERE nie kom
> nie.
>
> Dit beteken NOOIT:
>
> DEU 023:03 Geen Ammoniet of Moabiet mag in die vergadering van die
> HERE kom nie; selfs hulle tiende geslag mag nooit in die vergadering
> van die HERE kom nie;
>
> ESR 009:12 Gee dan nou julle dogters nie aan hulle seuns en neem
> hulle dogters nie vir julle seuns nie, en soek tot in ewigheid nie
> hulle vrede en geluk nie, sodat julle kan sterk word en die goeie van
> die land geniet en dit aan julle kinders as besitting kan gee tot in
> ewigheid.
>
> Nou wat wil jy nou meer weet. Soos wat God ook gesê het soort by
> soort, so sê hy dan nou hier baie duidelik dat jy nie MAG uittrou en
> baster nie.
>
> NUM 025:06 En daar het 'n man gekom, een uit die kinders van Israel,
> en 'n Midianitiese vrou na sy volksgenote gebring, voor die oë van
> Moses en voor die oë van die hele vergadering van die kinders van
> Israel, terwyl hulle ween by die ingang van die tent van samekoms.
> NUM 025:07 Toe Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van die
> priester Aäron, dit sien, het hy uit die vergadering uit opgestaan en
> 'n spies in sy hand geneem
> NUM 025:08 en agter die Israelitiese man aan gegaan in die tent en
> hulle twee deurboor, die Israelitiese man en die vrou, in haar
> onderlyf. Daarna het die plaag onder die kinders van Israel
> opgehou.
>
> Kyk hoe erg was dit daardie tyd. Nie net daarvan gepraat nie, kyk wat
> het gebeur as jy saam met hulle gesit het.
>
> Hieruit is dit duidelik dat die 'verbasterdes' uitgewys moet word,
> sodat die Volk hom kan afskei en uit haar kan uitgaan. Waarom is ons
> sulke swakkelinge, wat het geword van die stoere Boere van ouds, het
> ons pap geword dat ons nie meer kan opstaan teen wat verkeerd is nie?
> Laat ons opstaan en sterk wees, laat ons ja, ja wees en ons nee, nee.
> Vertrou ons nie meer op ons God nie, dat ons dink Hy sal ons nie help
> nie, is ons optrede dan nie juis tot eer van Sy Naam nie? Laat ons IN
> EWIGHEID NIE HULLE VREDE EN GELUK SOEK NIE. Deur net eenvoudig jou
> 'grond te staan' beteken reeds dat jy opgehou het om terug te staan,
> dit is stap een. Stap twee is om die Wet wat jy ken, uit te leef, deur
> jou af te sonder en God's vyand te verdring. Laat ons vir n wyle ons
> vredeliewende geaardheid opsy skuif en ons Volk suiwer, daarna sal jou
> vredeliewendheid deur jou ware Volksgenote be-antwoord word ipv soos
> tans, deur varke vertrap te word.
>
> Moet asseblief nie nou `n bespreking begin nie, want daar is ABSOLUUT
> niks om te bespreek nie. Dit staan so in die Woord geskrywe en moet
> nie endag sê " EK HET NIE GEWEET NIE".
>
> Frikkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Volsgeskiedenis:

Ma., 05 Junie 2000 00:00

3 Junie 1900:
Lord Roberts verwerp 'n wapenstilstand in Natal en mars met 20000 troepe
op na Pretoria.Verskeie klein gevegte rondom Pretoria vind plaas,maar
oor die algemeen word nie veel sukses behaal nie.
4 Junie 1900:In Pretoria probeer staatprokureur Jan Smuts wet en orde
handhaaf en lê beslag op alle munte en ponde.Hy kry 250 000 ongemuntde
ponde in die hande en stuur dit vir die ZAR regering per spoor na
Machadodorp(vandaar die kruger miljoene).
5 Junie 1900:Lord Roberts neem Pretoria in teen 14:00.Die boere magte
neem verskeie rante ten ooste van Pretoria in as stellings.In die
vrystaat verskuif die setel van regering onder Pres Steyn na Bethlehem.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

"Ooit" in Nederlands en Afrikaans

So., 04 Junie 2000 00:00

In 'n onlangse pos het Arthur die woord "ooit" op twee plekke
gebruik, in 'n verskillende konteks. In die eerste plek:

"Een paar uur voor prinses Juliana en haar gezin uit Chatham
vertrokken werd vlakbij een enorme Duitse onderzee�r (naar
verluid de enige van het type XI die ooit gebouwd is) tot zinken
gebracht."

Hier slaan die woord op die verlede. Dit is ook die sin waarin
die woord "ooit" in Afrikaans gebruik word.

In die tweede plek:

"De staat New York is één van de plekken die ik ooit nog eens
uitgebreid wil bezoeken"

Hier slaan die woord lyk my op die toekoms. In Afrikaans word
die woord "ooit" nie in hierdie konteks gebruik nie. Is dit 'n
meer moderne gebruik van die woord in Nederlands?

Swart Simon

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Interessante WEb site

So., 04 Junie 2000 00:00

Ek het nou die dag op hierdie URL afgekom, en veral die klankbydraes met
verskillende aksente is vir my baie interessant, want ek hoor bitter min
Afrikaans in my daaglikse lewe.

http://www.sabc.co.za/monitor/index.html

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kanada en VSA

Sa., 03 Junie 2000 00:00

Gloudina, as jy so naby aan die grens is, is daar iets wat julle kom
koop aan duskant wat goedkoper as daardiekant is? Dalk petrol. Ons hier
in die suide betaal nou al $1.45 vir n gelling, bietjie aan die duur kant
vir ons, maar seker ietwat goedkoper as in upstate N.Y.

Pat

skryf in boodskap news:3939116A.2D3BF44C@home.com...
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Ik weet niet zeker waarom Canada werd gekozen. Waarschijnlijk vond
>> Wilhelmina Engeland niet veilig genoeg en zond ze haar dochter daarom zo ver
>> weg. Misschien speelde ook de goede band met president Rooseveld een rol.
>> Canada is dicht bij de VS,
>
>> Het schijnt dat ze
>> regelmatig logeerden op het Witte Huis en vakanties hielden in de VS (bv.
>> Cape Cod).
>
> Ja, om in Ottawa te kom bly, het hulle baie na aan dieVSA gebring. Dis minder
> as een uur se ry reg suid, dan
> is jy in Noordelike New York Staat. (Met 'n direkte
> vlug tussen Ottawa en Washington, heelwaarskynlik
> ook maar net 'n uur of so.) Die Rooseveldts se
> landgoed in die middel van New York staat was seker
> ook maklik binne 'n paar uur per kar te bereik. Die
> vakansies op Cape Cod was miskien op die Kennedys
> se uitnodiging.
> Mens vergeet natuurlik ook dat daar geskiedkundige
> bande tussen Nederland en New York staat is. Vandaar
> die Rooseveldts se naam. En die baie plekname wat
> duidelik Nederlands is. As ek oor die grens gaan, verbeel
> ek my dat ek ook 'n Nederlandse intonasie in die Engels
> van die mense hoor.
>
> Gloudina
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Wat word van ons helde?

Sa., 03 Junie 2000 00:00

Eugene Terblanche is in die tronk
Bles is in die grond
en....
Hansie is in die stront.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

ge korsten

Sa., 03 Junie 2000 00:00

Is daar iemand die weet met welke sangeres Ge Korsten saam 'n opname gemaak
het begin 90's ?

Willy

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Liewe Squirrel ................. (59.2KB attachment)

Vr., 02 Junie 2000 00:00

Ai,dis nou baie oulik,knap gedaan!

Francois wrote:

> Ha ha ha......
>
> Francois
>
> Tobie wrote in message ...
>> Don't you just love those little faces?
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toyota

Vr., 02 Junie 2000 00:00

Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?

Wiele | 7 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1069  1070  1071  1072  1073  1074  1075  1076  1077  1078  1079  1080  1081  1082  1083  1084    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 01:08:41 UTC 2026