"newshost.netscapeonline.co.uk" wrote:
> Dit is die naam van 'n industriële stad in Japan waar meer as 300 000 mense
> woon.
>
> Louis
>
> Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
>> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
Dries Venter Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Senior Lid
As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
'd'-klank.
Dries Venter
Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?