Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Toyota
Toyota [boodskap #31280] Vr, 02 Junie 2000 00:00 na volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
Re: Toyota [boodskap #31295 is 'n antwoord op boodskap #31280] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, toy- ota.

"newshost.netscapeonline.co.uk" wrote:
> Dit is die naam van 'n industriële stad in Japan waar meer as 300 000 mense
> woon.
>
> Louis
>
> Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
>> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
Re: Toyota [boodskap #31296 is 'n antwoord op boodskap #31280] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Tonne Ou Yster Op Twee Asse
Re: Toyota [boodskap #31297 is 'n antwoord op boodskap #31280] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee, lees die woord baie in Engels en Afrikaans.

knormoer wrote:
> Tonne Ou Yster Op Twee Asse
Re: Toyota [boodskap #31298 is 'n antwoord op boodskap #31280] Sa, 03 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newshost.netscapeonli  is tans af-lyn  newshost.netscapeonli
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dit is die naam van 'n industriële stad in Japan waar meer as 300 000 mense
woon.

Louis

Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
Re: Toyota [boodskap #31333 is 'n antwoord op boodskap #31280] So, 04 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
As jy RÊRIG wil weet: Die stigter van die Toyota-mpy was ene mnr Toyoda, en
die maatskappy het uiteindelik sy naam gekry, met 'n ietwat verkorte
'd'-klank.

Dries Venter

Boer...@eskom.co.za wrote in message ...
> Kan enige iemand my sê wat die woord beteken?
Re: Toyota [boodskap #31334 is 'n antwoord op boodskap #31333] So, 04 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
huh?
Re: Toyota [boodskap #31335 is 'n antwoord op boodskap #31280] So, 04 Junie 2000 00:00 Na vorige boodskap
boer...  is tans af-lyn  boer...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Senior Lid
Toy = speelgoed

knormoer wrote:
> huh?
Vorige onderwerp: Re: Toyota bly tops :-) 60.9kb attachment
Volgende onderwerp: Nommerplaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:24:24 MGT 2024