SAST (Suid-Afrikaanse Standaardtyd) word konstant op die 30
oosterlengtegraad gemeet, dus altyd 2 uur agter UMT (Universal Mean Time =
die ou Greenwich Mean Time), so julle gaan 1 uur vroeër as ons wees.
Dries Venter
@home.com wrote in message ...
Arthur Hagen wrote:
> Die uitvinding van Ben Franklin gebruiken we hier ook. Daarom vraag ik me af
> ..... momenteel is het hier even laat als in Johannesburg (zojuist even
> gecheckt op teletekst). Wat gebeurt er dan wanneer wij weer overschakelen op
> wintertijd? Gaat Johannesburg dan op zomertijd en ontstaat er ineens twee
> uur verschil? Of doen ze daar niet aan en blijft het bij één uur verschil?
> En gaat Noord Amerika met ons mee (ik meen de laatste zaterdag van april
> voor de overstap op zomertijd en de laatste zaterdag van oktober voor
> wintertijd)?
Dit wil voorkom asof die nuus groep deur 'n stil siklus beweeg want waar is
van die "ou garde" wat amper daagliks of nuwe boodskappe gestuur het, of net
gereageer het op bestaande boodskappe?.
Ek dink byvoorbeeld aan Ferdi, Leswin, Louw, en so meer
Hel ek het amper begin dink die "wegraping" het plaasgevind ..... "sorry ek
kon net nie die snotty remark weerstaan op grond van die onlangse "bybel
kennis" deur sommige van die mense nie.
Wat gaan aan met julle, ek weet dit is winter maar asseblief man, kom uit
julle gate uit en chat so 'n bietjie.
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.
Wil ook graag alle ondersteunende Politieke Partye in ons
Paradys, hulle onderskeie Leiers, en diegene wat ondersteuning
lewer vir groter Politieke Eenheid, gelukwens vir die super
sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir
die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
effektiewe besluitneming aangaande die keuse van Politieke
Party. Veral vir aanbevole Politieke Partye, om hulle beginsels
te verhoog om lede van ander Politieke Partye in te sluit.
Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en
Suid Afrika Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys,
en elders op die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.
Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.
Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met onderskeie
leiers en lede van Politieke Partye in die Parlement, en in
besluit neming strukture op ander vlakke in ons Paradys,
aangaande hulle keuse van Politieke Party. Asook, om
ondersteuning te verhoog om hierdie waardevolle proses af te
handel so spoedig moontlik.
Hoogstens aangeraai, om ondersteuning te verhoog aan enige lid
en/of leier wat hierdie proses probeer vertraag, indien enige,
vir watter rede ookal. Om die persoon aan te raai om
ondersteuning te verhoog in die verband, en/of om tydelik uit
die Politiek uit te tree. En om na die Politiek terug te keer,
'n paar maande na die groen lig, indien hy/sy wil.
Besluit neming kan ook verhoog word aangaande watter Politieke
Party om by aan te sluit - IFP/GP, ANC, DP, FA, MP, UCDP - en om
hierdie besluit uit te voer, in die nabye toekoms. En om hierdie
waardevolle proses verkieslik teen 30/6/2000 te voltooi, indien
enigsinds moontlik. Asook, om voordele in ag te neem teen die
einde van hierdie bydrae, na die groen lig gegee is, soos
aangevra is.
En om die volgende versoek te herhaal: Om in die voetstappe van
'n vorige wel beminde en hoogs respekteerde Staatspresident van
Suid Afrika, Mnr. FW de Klerk, te volg, en vinnig te beweeg.
'n Aankondiging d.m.v. die Media sal hoogstens waardeer word
wanneer hierdie proses afgehandel is. Asook om die aantal lede
in die Parlement van bg. Politieke Partye in te sluit, indien
moontlik. Afhangende van die keuse van Leiers van Politieke
Partye in die Parlement.
Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge - na die
groen lig gegee is:
Groter politieke eenheid vir ondersteuning.
Minder Politieke Partye om te kies tydens stemmery.
Die beginsel en toepassing van onafhanklikheid en
inter-afhanklikheid kan asemrowend verhoog word.
Die ekonomie van lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem,
kan asemrowend stimuleer word.
Die ekonomie van ons Paradys kan asemrowend stimuleer word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Die volgende aansporings bonusse word verkies om gelewer te
word, indien bg. proses so spoedig moontlik afgehandel is -
1. Bron(ne) van groot som(me) geld beskikbaar, verkieslik om
aangewend te word vir miv+/vigs en mediese dienste, indien
hierdie proses afgehandel is / naby afhandeling, een maand van
hierdie bydrae.
2. Toekoms advies vir Dr. Ferdi Hartzenberg, miskien moontlik,
maar hoogs onwaarskynlik, ander lede van die KP, baseer op 'n
profesie wat aan die reisiger bekend gemaak is, vir verhoogde
ondersteuning in die verband. Hier word verys na 'n berig in
�Die Afrikaner� koerant, wat +- April/Mei 2000 verskyn het.
Wanneer die reisiger ondersteun word om suksesse in hierdie
verband te bereik, wen almal. Hou gouer, hoe beter.
Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.
Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.
Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Hallo
Is daar een van julle wat Napster het wat vir my liedjies van Randall Wicomb
het?? Veral die liedjie 'Spook'.
Ook soek ek liedjies van Leslie Rae Dowling, 'the spaniard' en 'grips of
emotion'. Ek weet nie of die musiek nog te koop is in Suid Afrika nie, hier
in Nederland kan ek dit definitief nie kry nie. Julle sal hierdie 'homesick
girlie' se hart darem baie bly maak.
Groetnis
----- Original Message -----
From: Marion Murray
To: Tom Knox II ; Simon Barratt ; Simon and Anne James ; Roy Jurgen
Ritzlmayr ; Pieter Van der Walt II ; Neels Viljoen ; M Steinwarz ; Dylan
Graham ; Carel and Lesley ; Andreas Ritzlmayr
Sent: Sunday, June 11, 2000 2:13 PM
Subject: FW: Sunday Smiles 11_06_2000 wankoff.jpg [01/11]
]
"Hansie se Stem"
Al die "Ponde" vanuit Indie
En die "Dollars" van oorsee
Al die dobbelgeld in Asia
Gaan ons vir Hansie gee,
Deur die Rand se laer vlaktes
Waar die wisselkoers so daal
Het ons kaptein geen probleme -
Hy word in London betaal!
Hy sal vat wat jy kan offer,
hy sal dan doen wat jy vra
As hy gevang word blameer hy
satan in ons nuwe Suid Afrika!
Dit het alles in 1961 begin toe die geldstelsel van ponde na rande
verander het en my oortrokke bankrekening dus verdubbel het.Ek was net
besig om gewoond te raak daaraan toe bring hulle kilogramme in die plek
van ponde /onse en my oes verminder met die helfte.Toe verander hulle
die reenval van duime na millimeter en ons het sedert daardie tyd nog
nie weer 'n duim reen gehad nie.
Wat doen hulle toe?Bring 'n ding genaamd Celsius en die temperatuur daal
met 20 grade,geen wonder my mielies wil nie groei nie,asof dit nie
genoeg was nie ,verander hulle grong van morge na hektaar en my plaas se
grootte verminder met die helfte van wat ek oorspronklik gekoop het.Dit
is toe dat ek besluit om die plaas te verkoop,en glo my ek het pas die
plaas in die mark gesit ,toe verander hulle myle na kilometer en nou is
die plaas so ver uit die dorp uit dat dat niemand daarin belangstel nie.
Vir al die IK begaafdes,intelligentes en semi intelligentes op die
NG,wat is die nuutste inligting, indien enige, in verband met
vulkaniese aktiwiteite in die noordpool gebied.
Dis nie net skeef nie Riaan - dis hermeneuties onaanvaarbaar en gevaarlik.
As iemand wat Godsdienskunde en Bybelkunde op Hon. vlak verwerf het (nié dat
grade alles sê nie!) is ek verstom om te sien hoe die Bybel verdraai word en
buite konteks aangehaal word vir politiese regverdiging. Maar aan die ander
kant, was dit nie maar nog altyd so die blinddoek van rasse-waansin mense se
oë vir die Waarheid gesluit het nie?
'n Mens hoef nie 'n kenner te wees: Dis tog duidelik dat alles behalwe
respek vir die medemens (ook ander-gelowiges) en naasteliefde (teenoor
andersoortiges) gerieflikheidshalwe die argumente voer.
Binne die Regieuse Studie kringe word daar gepraat van die eksklusiwistiese
siening - dié een wat sê: Glo soos ek of wees verdoem. (Toevallig is daar
sulke benaderings binne all godsdiens-groeperinge maar is veral Christene in
hierdie groep). Dan is daar die pluralistiese siening wat sê: Alles wat
almal glo dra ewe veel gewig. Daar is meer as een weg na saligheid. Dit is
algemene kennis dat die eersgenoemde groep daarop uit is om ander te
bekeer - selfs deur kruistogte!
Belangriker egter, is om te weet waar jy jouself bevind. Watter bril sit jy
op as jy in gesrpek tree. Plaas nou iemand soos onse Frikkie en onse
Gloudina in dieselfde debat - sonder dat (1) beide hul eie
verwysingsraamwerk ken en (2) beide die ander sin respekteer. Dit mag dalk
net die wending van 'n emosionele stoeigeveg neem. Natuurlik sal die
ekslusiwistiese 'bokser' al die houe uithaal om die bril van sy/haar
teestander te versplinter en vice versa. Interessant, maar vervelend
voorspelbaar.
Ek stem volkome saam met jou verwysing na die plek van die Ou Testamentiese
(Testament beteken verbond en hou verband met die besnydenis!). Alhoewel dit
betekenis inhou vir die Christen, is dit in wese deel van die Judaistiese
geskiedskrywing en behoort dit in daardie lig vertolk te word. Die waarhede
daarbinne is geleë in die hermeneuties-korrekte interpretasies rondom die
Karakter van God se openbaring aan die Jode! Dit is in die Bybel omdat ons
daardeur vir God kan leer ken - nie om daardeur wettiese voorskrifte te
versamel nie. Christus maak die Christen immers vry van die wet - deur die
samevatting van die wet in twee gebooie: Wees lief vir God en wees lief vir
jou naaste (die een wat oor jou daaglikse lewenspad kom)! Kan die Christen
dit duideliker hoor? Om enige verwarring uit te skakel, word die verhaal van
die Barmhartige Samaritaan ('n BASTERLING in die oë van die Volk) vertel.
Wees soos hierdie man, oor grense heen. Toon respek. Raak aan. "Sit in die
vergadering saam met....???"
Nee wat, laat ons eerlik wees. Sommige mense word gedryf deur vrees,
bitterheid en haat. Ander verstaan die Evangelie van Liefde en sien selfs
raakpunte met ander gelowe wat dieselfe morele waardes voorstaan. "One does
not need to like the form and shape of a vase, to appreciate the fact that
it is precious to someone else. One does not need to like the colors of a
painting in some elses house, but would not damage it, since it is valued by
another". Respek vir iemand anders beteken respek vir waarin die persoon
glo. (En dis nie Mohammedane nie - hulle verkies Moslems, aangesien hulle
Allah aanbid en nie Mohammed nie). Dit beteken nie die aanvaarding daarvan
nie, dit beteken nie die goedkeuring daarvan nie. Dit beteken selfs nie dat
die eksklusiwistiese Christen nie ander moet bekeer nie - dit beteken slegs:
Ek weet wat beteken dit om Lief te hê. Ek verstaan die Nuwe Testament.
Die bogenoemde mag dalk nie die volle waarheid wees nie. Dit is slegs my
interpretasie van die Waarheid. Ek vind sommige van die verwysings na swart
mense in hierdie nuusgroep werklik onnodig en dit laat 'n siek gevoel op die
maag. Aannames - soos dat swartes bloot vormgodsdiens het, is (om die minste
te sê) arrogant en veroordelend. Dit het weinig met kleur te make en alles
met die uitlewing van die Christelike liefde - OOK HIER. Hoe waar is dit nie
wat die Bybel sê nie: Dis nie wat jy inneem wat jou onrein maak nie, dis wat
sy sê. As dit die geval is, is ons in die kring van die onreines. Hoe
jammer.
Mag die kwaliteit van sommige besprekings verhoog word tot 'n beskaafde
vlak. Mag die rassistiese forum wat hier geskep is so gou as moontlik
tuimel. Of miskien moet ek bloot daaraan gewoond raak dat die beginsel van
vryheid van spraak my eie Afrikanerwees en Christenwees hier in 'n swak lig
sal stel?
Ek wou maar net so bietjie die gif uit die sisteem kry:
My ouma het altyd gesê: "Spit it out, it's poison".
Groete uit die koue Kaapstad en met groot verwagting dat hierdie Nuusgroep
dié wat min sin het om te praat met STILTE sal begroet. Dis wat ek voortaan
sal doen as julle my sal verskoon.
KaapseKind
Riaan skryf in boodskap news:8hinm0$c9t$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> In die eerste plek moet mens versigtig wees vir die ou testament want baie
> van die goed wat in die tyd reg was is nie van toepassing meer na die koms
> van Jesus nie (dus die nuwe testament).
>
> Ek sien Jesus se volk as die Christen gemeenskap, ongeag ras, nasie of wat
> ook al.
>
> Ek is nie 'n kenner van die Bybel nie, maar 'n paar van die argumente lyk
> vir my bietjie skeef hier.
>
Ben Groenewald skryf in boodskap news:8hov6f$lc1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Do you know just enough to somehow get along with your computer
> but would like to be able to do much more? Have you been rushed
> through a computer literacy training course with minimum accompanying
> exercise so that you are still very much confused? You would like to
> become computer literate but cannot afford the high fees being charged
> at a training centre or your employment, or business, circumstances do
> not permit work time training?
>
> We offer you the perfect, low cost, DO-IT-YOURSELF SOLUTION.
> Our comprehensive PAPER TUTORIALS offers you Step-by-Step, User
> Friendly, Simple Instuction with Clear Illustration and Easy Exercises to
> master a variety of modern day programs being used both at home and in
> the workplace. Of course, this includes "Get Going With Windows 98" and
> "Get Going With The Internet".
>
> Contact Ben Groenewald NOW at 051-5221632 or e-mail him at
> b...@shisas.com for a complete product update.
>