Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

herhaalde oproep aan Nederlandse emigranten

So., 25 Junie 2000 00:00

Wil graag in contact komen met Nederlandse emigranten naar S.A.

Zijn er nog Nederlandse emigranten in Suid Afrika die berichten willen uitwisselen
met het oude moeder-
vaderland? U kunt altijd terecht op onderstaande e-pos adres.

Groeten:

Bonheur

mailto:Zwa...@hetnet.nl

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Toekoms Advies vir: VSA (& EU) hoë spoed pendelaar Inisiatief

Sa., 24 Junie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Effektiewe
beleids bestuur aangaande die verskaffing van hulp bystand, en
brandstof pryse. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Baie spesiale dank aan die Regering van die VSA, menige
Organisasies en Firmas in die VSA, die IMF en Wereld Bank, asook
EU lidlande vir inisiatiewe om die vrede en voorspoed van menige
lande op die Planeet te verhoog, veral aangaande miv+/vigs en
bekostigbare medisyne. En die metro / ondergrondse spoorweg
stelsel in Washington DC, vir die vinnige en effektiewe diens.
Veral vir die menige beleggings projekte om die vrede en
voorspoed van die Persone van ons Paradys, en elders op die
Planeet te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun
om hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van die VSA (& EU), en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings in die VSA te verhoog, tussen alle
vlakke van die Regering, Graafskappe ("Counties"), Stad en
Metropool beplanners en spoorlyn en pad ontwerpers. Om die
implementering van super-vinnige spoor en ondersteunende pad
vervoer stelsel te verhoog, wat belangrike sentrums in die VSA
koppel. Om die keuse te verhoog van hoë spoed grond vervoer
stelsels, vir diegene wat pad vervoer verkies bo lug vervoer,
veral vir kort besoeke. Oos na Wes, en Noordoos na Suidwes
roetes trein stelsels word hier hoogstens aanbeveel. En/of 'n
ondersteunings netwerk om grondreise tussen hoof sentra en/of
hoof stede van state in die VSA te verhoog. Om aan die behoefte
te voldoen van ewig-groeiende hoë spoed vervoer.

Moontlike roetes kan wees: 1) New York - Washington DC - Atlanta
- Orlando - Miami. 2) San Francisco - Los Angeles - Dallas - New
Orleans - Miami. 3) Chicago - Dallas - Atlanta - Chicago. 4) New
York - Chicago - Washington DC - New York. 5) San Francisco -
Washington DC - New York.

Verbindings met Kanada en/of Meksiko kan ook verhoog word met
sekere roetes, waar en wanneer nodig.

Navorsing kan ook verhoog word aangaande die spoed en
effektiewiteit van huidige super-vinnige trein stelsels, en
gemakvolle manier van reis. Veral om op die super-vinnige trein
stelsels te verbeter wat in Japan, en elders op die Planeet
(indien enige) gebruik word. Om die bekendheid van die
super-vinnige trein stelsels bo die gebruik van motor voertuie
te verhoog, vir persone wat kort tot medium afstande reis. Om
die reis spoed van lug vervoer minder en/of dieselfde te wees as
om met super-vinnige trein stelsels te reis.

Menings vorming in die verband kan ook verhoog word. Veral
bestemmings waarheen persone reis, en die tyd wanneer daar
gereis word.

Super-vinnige treine kan die name van stede van eindbestemmings
gegee word, bv. Miami. Vir maklike verwysing, wanneer die
stelsel gebruik word. Om dieselfde naam te dra vir dieselfde
bestemming en die kleur baan van vertrek, ongeag vertrek tye.

Verbindings van super-vinnige trein stelsels kan ook verhoog
word met bestaande vervoer stelsels, Asook om haltes te verhoog
by lughawe terminale, waar nodig.

Lugreeling en sekuriteits maatreels kan ook verhoog word. Om
suksesvolle ritte te verhoog, waar en wanneer nodig.

Hoogstens aangeraai, om verbeterings aangaande gemakvolle reise
wat in Maleisiese treine aangebring is, te verhoog by ontwerp
en/of implementering van super-vinnige trein stelsels, indien
moontlik.

Parkeer garages by spoorweg stasies kan ook verhoog word, indien
nodig. Vir die publiek om hulle voertuie daar te laat, wanneer
hierdie manier van vervoer gebruik word.

Advies hier gegee is vir die VSA. Hoogstens aangeraai, om
soortgelyke advies as bg. te volg. Om super-vinnige trein
stelsels in die EU gelyktydig te verhoog. Om die effektiwiteit
van die EU te verhoog, veral vir lande wat 'n verhoogde bydrae
in die EU speel.

Hierdie projek word aanbeveel as 'n Planetere Projek. Vir die
VSA en EU lidlande om gesamentlik hieraan deel te neem. Om
fantastiese resultate met die implementering hiervan op die
Planeet te bereik.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millenium van die
ANC, President Mbeki, asook die Regering en die Persone van ons
Paradys, aan die Regerings en die Persone van die VSA en EU. Om
vriendskappe te verhoog tussen ons Paradys, en die Persone van
die VSA en EU, en elders op die Planeet, indien enige.

Wanneer hierdie bydrae perfeksie in die VSA en EU bereik, indien
nodig, kan dit elders implementeer word, waar nodig, bv. Kanada,
Sjina, Midde Oosterse Besigheids Gemeenskap, Oos Europa,
Rusland. En in ons Paradys, en SAOG lidlande, waar en wanneer
nodig.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Werks geleendhede kan asemrowend verhoog word.
Meer aangename reis tyd kan asemrowend verhoog word.
Tyd om saam met vriende en/of families te spandeer, kan
asemrowend verhoog.
Bestaande ekonomiee kan asemrowend stimuleer word.
Vrede en voorspoed kan asemrrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die VSA en EU Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetere Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van die VSA en EU, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

(Hierdie bydrae kan as 'n miljoener kaart beskou word, vir lande
/ gemeenskappe waar dit implementeer word. )

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

NNP

Sa., 24 Junie 2000 00:00

Lyk vir my asof die NNP nou uiteindelik in die gat geval het wat hulle
vir hulself gegrawe het,en ek herinner my daaraan dat Mnr De Klerk net
na die1994 verkiesing gesê het dat die NP die verkiesing in 1999 gaan
wen.

Ja,so val die helde - dankie tog!

Boertjie

Koeitjies & kalfies | 9 kommentare

Hulp: SA musiek in London

Vr., 23 Junie 2000 00:00

Ek voel bitter sleg om om hierdie nuusgroep vir hierdie soort hulp te vra:
ek is opsoek na Suid-Afrikaanse mp3's: Naamlik Henry Ate/Karma (die liedjie
begin soos volg: "Lately I've been thinking what if I was wrong" - ek het
die naam vergeet), Springbok Nude Girls se "Bubblegum on my boots", Battery
9 se liedjie wat verlede jaar baie op 5fm gespeel het (sy naam ook vergeet),
en just jinger se "shallow waters". Het julle dalk enige idee waar ek dit
kan opspoor op die net? Ek verlang baie na SA se musiek en ek sal my laaste
�10 weg gee om weer hierdie songs te kan hoor.....

Anderste: weet iemand dalk van 'n CD shop in London wat hierdie CD's sal he?

'seblief
Lady Hawke

Musiek & liriek | 1 kommentaar

Re: Hulp: SA musiek in London

Vr., 23 Junie 2000 00:00

As HMV of Tower Records dit nie het nie, dan is ek bevrees dan het niks dit
nie.

Ladyhawke wrote in message
...
> Ek voel bitter sleg om om hierdie nuusgroep vir hierdie soort hulp te vra:
> ek is opsoek na Suid-Afrikaanse mp3's: Naamlik Henry Ate/Karma (die liedjie
> begin soos volg: "Lately I've been thinking what if I was wrong" - ek het
> die naam vergeet), Springbok Nude Girls se "Bubblegum on my boots", Battery
> 9 se liedjie wat verlede jaar baie op 5fm gespeel het (sy naam ook vergeet),
> en just jinger se "shallow waters". Het julle dalk enige idee waar ek dit
> kan opspoor op die net? Ek verlang baie na SA se musiek en ek sal my laaste
> �10 weg gee om weer hierdie songs te kan hoor.....
>
> Anderste: weet iemand dalk van 'n CD shop in London wat hierdie CD's sal he?
>
> 'seblief
> Lady Hawke
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Ooo

Do., 22 Junie 2000 00:00

Oooo,
Die Berge.....

...ens

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Toekoms Advies vir: miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief

Wo., 21 Junie 2000 00:00

Re - miv+/vigs, parasiete & solvente Navorsings Inisiatief

Om hierdie bydrae te verhoog na die potensiële "miljoener kaart"
wat dit belowe is om te wees -

Aanhalings vanuit die boek - The cure for all diseases -

p. 352 - Without benzene in your body you can't get aids.
Without the intestinal fluke in your body you can't get hiv.
After killing the parasite and its stages the hiv virus will be
gone in 2 hours, almost as quickly as the cancer marker,
ortho-phospho-tyrosine.
..
But the aids is not gone. This depends on removing benzene from
your body and keeping it OUT of your body. Keeping it out on
alternate days or 5 days of the week will not suffice. It must
be out consistently. Only then can your thymus and bone marrow
recover. As your thymus recovers your immunity returns.
..
'n Methode vir behandeling volg daarna. Verwys na die boek - The
cure for all diseases, en/of - The cure for hiv and aids - vir
verdere besonderhede.

Kommentaar:

Met die aankoop van bg. boeke wat genoem is, het miv+/vigs
andersdenkers genoegsame inligting om navorsing te verhoog in
hierdie verband om 'n geneesmiddel vir miv+ en vigs, beter
bekend as miv+/vigs, te verkry, word geglo. Om die kwaliteit van
lewe van persone wat miv+ is, of vigs onder lyde het, te
verhoog.

Die reisiger glo waarneming en geloof strukture, asook die
bedoeling om 'n geneesmiddel te vind, kan die basiese boustene
van wetenskaplike navorsing wees. Die "heelal" organiseer feite
baseer op hierdie vooraf bepaalde boustene, a.g.v. die wet van
magnetisme, word geglo.

Medisyne wat deur die Farmaseutiese profesie verskaf word, kan
die kwaliteit van lewe verhoog baseer op die geloof / navorsing
dat miv+ die oorsaak van vigs is. En die "heelal" bestuur die
pad om geneesmiddels te vind baseer op hierdie waarneming. Wil
aanraai om ondersteuning aan die Mediese en Farmaseutiese
profesie te verhoog, vir pioniers werk wat in hierdie verband
verrig, en nog in die toekoms verrig gaan word.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog om 'n geneesmiddel
vir miv+ en vigs, meer bekend as miv+/vigs, te vind, baseer op
toets gevalle beskikbaar, en navorsing wat alreeds in die
verband gelewer is. En om resultate in te sluit wat die oorsaak
en aktiwiteit van miv+ en vigs in die Urine Terapie Inisiatief
in te sluit, met die doel om 'n geneesmiddel vir miv+/vigs te
vind en beskikbaar te stel teen 2004. Asook om die eenvoudigheid
van medikasie wat geneem gaan word, te verhoog. Verkieslik vir
die voorskrif om pille en/of vloeistof te wees wat ingeneem
word. En 'n dieet plan om te volg. Tesame met opvolg afsprake na
die mediese praktisyn om die kwaliteit van lewe te verhoog.

Bestelling van die boeke van - New Century Press - kan ook
verhoog word deur leidende versswartes van boeke in ons Paradys,
en elders op die Planeet, veral Afrika, Indie, die Verre Ooste,
ens. Om die maklike bekombaarheid van hierdie waardevolle
inligting te verhoog. Veral die boeke: The cure for all
diseases. The cure for hiv and aids. The cure for all cancers.
Asook, om vertalings inisiatiewe te verhoog na ander tale, bv.
Pali, Hindi, Frans, Russies, Sjinees, ens. Om planetêre
navorsing, asook private en persoonlike inisiatiewe in die
verband te verhoog, vir diegene wat dit verkies.

En om hierdie waardevolle bydrae af te sluit met 'n aanhaling
vanuit die boek - The cure for all diseases -

p 355. Take an attitude of over-compliance, not "getting away"
with as much as possible. Over-compliance can bring back RADIANT
health, strength you never knew you had, a beautiful normal body
again! You will be able to resume your plans for education,
professional life, personal relationships, free of the sword
hanging over you. Let over-compliance enthuse you.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Eenvoudigheid van medisyne wat geneem word kan asemrowend
verhoog word.
Generiese medisyne vir miv+ en vigs kan asemrowend verhoog word.
Geloof en bewyse dat miv+, vigs en ander "ongeneeslike" siektes
genees kan word, kan asemrowend verhoog word.
Verspreiding van waardevolle inligting kan asemrowend verhoog
word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Afrikaans Poetry

Wo., 21 Junie 2000 00:00

Oooo,
Die Berge,
Die Wind,
Die See,
My ou Pa,
En Ma,
Die Osse,
Vaar is Squirrel?
Oooo,

Ooo, Oooo, Oooooo,
My Bass die Muntu,
Die Goeie Muntu,
Ooo, die Berge,
Die Blou Lug,
Ooooo,
O.

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Vis

Wo., 21 Junie 2000 00:00

Ons groep by die werk was vandag na 'n privaat meer vir 'n pow wow of
brainstorming of watookal hulle dit noem. Ek het toevallig 'n visstok in my
kattebak gehad, en gedurende die middagete het ek toe n stuk bagel op die
hoek gesit en 'n vis gevang. Blykbaar was dit 'n croppie. 'n Ovaalvormige vis,
so 8 duim lank, met 'n geel maag. Ek wonder wat dit in Afrikaans is. Toe
vang n kollega 'n bass, en ek weet ook nie die Afrikaanse woord vir bass nie. 'n Lang
silwer vis, wat glo lekker smaak. Ons het altwee visse weer teruggegooi, want
ek is nie lief vir varswatervis nie, dit smaak te veel na modder.

Pat

Sport & ontspanning | 2 kommentare

Bladsye (1834): [ «    1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070  1071  1072  1073  1074  1075  1076    »]
Tyd nou: Do. Mrt. 12 01:08:44 UTC 2026