nee ek is nie die alledaagse kantoor boontjie teller nie.
ek herstruktureer maatskappye
my huidige kontrak is een van die dae klaar en dan is ek weer beskikbaar
kontak my
op lu...@mweb.co.za
Daar is nou `n elektroniese digbundel op die internet beskikbaar
waarheen digters hul gedigte kan stuur. Dit maak nie saak of jy al ooit
iets gepubliseer het nie!
"Dario & gabri" skryf in boodskap news:8isgj4$5f15n$1@fu-berlin.de...
> Hi guys,
> Where I can search (in the web) the little distance from small cities?
> For example: from JHB airport to Graskop; from South Kruger to Hluhluwe;
> from Hluhluwe to Durban etc...
> Thanks
> Dario & Gabriella
>
Nieuw op de site van Meander: de rubriek Klassiekers.
In deze rubriek met analyses van klassieke gedichten wil Meander een
overzicht bieden van het beste werk van de bekendste Nederlandse en
Vlaamse dichters van na 1880. In de besprekingen wordt telkens
uitvoerig stilgestaan bij één gedicht. De interpretatie van de inhoud
is steeds het belangrijkste, maar er wordt ook veel aandacht besteed
aan de formele aspecten, zoals beeldspraak en verstechniek. De gebruikte
literaire termen worden verklaard.
Men kan die analyses ook via e-mail ontvangen.
Aanmelden kan door een e-mail te sturen aan
majo...@meander.italics.net
met als inhoud: subscribe klassiekers
Natuurlijk wordt ook deze maand weer de Blauwe Route aangevuld.
Volg de blauwe pijlen op Meander http://meander.italics.net
De route voert nu langs de verhalen, gedichten en het artikel
van juli / augustus. Dit zijn :
- Argumentum Ornithologicum, gedicht van Menno van der Beek
- Kalorama II, gedicht van Cees van der Pluijm
- Voor een vrouw die er staat, gedicht van Joz Knoop
- In ogen gevangen, verhaal van Olaf Korder
- Meer is het niet, gedicht van Robert Anker
- Fijne lullaby, gedicht van Robert Anker
- Mooi dood, gedicht van Robert Anker
- Notitie van een ramp, verhaal van M. Fecyn
- Ogenblik, gedicht van Kees Godefrooij
- Getuigenis, gedicht van Danny Koningstein
- Godbetert, verhaal van Ingmar van Odijk
- Omgeven door woord en stilte, artikel van Rik Wouters
Meer gedichten, verhalen en artikelen in het vervolg van de
Blauwe Route. En nog veel meer in het archief.
En elke week gedichten, literair nieuws en recensies in de
Meanderkrant op Zondag, een literair e-zine met al 2800 abonnees.
Neem een gratis abonnement door een bericht te sturen aan
majo...@oudenaarden.nl met als inhoud: subscribe meander-l
(het laatste teken is de letter l van lijst.)
Ek kom 'n draai gooi in Suid-Afrika een van die dae, en wil
graag vir 'n Nederlandse vriendin 'n Afrikaanse komedie tv sitkom op kasset
koop.
Is so iets beskikbaar? En kan enigiemand iets aanbeveel? Sy het blykbaar
iewers lank gelede in SA n Afrikaanse sitkom gesien, en het nou die idee dat
die Afrikaners die meesterkomediante is.
Ek sou graag iets van Pieter Dirk Uys koop. Weet iemand of daar so iets
beskikbaar is, en sal 'n buitelander sy humor waardeer? Enigiets anders? Ek
moet net byvoeg dat ek nie mal is oor Leon S nie, hy is vir my te slapstick
Jerry Lewis/Jim Carrey in-jou -gesig tipe humor.
Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
dié verhogings in die prys van petrol.
Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
koud.
Dis maar erg duur hier in Engeland ook - 86p/liter (R9/liter). Maar relatief
tot die gemiddelde Engelse salaris (ek verneem om en by �18 000) is dit
miskien goedkoper as in SA. Maar dan gebruik mens weer soveel brandstof hier
agv verkeer... ten minste kan mens hier op openbare vervoer staat maak.
Wat van 'n motorfiets?
vasbyt,
Louis
"BOSS" skryf in boodskap news:8jip22$10l1@godzilla.ast.co.za...
> Waar daan dit eindig? Voor die einde van die jaar gaan
> 'n hele paar van ons mense weer op ons voete wees met
> dié verhogings in die prys van petrol.
>
> Sal ons dit kan oorleef ek bedoel nou ons gewone ou mensies
> wat maar moet swoeg en sweet vir ons ou geldjies. Ons moet
> tog elke dag werk toe en terug. Dan kry ons nog sulke belaglike
> verhogings wat as jy dit in verband bring met die petrol prys ver-
> hoging dit jou nie eers naby die inflasie vlak kry nie.
>
> Sal maar moet begin fiets ry of loop, net jammer dit is nou so
> koud.
>
> Danie
>
Dit is snaaks dat hulle nog nie die naam van Hertzog koekkies verander het
nie.
Reenen van Niekerk
Lou skryf in boodskap news:395C50D5.7841CC84@hotmail.com.dinges...
>
>
> "www.eep.co.za" wrote:
>>
>> Thursday, June 29, 2000 --
>>
>> Krugersdorp residents have today been notified that the city has to be
>> renamed.
>>
>> "Kagiso" and "Mogale" has been nominated, one local resident suggested
>> "Tsafendasrus".
>
> Tsafendas'R'US?
>