Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » eDigbundel, stuur jou gedigte nou in!
eDigbundel, stuur jou gedigte nou in! [boodskap #31857] So, 02 Julie 2000 00:00
Jako Olivier  is tans af-lyn  Jako Olivier
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal!

Daar is nou `n elektroniese digbundel op die internet beskikbaar
waarheen digters hul gedigte kan stuur. Dit maak nie saak of jy al ooit
iets gepubliseer het nie!

Die adres is: http://digbundel.8k.com/

Stuur e-pos aan my by byd...@digbundel.8k.com indien jy belangstel.

Dankie!

Groete
Jako Olivier

--
digb...@my-deja.com

eDigbundel
http://digbundel.8k.com/
Vorige onderwerp: "Riemtelegram" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Volgende onderwerp: "Via Negativa" deur LOUIS ESTERHUIZEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:30:25 MGT 2024