Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Thysie stuur virusse?

Sa., 08 Julie 2000 00:00

Persoonlik na mense se e-pos toe.
Is dit maar soos regses maak?

Dis egter gevaarlik, Thysie, jy kan selfs tronk to gaan, weet jy?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re - ontmoetings tydens onlangse private landsreise, indien enige

Vr., 07 Julie 2000 00:00

Wil hoogstens aanraai om te wag vir landsreise wat beplan word.
Ondersteuning in die verband word hoogstens waardeer.

Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Toekoms Advies vir: Alexandria Onderwys en Opleiding Inisiatief

Vr., 07 Julie 2000 00:00

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Veral vir die volgende: Deursettings vermoë en vasberadenheid.
Die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staats
departmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral om die
pad vorentoe aan te dui aangaande miv+ en vigs navorsing.
Die menige inisiatiewe om ons Paradys te laat skyn soos goud in
die oggend son. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word
aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering
van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. En nog baie meer. Byvoorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed
van die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet,
asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek
om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies
hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te
verander na vrye wil.

Stel voor om ontmoetings te verhoog met Onderwys en Opleiding
Departemente en Personeel, Dorps beplanners en metropolitaanse
sub-strukture personeel.

'n Onderwys en/of Opleidings Kollege in die Linbro Park /
Modderfontein gebied, wat uitkyk oor Alexandria, word
voorgestel. En/of in Alexandria, wat ook al gerieflik is vir
studente en/of leerders in Alexandria. Om die ekonomiese
deelname van persone wat in die Alexandria gebied bly, te
verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word met sektore wat opgeleide
personeel, veral oor die lang termyn, benodig. Om die tipe
kursusse vas te stel wat verhoog kan word. Studie beurse,
plasings programme asook praktiese by-die-werk sessies kan ook
verhoog word. Om die gereedheid van studente wat deur sektore
benodig word, te verhoog.

'n Technikon word voorgestel. Met 'n kampus vir studente om in
te woon. Asook saal/sale vir studie doeleindes, wat tot +- 22h00
beskikbaar is, indien moontlik. Om na-uurse studie fasiliteite
te verhoog. Om deur studente gebruik te word, asook leerders wat
in Alexandria woonagtig is. Daaglikse, na-uurse, deeltyds en/of
voltydse kursusse kan ook verhoog word, soos nodig.

Uitnodigings kan ook verhoog word aan studente van SAOG
lidlande. Om voordelige verhoudings met SAOG lidlande te
verhoog.

Technikons en/of onderwys en opleidings inrigtings kan ook
verhoog word in ons Paradys, by verskeie liggings, bv. Oos, Wes
en Noord Kaap, Kwa-Zoeloe Natal, Vrystaat, Gauteng, Noordelike
Provinsie en Mpumalanga. En elders in ons Paradys, en in SAOG
lidlande, waar opgeleide personeel benodig word, indien enige.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net
daarna. President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika
Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om
te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Beskikbaarheid van opgeleide personeel kan asemrowend verhoog
word.
Ekonomiee, en potensiële ekonomiee kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal
vir een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en
Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle
Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Sokker wêreldbeker resultaat...

Do., 06 Julie 2000 00:00

Duitsland het die 2006 sokker wêreldbeker aanbieding gewen. Suid-Afrika was
tweede in lyn. Hierdie nuusflits is EERSTE op die internet geplaas deur
http://www.eep.co.za

Sport & ontspanning | 51 kommentare

Amakeia en die ander spul sukels.

Do., 06 Julie 2000 00:00

Amakeia,

Waar val jy uit die bus uit? ----- Dit is 'n Afrikaanse nuusgroep vir
afrikaans sprekendes.

En ja ek is een van daai sogenaamde APARTHEIDSVARKE ..... Ons het nog al die
jare ons self regeer maar nou word ons deur 'n spul Xhosas gely ..... Net
omdat mense soos jy nie ons taal,geloof en eerbaarheid van die Afrikaner wil
beskerm nie.
VAL maar ek gaan jou nie optel nie -- word deel van die reenboog sooi -
vergeet jou taal vergeet jou geloof vergeet van die bloed wat jou oupa laat
vloei het vir die verlossing van die Afrikaner.

APARTHEIDSVARK se sterke aan jou en die ander spul sukels.

Koeitjies & kalfies | 32 kommentare

Hoesê, Ferdie?

Do., 06 Julie 2000 00:00

Dis nou dieselfde ou wat 'n standbeeld en 'n museum vir Verwoerd opgerig het
wat jy nou so loof?

Curiouser and curiouser!

Vriendelike groete, Leendert

Ferdi Greyling skryf in boodskap news:396ac2de.97555450@news.is.co.za...
> On Mon, 03 Jul 2000 23:56:51 +0200, Boer...@eskom.co.za wrote:
>
> jr koppel
>> aan jou geondergrawery van die afrikaner nie.Daardie is ten minste mense wat
>> opgestaan en staan by hulle beginsels van eiesoortigheid.Gaan kruip liewer
>> gat(swart gat) en gaan "please" jou en beeld se base.>>
>
>
> Dit is twee mense wat rsiisme verwerp. IN al sy vorms.
> Met ander woorde jou rassisme ook.
> Hulle verwerp dit.
> Hulle verwerp dit in die openbaar en herhaaldelik.
> Hulle het dit reeds baie kere gedoen en sal dit weer doen.
> Carel Boshofr senior en junior verwerp rassisme.
> Jy verwerp dit nie.
> Jy is dus totaal uit voeling met hulle. En hulle idees.
> Dis dalk tyd dat jy begin kyk wat om jou aangaan.
>

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Archives : 4 July, 1900

Wo., 05 Julie 2000 00:00

Ja, en toe hulle nou so op hom 'gekonvergeer' het, toe glip maar net weer
tussen hulle deur en weg is hy, om net weer om die draai 'n blokhuis te gaan
aanval, 'n treinspoor op te blaas en die Ingelse al hul dae te gee!!
De Wet bo!
Wie onthou nog daai rympie (deur die Boere opgemaak):

"Lord Roberts
van Kandahar
is nie Lord Roberts
van kan hier!"

Hy wat Roberts was had maar erg gesukkel om "hier te kan" iets regkry!

Thys (wat nie skree nie) de Wet oppie 'Akker!
@home.com wrote in message ...
> On July 4, 1900 the Globe and Mail reported
> that in South Africa British forces under
> Commander Lord Roberts converged on
> Boer General De Wet.
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

waar of vals?

Wo., 05 Julie 2000 00:00

Ek het iewers gehoor of gelees,kan nie meer onthou waar of wanneer
nie,dat daar twee kruise gemaak is uit die hout van die Delville bos
waar die slagting in die 2de wêreldoorlog plaasgevind het,en dat hierdie
twee kruise begin om 'n waterige vloeistof af te skei(huil) rondom die
herdenkingstyd elke jaar,een van die kruise is blykbaar is die kasteel
in Kaapstad.Is dit waar? ,kan iemand my dalk sê?

Boertjie

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Rapport

Wo., 05 Julie 2000 00:00

Wie van julle het Sondag in die Rapport 'n artikel gelees oor aanstellings
by die SAUK? Weet julle miskien waar kan ek 'n kopie van daardie artikel
kry?

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vertaling

Di., 04 Julie 2000 00:00

Ten Commandments of Parrot Ownership
- From a parrot's point of view!

My life is likely to last 10 or more years. Any separation from
you will be painful to me. Remember that before you take
me home. Give me time to understand what you want of me.
Place your trust in me - it's crucial to my well being.
Don't be angry with me for long, and don't lock me up
as punishment. You have your work, your entertainment,
and your friends.
I have only you.
Talk to me sometimes Even if I don't
understand your words, I do understand your voice when
it's speaking to me.
Be aware that however you treat me, I'll never forget it.
Remember before you hit me that I have a beak that
could easily crush the bones of your hand, but that I
choose not to bite you. Before you scold me for being
uncooperative, obstinate, or lazy, ask
yourself if something might be bothering me.
Perhaps I'm not getting the right food, or I've been
in the cage too long.
Take care of me when I get old; you too will get old.
Go with me on the last journey. Never say "I can't bear to
watch it," or "Let it happen in my absence."
Everything is easier for me if you are there.
Remember that I love you.
----------------------------------------------
Kan enige van julle die stukkie hier bo vir my in Afrikaans
vertaal, asseblief.
Ferdi ek sou jou graag wou vra maar ek weet jou tyd is beperk
en ek vrek eerder voor ek vra ...... :-) grappie né.
Dis nie vir my nie maar vir David Lal die webmeester
van http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm. Hy sal dit
graag ook in Afrikaans wil hê om dit op sy web bladsy te sit.
Ek sou graag dat die een wat dit vertaal dit direk aan my
stuur sodat ek dit vir hom kan stuur, aangesien hy my gevra het
om dit te vertaal. Moet nie 'worry' nie ek sal julle die krediet gee
en dan kan hy dit so op sy webwerf stel, maar dit laat ek aan
hom oor.
Nou kan julle ook sien ou Tobie is maar 'n ou 'softy'.
As dit by pappagaaie en mammagaaie kom, IS ek 'n ou 'softy'
en die hart eintlik maar klein.
Ok ... Ok... moet nou nie almal aan die huil raak nie,
laat weet tog net dat iemand dit sal doen.
Weer mooi 'seblief.
Dankie
Tobie
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
The South African RingNeck site:
http://www.mjvn.co.za/ringneck/
Harness training of parrots:
http://www.psycho-pets.demon.co.uk/html/training.htm
Parrot behavior:
http://www3.upatsix.com/liz/
Clay and grit in parrot diet:
http://www.parrotline.org/cgi-bin/talkback.cgi?article=feedi ng&action=view&m
atchview=5
My photo album:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
Safehaven parrot refuge:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1058  1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070  1071  1072  1073    »]
Tyd nou: Sa. Mei 09 01:16:43 UTC 2026