Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Hello almal

Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
lêers wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
Ek soek al maande na so 'n website.

Groete
Elaine

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: 'n Goeie webbladsy vir Geskiedenis Boffens

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Verskoon my dat ek nou soos n sissende slang stiksienig is, maar ek het die
webbladsy gesave as n Word dokument, en nou gee dit my net gobble dee gook
:-)
My ou liewe man is nie hier nie, en ek weet ek het iets verkeerds gedoen,
maar
nie een van die files op hierdie webbladsy wil nou "lees" nie. Enige help
sal waardeer word.

Patetiese Pat

Elaine skryf in boodskap news:396c4601.0@news1.mweb.co.za...
> Hello almal
>
> Ek het gedink julle mag dalk die volgende website interessant vind dis vol
> le�rs wat julle kan aflaai oor geskiedenis en Siener van Resnburg. Gaan kyk
> bietjie na http://home.intekom.com/lichtenburg/down1.htm
> Ek soek al maande na so 'n website.
>
> Groete
> Elaine
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

I/S Soek Hulp

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Probeer Pretoria Bookbinders

Susan

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Boertjie

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Jy het my gister ge e-mail oor 'n saak en ek het jou e-mail verloor,. Kontak
my weer asb

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Soek hulp

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Weet enigeiemand dalk van 'n plek in PTA wat ou boeke restaureer ?

Dankie
Krokkie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wat nou?

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Uit jou Bliksem, se die Man
Uit, Uit, Uit....
Alles sal reg kom skree hy,
Hy skree al weer.

Sy harde skree is ooral gehoer,
al in die Berge, en die Bosse -
Hy skree binne in die wind,
Hy skree so hard dat se poopal bars!

Die floppies wat in the Berge steel,
kom vinnig na die man se redding,
Maar, hy skree alweer - en die floppies val
een, twee, drie floppies op mekaar

Dis maar lekker om verse te skryf,
amper so lekker om n skyf te trek -
amper soos die wind in die berge,
Uit, Uit, Uit skree hy!

Prosa & poësie | 0 kommentare

bzzzz....

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Dit is amptelik bevind : Skybiz is nie 'n piramiede skema nie en dus
heeltemal wettig ! Dus word deel van die gold rush en gaan
http://www.skynary.com/rieghard en word deel van die wenspan

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Glo

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Glo jy nie daaraan nie.....

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Nuutste!!

Wo., 12 Julie 2000 00:00

Besoek http://www.how-to.co.za nou en sien hoe jy jou rekenaarvaardigheid by
die huis kan opknap.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans 'n 100 jaar gelede.

Di., 11 Julie 2000 00:00

So rukkie terug was daar 'n debat oor hoe Afrikaans daar uitgesien het
in die jare toet. Ek het op die artikel afgekom wat 'n idea gee. Dit is
geskryf op 5 Augustus 1898. Net so meer as 100 jaar gelede.

PJ KLOPPERS KAAPSCHE HOOP ANTWOORDT OP SCHRYVEN VAN DEN 27 APRIL DAT HY
REEDS MET DEN HEEREN DE WIT EN LUB IN ONDERHANDELING GETREDEN IS INZAKE
HET OPMAKEN VAN EEN LEERPLAN ZAL NU VOLGENS BOVENGEMELD SCHRYVEN MET DE
ANDERE GENOEMDE HEEREN DAAROMTENT IN CORRESPONDENTIE TREDEN. GEEFT
TEVENS DE VERZEKERING VAN ZYNE BELANGSTELLING IN HET ONDERWYS OP DE
GOUDVELDEN.

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1055  1056  1057  1058  1059  1060  1061  1062  1063  1064  1065  1066  1067  1068  1069  1070    »]
Tyd nou: Vr. Mei 08 22:56:39 UTC 2026