Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Subie se crap

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

Lofsange!!!

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:8s6s9t$2082$1@news.adamastor.ac.za...
> Subie se gemors is van nou af in my kubervullisblik...
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Blommetjie en Israel

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

"Blommetjie" skryf in boodskap news:39e72a9e$0$231@helios.is.co.za...
> BTW: Israel was nie net die uitverkore
> volk waaruit Hy gebore was nie, maar ook alleenlik die Volk vir wie Hy
> gekom het om te verlos.

En op een of ander klandestiene manier is jy 'n Israeliet, reg? Anders
verdoem jy jouself mos tot geen moontlike verlossing. Wie, volgens jou
definisie is die Volk Israel? Mense met Joodse voorvaders? Of is dit
gerieflikheidshalwe mense met blank pigment in hul velle? Ek wil graag
nie net jou definisie van "Israel" hoor nie, maar ook jou rasionaal hoe
jy by daardie definisie uitgekom het.

Koeitjies & kalfies | 115 kommentare

n artikel vier jaar gelede.

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

Hierdie artikel is vier jaar gelede op vryheid 2000 gepubliseer .
Lyk my die skrywer het geweet waarvan hy praat.

Suid Afrika Is Vernietig!
AS ons kyk na wat in ons land die afgelope tyd gebeur het, dan is dit
duidelik dat ons land verpletterd in die grond lê na slegs vier jaar onder
terroriste bewind. Die gelde wat die skatkis toekom, het doodeenvoudig
verdwyn in 'n orgie van diefstal, korrupsie, wanbestuur en alle ander vorms
van skelmstreke soos wat verwag moes word. Die mite van 'n Reënboognasie het
verdwyn en al wat nou oorbly van die reënboog, is die swart wat die wanhoop
verteenwoordig en die rooi wat die bloed van die terroriste regering se
slagoffers verteenwoordig. Soos ons voorspel het, is Suid Afrika maar weer
nog net 'n Afrikastaat waar verwaande swart gepeupel die septer swaai.

Apartheid was geblameer vir al die swart onbevoegdheid en verderflikheid.
Nou gaan nog 'n nuwe sondebok gesoek word. Die Russiese ineenstorting gaan
nou die blaam kry. Rusland, wat regeer word deur die onstabiele dronklap,
Boris Yeltsin, het wel 'n effek, alhoewel dit baie klein is. Rusland pluk
nou eers die wrange vrugte van jarelange Kommunistiese bewind, dit wat nou
eers hier in ons land aan die gang is die afgelope vier jaar.

Ons moet ons nou voorberei vir langdurige hoë rentekoerse van in die twintig
tot oor die dertig persent. Hierdie onbevoegde terroriste regering moet nou
aanhou geld leen teen hierdie astronomiese koerse, om net die rente op die
regering se berg skuld te betaal. Nadat die Rand ineengestort het, het die
buitelandse skuld dienooreenkomstig die hoogte ingeskiet. Die betaling van
die rente op hierdie skuld is alreeds die hoogste uitgawe wat die regering
moet maak uit die staatsinkomste. Hierdie is die domste en mees verderflike
regering wat enige land mee vervloek kan word.

Die Hoofuitvoerende Beampte van Vryheid 2000, het al die afgelope vier jaar
gewaarsku dat Suid Afrika bankrot is, maar min het geluister. Hy het verlede
jaar in Augustus geskryf dat teen Mei 1998, daar 'n groot finansiele krisis
sal ontstaan, en dat mense moet wegbly van nywerheidsaandele. Hy het goud
aanbeveel, want in tye van onsekerheid, is goud 'n veilige hawe. Kontant en
goud is koning op die oomblik en sal so bly vir tenminste die volgende jaar.
Goudaandele, as die swartes nie die myne lamlê nie, behoort oor die volgende
maande te styg. Krugerrande bly egter die beste verskansing teen 'n
plunderende swart regering.

Met hoë rentekoerse en die regering se gelieg en manipulering van die
inflasiekoers en groeikoers, glo niemand hulle in elk geval nie. Die
Arbeidswet wat besighede verplig en ook vir hulle voorskryf hoeveel
onbevoegde swartes hulle in diens moet neem, sal die gevolg hê dat besighede
liewer kleiner sal wil word as groter. Wie wil 'n besigheid besit of in een
belê wat gepak word met onproduktiewe, stakende, plunderende, stelende,
toyi-toyiers?

Die gevolg van al hierdie faktore gaan sorg dat daar meer swart werkloosheid
gaan wees. Dit sal ook die anargie wat reeds in die land heers, dramaties
opstoot. Sosio-politieke probleme sal ook nog bykom om die spanning en
anargie verder aan te blaas. Die blankes moet teen hierdie tyd alreeds besef
dat die regering wat self uit misdadigers bestaan, eerder die blankes as die
misdadigers gaan vervolg.

Dit sal gladnie verbaas as die verkiesings volgende jaar uitgestel of selfs
afgelas word nie. Wanneer die verkiesings in volle swang is, kan verwag word
dat die ANC weer die swart kiesers gaan intimideer, halssnoer en op ander
maniere vermoor en vermink. Dit was hulle taktiek in 1994 en daar is geen
rede om te verwag dat dit in 1998 anders sal gaan nie. Die blankes moet net
besef dat hulle op hulle eie sal wees, want die politici sal soos 'n klomp
le� blikke, net die regte geraas maak om stemme te trek. Hulle soek net geld
en stemme, verder bied hulle geen beskerming. Ons moet dus paraat wees om
onsself te verdedig en te handhaaf, ongeag die gevolge.

'n Boer sonder sy roer, sal 'n dooie Boer wees!

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Toetsie!

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

Hmm laat ek nou sien ...

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Toets boodskap

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

Kan iemand asb. reply teenoor hierdie boodskap, my eerste keer - wil net kyk
of dit werk
Thanx

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Rainbow report

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

En vertal my asb. ek wil net weet hoe gaan die goverment die gun control
toepas op krimenele wat illegal firearms het en wat daagliks mense vermoor
ens. Geld die wet vir hulle ook?

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Krieket

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

Lyk soos 'n slagting @ Indie

Indie 295/6
SA 97/4

Sport & ontspanning | 1 kommentaar

...ja die hele f@#% land is...

Vr., 13 Oktober 2000 00:00

Soos ons goeie ou vuilbek vrind SHANE mos sing:

Ja die hele fôkken land, is in sy MOER !!!

hehehe
J

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

briefie vir antie gloudiena

Do., 12 Oktober 2000 00:00

hellou antie gloudiena!

ai hoe skaam kry ek voor allie vreemde mense. jinne antie hoe lank
issit. agtien maande. dis hoe lank dit my sissie vat om twee bybiekies
te kry.

wa is allie mense. ek hoor die kwaai oom vannie koerant is weggejaag
internet toe. my pa sê dis oor hy in elk geval op die net lê. leef oom
leendit nog antie en wat het van oorle oom kaspaas geword.

en hoe gaan dit nog met my antie da op die rydio. ytgespaar diekant.
arrim ma' gedillag soos my pa sê. weet antie hoe lat dit my warrie.
onse oom bedjie sê mos jys dis arrimgatgyt wat eits veroorsaak. nou
slaap ek nie snags van warries nie.

ma' antie weet antie maantoe shongololo-issiebangie sê ons moet net
oomdome dra dan sal ons nie eits kry nie. my ma sê dis soos beloens en
dan bloos sy. nou virstaan ek ok hoekom die ryk kinners altyd beloens
op hille paarties het. antie shongololo-issiebangie sê ok lat oomdome
keer lat 'n mens nie anner seksoejeel verdraagbare siektes kry nie. my
ma sê dis soos wanneer 'n mens virkoue kry as jy 'n meisie soen wat jy
nie ken nie. dis nettie jou nees wat lopie.

my pa sê dit smaak hom antie shongololo het in risland geleer vir
doktir. hy sê hy wil haar vra hoe oomdome arrimgatgyt keer. ma' dit
sallie helpie want antie shongololo antwoord nie vrae nie. nie eers op
antie se rydio nie.

weet antie lat ek meer medaljis op die skoolsports gewen het as die
hele sydafrika op die oorlamse spele. oom sêm jyganniesamie sê dis
oorlat hy nie die lottou gewen het nie en oorlat ons span nie soos
sydafrika lyk nie en oorlat ons te veel atleetvoete by die spele het.
my pa sê net die bokke en oom sêm lat hom meer syp as antie shongololo.

hy sê oom sêm moet vir ons virdydelik hoelat die jammerikaanse swemspan
soos jammerika lyk. of hille atleetvoetspan. my pa sê hy moet ok vir
ons virtel hoevvil maal ietiejopi� die lottou gewen het lat hille meer
medaljis as ons kan wen al het hille nie kos in hille maag nie.

my pa sê dis tyd lat oom sêm leer lat 'n wen teen brassili� in sokker
nie 'n gouje medalje is nie. en lat 'n bofbalspan wat soos sydafrika
lyk ma' net vir holland kan wen eerder moet loop hokkie speel. al hou
oom sêm nie van hokkie nie.

ek vra of hille dan nie medaljis gee vir beloenopblaas nie. my pa sê
dan kom sydafrika loshanne eerste tweede en derde.

koebaai antie, oefen ma' met die beloens want ons is nou moeg vir
bronstige medaljes.

hennerietjie

Koeitjies & kalfies | 37 kommentare

Re: tourists,a warning

Do., 12 Oktober 2000 00:00

Wat probeer jy hiermee uitrig? Verstaan jy dat, hoe meer buitelanders jy
afskrik, hoe swakker die SA ekonomie? Nie dat jou aanhaling hier enige effek
sal hê nie.

Alle Suid-Afrikaners wat sulke dinge in die Internasionale oog lug, moet
hulself afvra: wat is my doel? Wat is die doel van die talle rassiste wat
hier skrywe, ook? Wil julle werklik he die res van die wereld moet julle
hier laat vrek? Of wil julle hul waardevolle geld en handel en goeie wense
he?

"subie" skryf in boodskap news:06rF5.12$VT4.387@newsfeed.slurp.net...
> WARNING TO SOUTH AFRICAN VISITORS
>
>
>
> We would like this to be treated as an urgent warning to intending
> travellers to South Africa - both tourists and business men
>
>
>
> On Friday August 6th on the front page of the Citizen newspaper - which is
> probably the most widely read by both blacks and whites - there is a heading
> 500 murders a month in the Transvaal (in Azanian speak now called Gauteng)
> area alone. Instances of rape and hijacking are being downplayed.
>
>
>
> In the news recently, the case of a high profile memmber of the United
> Nations who was gang-raped in her house in Pretoria. A South American
> journalist who had arrived only a few hours previously, gang-raped. Three
> British girls in Natal gang-raped, and of course this is the kiss of death
> as almost certainly they would have contracted Aids.
>
>
>
> Add to this 6 top Ggerman business executives that have been murdered, and
> the fact that the Canadian High Commissioner took another posting to
> Australia, and in a surprisingly undiplommatic language said that he was
> going as S Africa/Azania was too unsafe, he had incidentally been attacked
> and robbed in a Cape Town Hotel.
>
>
>
> These creatures are now not only sayiang One Boer one bullet (and of course
> a huge number of Boere (farmers) are being murdered, but the latest is kill
> a white man and rape a white woman. In fact the witch doctors are telling
> them that if they rape a white female they will be cured of aids, so our
> liberated louts are raping 85 year old women and 3 year old girls.
>
>
>
> It is impeprative that you pass this news on, lobby your Senator, Member of
> Parliament, Member of the Bundestag etc. that visitors are warned BEFORE
>
> they purchase their airtocket - which means that travel agents should be
> lelgally bound to warn travellers of the danger. The statistics are
> staggering and no one in his right mind would knowingly take a vacation so
> fraught with danger.
>

Koeitjies & kalfies | 94 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1013  1014  1015  1016  1017  1018  1019  1020  1021  1022  1023  1024  1025  1026  1027  1028    »]
Tyd nou: Do. Mei 07 04:17:27 UTC 2026