Dis net ongelooflik om jou kinders vry te laat om in die straat te speel,
rond te loop en dies meer - hier word nie muti gekook van kinders nie,
gladnie ontvoer nie - net waardeer.
Dis net so buitengewoon om 20 to 30 vakante poste (vir een beroep)
geadverteer te sien - Daagliks!!
En om dan een die eerste aansoek te laat slaag - SJOE! EN, NIEMAND vra
of ek swart is nie.
Ons besit geen vuurwapens nie - die polisie pas ons goed op - hulle vra
darem nie dat mense polisie-padblokkades moet ignoreer nie!
Ons slaap met oop deure, want hier is maar twee verkragtings - gemiddeld -
per jaar. Ongeveer 10 moorde per jaar - almal hoofberigte op TV. En die
land het 4 miljoen mense.
My lojaliteit is by my huisgesin - nie by enige land nie. Die Here het ons
die aarde gegee, nie net ';n lappie grond tussen mensgemaakte grense nie.
Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties dat
hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie. Ek kry
hulle opreg jammer.
Alles van die beste vanuit 'n ongelooflike ontspanne land.
Jy moet net onthou dat almal nie kan emigreer nie. Hier sit mense wat nie
die geld het nie of nie die kwalifikasies het nie.So hier is van ons wat sal
moet bly en die beste van n kak saak moet maak.Almal dink dit gaan beter
oorsee maar gaan dit wel beter
Reenen van Niekerk
Magrietha skryf in boodskap news:8sc196$9q8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sterkte Tamix, jy is een van dié wat die regte argument aanvoer - jou
> lojaliteit lê by jou gesin en nie by enige land nie. As al die ou liberales
> (noem 'n mens hulle nog so?) maar net wil besef dat 'n mens 'n beter lewe
> vir al jou mense wil gee en nie wil hê dat hulle aan soveel aaklige dinge
> blootgestel moet word soos wat ons tans in SA ondervind nie.
>
>
>
>
> tamix wrote in message ...
>> Dis net ongelooflik om jou kinders vry te laat om in die straat te speel,
>> rond te loop en dies meer - hier word nie muti gekook van kinders nie,
>> gladnie ontvoer nie - net waardeer.
>>
>> Dis net so buitengewoon om 20 to 30 vakante poste (vir een beroep)
>> geadverteer te sien - Daagliks!!
>>
>> En om dan een die eerste aansoek te laat slaag - SJOE! EN, NIEMAND
> vra
>> of ek swart is nie.
>>
>> Ons besit geen vuurwapens nie - die polisie pas ons goed op - hulle vra
>> darem nie dat mense polisie-padblokkades moet ignoreer nie!
>>
>> Ons slaap met oop deure, want hier is maar twee verkragtings - gemiddeld -
>> per jaar. Ongeveer 10 moorde per jaar - almal hoofberigte op TV. En die
>> land het 4 miljoen mense.
>>
>> My lojaliteit is by my huisgesin - nie by enige land nie. Die Here het
> ons
>> die aarde gegee, nie net ';n lappie grond tussen mensgemaakte grense nie.
>>
>> Dus, as ek hoor van 'n "groot SA patriot" dan besluit ek outomaties dat
>> hy/sy of nie verstand genoeg het om te besef wat aangaan nie, of wel
>> verstaan maar nie die nodige fondse het om 'n "plan te maak" nie. Ek kry
>> hulle opreg jammer.
>>
>> Alles van die beste vanuit 'n ongelooflike ontspanne land.
>>
>
Ek is bly om te sien dat die mense in hierdie NG so baie van mekaar verskil.
Voorbeeld, as jy en jou vrou vas gesit het kom julle beter mense ander kant
uit as jy bereid is om 'n ander een se standpunt ook in aanmerking te neem.
Moet my nou nie shots gee oor huwelike wat nie uitwerk nie. Die boodskap is
bedoel vir mense wat van beide kante probeer. As ons Afrikaners almal eendag
will saamstaan moet eers leer om mekaar te aanvaar. Dit beteken m.a.w. almal
moet met hulle verskille en al probeer om saam te werk. Ek is van die
standpunt uit dat elkeen goeie punte het, natuurlik ook slegte punte.
Ons vriend die magneet het die oplossing: "Teenoorgestelde pole trek mekaar
aan". Julle ouens wat mekaar so uitbeit! PASSOP!!!, Julle is dalk nader aan
mekaar wat persoonlikheid aanbetref as wat julle dink.
Ek het al dit probeer. Dit werk nie eintlik nie. Ek het 'n swart werker op
my plaas 10 hektaar grond gegee, 30 skape en 10 melkbokke en vir hom gesê
"Jafta jy kan nou saam met my jou eie boerdery begin." Jafta moes een naweek
na die plaas kyk toe ek weg was, toe ek terug kom is Jafta weg met R10 000
van die plaas winkel en R1000 se voorraad. Nog nie eens die polisie kon vir
Jafta opspoor nie. So ek het probeer, maar nou begin ek dink almal is maar
soos Jafta.
"Blommetjie" skryf in boodskap news:39e72a9e$0$231@helios.is.co.za...
> BTW: Israel was nie net die uitverkore
> volk waaruit Hy gebore was nie, maar ook alleenlik die Volk vir wie Hy
> gekom het om te verlos.
En op een of ander klandestiene manier is jy 'n Israeliet, reg? Anders
verdoem jy jouself mos tot geen moontlike verlossing. Wie, volgens jou
definisie is die Volk Israel? Mense met Joodse voorvaders? Of is dit
gerieflikheidshalwe mense met blank pigment in hul velle? Ek wil graag
nie net jou definisie van "Israel" hoor nie, maar ook jou rasionaal hoe
jy by daardie definisie uitgekom het.