Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Noord Kaap se mense

Sa., 11 November 2000 00:00

Gloudina schreef...
> Wel, daar het jy dit. Heelwaarskynlik een in 'n langlyn van
> Gloudina Marias deur die eeue. Het jy enigsins
> meer informasie? Wonder wanneer die eerste Gloudina
> Maria in Suidelike Afrika geland het? Mens wonder
> ook of dit 'n Nederlander was. Gloudina is die
> vernederlandse vorm van Claudine. Kon dit oorspronklik
> so in SA ingekom het?
>

In het verre verleden kwam de naam hier inderdaad wel eens voor, maar zeer
zelden. Om als voorbeeld maar eens mijn eigen stad te nemen: in de laatste 4
eeuwen (1575-1949) is er 1 Gloudina gedoopt (1651), 1 Gloudine (1640), 2
Glaudina's (1637 en 1657), 1 Glaudine (1643). Opvallend is wel dat in
diezelfde periode geen enkele Claudine (in welke spellingsvariant dan ook)
gedoopt of geboren is.

(bron: http://www.archief.delft.nl/ )

Delft was één van de grotere steden en dus -denk ik- redelijk representatief
voor de rest van Holland. Aangezien er maar zo weinig Gloudina's hier
geboren werden, lijkt het me dan ook het meest waarschijnlijk dat de eerste
Gloudina Maria ergens in Frankrijk als Claudine Marie geboren is.

Groeten,
Arthur

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

vir Bennie Boekwerm

Vr., 10 November 2000 04:53

Hi Bennie,

Hier is die URL wat jy gesoek het.
http://www.nztrek.com

Geluk,

Faan(Dingus)

Emigrasie & buiteland | 0 kommentare

36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag

Vr., 10 November 2000 00:00

10 @ 1 gaan sy HIV opdoen, maar julle klomp patete dink mos dis reg

DARKANGEL wrote in message ...
> 'n Uitreksel uit die volksblad van
> 10/11/2000 - (SA)
>
>
> Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
> Frans Coetzee
>
>
> KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel nadat
> 'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat is.
>
> Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
> geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.
>
> Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die Noord-Kaap
> wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling, bekend
> gemaak is.
>
> Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is glo
> Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die televisie
> gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng toegetakel
> word.
>
> Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
> behandeling betaal.
>
> Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
> bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
> polisiebeampte ondersoek.
>
> Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
> molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se polisiekantien
> moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
> gemaak word.
>
> Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
> polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
> taak.
>
> "Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
> meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
> toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie wat
> ons in die land ondervind, versteur nie."
>
>
> Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
> polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed
>

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Re: 36 Blanke vrou deur 3 swartes in Hercules PTA om die beurt verkrag

Vr., 10 November 2000 00:00

miskien moet ons affirmative action hier toepas - komaan boys, gaan raps
die meide.....

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

GAAN ELKE WETTER DIT NOU WEER Sê

Vr., 10 November 2000 00:00

'n Uitreksel uit die volksblad van
10/11/2000 - (SA)

Polisiehond glo losgelaat op bejaarde
Frans Coetzee

KIMBERLEY. - 'n Bejaarde man is vandeesweek vir ernstige skok behandel nadat
'n polisiehond na bewering in die hoofstraat van De Aar op hom losgelaat is.

Nadat die 71-jarige inwoner van die woonbuurt Nonzwakazi in hegtenis
geneem is, is bevind dat hy niks gesteel het nie.

Dit is die jongste geval van beweerde polisie-wreedheid in die Noord-Kaap
wat gister deur me. Connie Seoposengwe, LUR vir veiligheidskakeling, bekend
gemaak is.

Sy het op 'n nuuskonferensie gesê die bejaarde mnr. Alfred Mathuza is glo
Dinsdagaand deur die hond gejaag kort nadat geskokte kykers op die televisie
gesien het hoe onwettige immigrante deur polisiehonde in Gauteng toegetakel
word.

Mathuza, wat erg getraumatiseer was, moes glo later self vir mediese
behandeling betaal.

Komm. Wally McKaiser, kommissaris van polisie in die Noord-Kaap, het
bevestig aanklagte van aanranding en diefstal word teen die betrokke
polisiebeampte ondersoek.

Seoposengwe het verder aangekondig dat die ondersoek na die "verbale
molestering" wat sy sowat vyf maande gelede in Hartswater se polisiekantien
moes verduur, byna afgehandel is. Die uitslag kan moontlik vandag bekend
gemaak word.

Sy het gesê die uitwissing van rassisme en onmenslike optrede deur
polisiebeamptes tenoor landsburgers is 'n uitdaging en uiters emosionele
taak.

"Ons gaan nie toelaat dat sulke barbaarse gedrag die moreel van die
meerderheid hardwerkende lede van die diens verlaag nie. Ons gaan ook nie
toelaat dat dié gedrag gemeenskappe opstandig maak en die rasseharmonie wat
ons in die land ondervind, versteur nie."

Ek wonder nogal of die regering nou vergoeding aan die slagoffers van
polisie hond aanvalle gaan betaal siende dat hulle almal so wil vergoed

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

South Africa help!!

Vr., 10 November 2000 00:00

Hi from holland,

I need some help.
maybe someone could do me a favor?

I am looking for this person in South Africa:J.P van der Wal
110 Eden Roc
Sweed parade
Durban 4001
Kwa-zulu
I am not sure about the spelling....
I just need to know if anybody can check the phonebook for a phonenumber.
I would mean a lot to me.
thank you!

--
Met vriendelijke groet,

René van den Anker
E-mail: rvande...@tref.nl

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vraag vir JAn

Vr., 10 November 2000 00:00

Jan ek verneem graag wat jou It vaardighede is.
In watter komponent is jy betrokke ?
Werk jy vir jouself of vir 'n mpy ?

Dis nou Krokkie , Grootbaas is by die huis

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

gatvol gesukkel?

Do., 09 November 2000 00:00

Probeer hierdie e-pos besigheid. Nie multi level marketing nie, en ook nie
'n piramiede skema nie. Almal in ons land sukkel op die oomblik, maar
hierdie besigheid kan u baie help. Jy kan baie geld verdien, vanaf die huis.

kontak my by fer...@mweb.co.za , en maak jou Suid Afrika 'n bietjie beter.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: gatvol gesukkel?

Do., 09 November 2000 00:00

Hierdie een ruik bietjie na vis!!!

"nic" skryf in boodskap news:3a0ab921.0@news1.mweb.co.za...
> Probeer hierdie e-pos besigheid. Nie multi level marketing nie, en ook nie
> 'n piramiede skema nie. Almal in ons land sukkel op die oomblik, maar
> hierdie besigheid kan u baie help. Jy kan baie geld verdien, vanaf die huis.
>
> kontak my by fer...@mweb.co.za , en maak jou Suid Afrika 'n bietjie beter.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Aahh nou dis viir jou 'n topic!

Do., 09 November 2000 00:00

"Jonas" skryf in boodskap news:3a0acb86$0$230@helios.is.co.za...
> Ekvertrou die mense is nie jou vriende nie - hoe de donner kan jy jouself en
> jou getroude in die oë kyk - ek is nie preuts nie, maar hoekom dan wil
trou?

Luister goed mense... seks is lekker... vergeet maar wat jy by die hius, op
skool en by die Kerk geleer is... swinging is 'n keuse wat baie mense
maak...

Of dit vir jou is of nie... is daar baie pret met swinging... ek het dit nog
nie probeer nie... maar dit bly 'n fantasie...

:-)

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Do a search on www.ananzi.co.za using 'Mel' as search word! Try it!
The DOUBT is gone! Only one thing remains: the Fear!
Universal SMS. Any cellphone. Anywhere. Any time. Baby. Live soon!
The Weekly Chirp - True Confessions of a Capetonian: living in terror!
Get a Cape Town address - a new prize to win - surround sound speakers!
Get your free Adderley Street email address

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1004  1005  1006  1007  1008  1009  1010  1011  1012  1013  1014  1015  1016  1017  1018  1019    »]
Tyd nou: So. Mei 31 16:13:10 UTC 2026