Op 'n TV program en op TV nuus, was daar gisteraand beeldmateriaal oor
lede van die polisie se honde-eenheid wat 3 ( blykbaar verbode
immigrante) swartes erg verrineweer het en toegelaat het dat die honde
die mense feitlik verskeur. Dit het gebeur op 3/1/98
Dit is walglik omdat dit absoluut onmenslik is en omdat mens dit nie
verwag van blanke polisielede nie en dat hulle swaar gestraf word sal
word, dit is seker.
Die minister was vinnig om stappe te neem om die persone in hegtenis te
laat neem en het dit ook as rassisme bestempel, sekerlik omdat dit nou
wit teenoor swart was.
My punt is nou die volgende. Al is ek nou nie baie lief vir party van my
medeburgers nie behoort sulke dinge nie te gebeur nie. Die blankes
moenie so laag daal en hulle skuldig maak aan sulke wandade nie want dit
is juis wat die haters van witvelle soek en ook die buitewêreld wat maar
steeds te lekker aan sulke sappighede peusel.
Maar laat ek dan ook sê dat daar nooit van regeringskant oordele
uitgespreek word oor moorde op blankes nie. Die afgelope naweek is 'n
bejaarde egpaar in die omgewing met stomp voorwerpe doodgeslaan en hulle
het seker ook gepleit vir hulle lewens. Die en ander soortgelyke stories
oor blanke moorde word eenvoudig net ge-ignoreer.
Nee, wat goed is vir die een is goed vir die ander.
Christo
Graag hoor ek van julle in SA hoe die mense se soenkukltuur deesdae is. Soen
julle nog steeds alles en almal op die mond, of het daar al intussen 'n
ander manier van soen uitgebreek, bv op die wang?
Walglike ou gewoonte was dit! Onder die boere het dit nie gepla nie, maar ek
sidder as ek op my verjaarsdag die hele kantoor moet soen!!!
Ek het vandag die petisie gekry deur email. Die heel eerste naam op die lys
is die van 'n swarte (geken aan sy van natuurlik) en so ook omtrent 60% van
die res van die name. Ons is almal dik vir die misdaad in Suid Afrika, nie
net die witmense nie.
'n Onlangse studie het getoon dat Pres. Mbeki se gewildheid vinnig besig is
om af te neem, juis oor geweld en werkloosheid. Lees maar self wat staan in
die brief.
Elaine
Dear President Thabo Mbeki
We are writing to let you know that we are not happy
with the way
criminals are dealt with in South Africa. In fact we
don't think that
there is a shortage of staff anymore, but it is the
way in which the
government deals with such issues and its
perpetrators:
1) On March 30th 2000, a beautiful, loving, and
caring mother-to-be of 8
months pregnant, was shot and badly injured by
criminals trying to hijack
her. Her baby was critically injured and delivered by
caesarian section.
This precious child may never walk.
2) A few weeks ago, between Pretoria and
Johannesburg, people were hijacked
and killed.
3) Other days, weeks, and months ago, young children,
teenagers, and
adults, were raped, killed, or hijacked.
4) A few weeks ago too, a 60-minute USA program,
showed how bad rape in
South Africa is. If we should compile a list of the
crimes committed in
this country for this year only, the list will be
longer than Church
Street in Pretoria. The point is: We are sick, tired
and very, very
Angry - not at the criminals - but at you and your
government!
5) Tonight [7 July 2000], while rehearsing the
wedding of a couple at
church, a car was stolen off our parking lot at
church. The owners are
not members of the church, but they're a coloured
couple from Pmb and they
were not insured.
How will you react if your pregnant wife or daughter
is shot or one of
your family members is killed for his/her motor
vehicle? We want to see
policemen and policewomen where people are. That is,
at shopping malls,
on the streets, on the highways, and mostly,
patrolling in our communities.
Please stop telling us that you don't have enough
staff, we've heard
enough about that.
We want to see the death penalty reinstated and
criminals punished
appropriately. You have the police force, the
military, the community
and so forth, please Mr. President use these people.
We want to feel safe whilst driving in South Africa;
just like in other
countries. We want to enjoy a walk down the streets
of our country, we
want to be secure when leaving our homes, leaving our
wives and
children at home, and mostly, we want to have a crime
free South Africa.
This is what we want you to see too:
1) Justice prevailing and the reinstatement of the
death penalty;
2) Hijackers and rapists being severely punished with
no bail for such
people; 3) More job creation programs;
4) Schooling should be mandatory and enforced for all
children younger than
18 years! Thank you for reading this urgent
message.
PLEASE TRY AND DO THE RIGHT THING - ALL THE PEOPLE OF
THIS
BEAUTIFUL COUNTRY ARE HELD HOSTAGE AS LONG AS CRIME
IS ALLOWED TO
CONTINUE IN THIS MANNER!!
Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar MP3
snippets is hier:
www.afrimusik.com/compilations/sonvanger
Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in Nieu
Zeeland aangevang !
Gaan julle klompie daar in SA bietjie julle gewig ingooi? Ek sien die Porras
het darem die inisiatief begin neem...
Vanuit die Beeld:
"'Dis genoeg!'
Philip de Bruin
Burgerlike verset "soos die land selfs in die apartheidsjare nie gesien het
nie" word vir die volgende twee weke verwag weens die publiek se "woede en
ontsteltenis" oor die verslegtende misdaadsituasie in Suid-Afrika.
Van dié optredes waarby honderdduisende lede van die publiek betrek kan
word, sluit in die stigting van 'n maatskappy om individuele gevalle van die
polisie se onvermoë om misdaad te bekamp, oop te vlek; 'n reuse optog teen
misdaad in Pretoria; en 'n hofgeding waarmee klaers die staat wil verplig om
sy grondwetlike plig na te kom om die publiek teen misdaad te beskerm.
Môre in Johannesburg kom 'n groep mense van oor die land heen in 'n
regsfirma se kantore byeen om 'n art. 21-maatskappy - 'n maatskappy sonder
winsbejag - te stig wat primêr daarop gemik gaan wees om polisienalatigheid
en sy onvermoë om misdaad te bekamp, aan die groot klok te hang.
Die dryfveer agter die maatskappy is mnr. Johan Marx van Johannesburg, wat
self die slagoffer van inbrekers was en dae lank gepook het om reaksie van
die polisie te kry.
"Die geweldige reaksie wat ek op my dilemma gekry het, het my oortuig dat
ons in Suid-Afrika nie langer reaktief kan optree nie. Ons moet pro-aktief
wees.
"Op môre se vergadering sal die direkteure van die maatskappy aangestel word
en dan gaan die hele land gemobiliseer word om teen misdaad op te staan."
"Ons betaal belasting deur ons nekke, maar oral hoor jy verskriklike verhale
van mense wat onder misdaad moes deurloop. Ons maatskappy, waarvan die
voorlopige naam Priora is, sal toesien dat die gemeenskap die polisiediens
kry waarop hulle geregtig is."
Belangstellendes kan (011) 475 1883 of 082 490 5631 bel.
Op 15 November vind 'n optog teen misdaad in Pretoria plaas waaraan na
verwagting tienduisende mense gaan deelneem.
Die optog is geïnisieer deur die Portugese gemeenskap en sal om 09:00 by
Kerkplein begin.
Die organiseerders vra mense om hul sakeondernemings vir die duur van die
optog te sluit en aan die protes deel te neem. Die persoon agter dié
inisiatief is vader Carlos Gabriel van die Lady Fatima-kerk, die oudste
Portugese kerk in Suid-Afrika. (Volledige berig op bl. 2.)
Nader inligting kan verkry word by (011) 973 5214.
In Pretoria staan me. Linda Erasmus aan die spits van 'n organisasie, SA
Fund for Bodily and Mentally Injured Persons (Safbip), wat binnekort met 'n
hooggeregshofgeding gaan begin waarin die hof gevra gaan word om te bevind
dat die staat se grondwetlike plig om die gemeenskap teen misdaad te
beskerm, regtens opdwingbaar is.
Safbip is as welsynorganisasie geregistreer. Erasmus-hulle gaan die hof ook
vra dat die staat R110 miljoen in 'n fonds stort om die slagoffers van
misdaad geldelik by te staan.
Sy kan by (012) 808 1635 of 082 259 6152 gebel word. "
oe antie jille is in groot moeilikgeit. oom taboe enbedjie sê dis tyd
lat kanada voor die waarkryek'nsoen koemiesie verskyn. oorlat jille ons
doktirs en aatie mense so steel. anners moet jille ons pitaal sê oom
taboe want ons kannie langer aansikkel met die koebaanse doktirs nie.
oom hansie vannie pênelbieters sê miskien moet oom taboe gaan kyk
hoekom lat die doktirs so wegloop. want hille karre word gesteel en
pitymaal skiet die skelms hille sommer by die werk vrek. oom hansie sê
assie kanadese so baie karongelikke soos ons gemaak het was hy
lankal 'n pênelbieter daar by jille.
ma' my pa sê oom taboe het 'n goeie pint. my pa sê oom taboe moet daai
geld wat jille ons skild vir ons doktirs pitaal, dan sal hy nie eers
daaroor dink om vir ons die sneeu in kanada te gaan wys nie. jille moet
net ys ook stier vir sy dop sê hy.
antie onthou mos lat ek gesê het breitentjie pêlse is giftiger as oom
taboe se skerpjoene. ma' antie oom roedolf vannie rooineushaaie glo nie
daai storie nie. sê hy toe mos breitentjie is 'n skoenlappertkie wat
net drieje kan drik as hy deurgewyf word doellyn toe. antie toe wyf oom
rooineusroedolf se haaie breitentjie sommer twee keer deer en wiepie
wen die karriebeker.
toe is breitentjie sommer speler vannie jaar ook. ma' oom hansie sê dis
net oorlat breitentjie vannie koue bokveldtoe af kom en soos syd afrika
lyk. toe sê my pa miskien moet oom hansie maar gaan pênnelbiet in
kanada want jille sal kan doen met sy rakbiekennis.
koebaai antie, en stier daai oom van jille se adres wat my pa sal
pitaal om by die hys te syp
Dié virus wat jy vir my gestuur het Tobie, het my slegs 'n dag van die
net af gehad. Dit wil lyk of jy nog nie terug is nie en ek weet dat
dit jou ook 'n hardeskyf moes gekos het.
Dit het my opnuut geleer om oom Norton se te�gif reg te hou. 'n jy is
net so onverwags betrap want dis al 'n rukkie wat jy swyg.
ô ô, ek loer toe weer 'n slag hier in en kry toe dié brief van die
Capie.
Gerhard, ons vry nie hier nie jong, ons baklei hier...!
DD
On Sun, 5 Nov 2000 08:39:40 +0200, "AMS Solutions" wrote:
>
> Dagsê Almal
> Ek weet hierdie is nou nie 'n Hoekie-vir-eensames nie, maar ek wil graag met
> e-pen-vriendinne kommunikeer oor alles en nog wat!
>
> Indien daar dames is wat belangstel om met my te kommunikeer, probeer my
> direk kontak by : am...@mweb.co.za
>
> Vriendelike groete,
> GerhardAffieKaap
>