Afrikaans questions
Di., 31 Oktober 2000 19:31
I'm trying to study Afrikaans on my own, using a very old book
written by an Englishman and published in the 1930's. One of the
first lessons contains the following sentence:
"Skrywe ek met die pen? Ja, ek skrywe met die pen"
Why does it say "skrywe" and not "skryf" here? Also, according
to this book, either...or and neither...nor translate into
Afrikaans as óf...óf and nóg...n�g. Do people still write these
with the accents nowadays?
Thanks,
Marco
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Koeitjies & kalfies |
1 kommentaar
Vir almal in Amerika
Ma., 30 Oktober 2000 13:50
Hello Almal
Ek het gedink dat die van julle wat in Amerika is, dalk die grappie sal geniet......let wel dis net 'n grappie ek wil niemand "offend" nie.
What's the difference between a northern fairytale and a southern
fairytale?
A northern fairytale begins "Once upon a time...."
A southern fairytale begins "Y'all ain't gonna believe this shit..."
Groete
Elaine
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Eksamen- inligting!
So., 29 Oktober 2000 19:26
Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
1. Biologie & Aardrykskunde,
2. Chemie & Wiskunde,
3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
4. Tegnologie,
5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.
Groete
EMC
Onderwys & opvoeding |
4 kommentare
afrikaans
Sa., 28 Oktober 2000 21:17
if you have a homepage about south africa in afrikaans please let me
know. i would like to read more afrikaans :-)
(or english). i am also looking for sound fragments on the internet in
afrikaans
als u een home page in het afrikaans hebt laat me het dan weten.
Ik zou graag wat afrikaans lezen. Hebt U soms geluidsfrgmenten
on-line staan ?
greetings from europe belgium flanders antwerp
baie dankie
Koeitjies & kalfies |
4 kommentare
soek
Sa., 28 Oktober 2000 09:18
Ek soek die Xhosa of Zulu woorde vir die volgende as iemand my kan help.
visarend of arend
soek
Dankie
Reenen van Niekerk
Koeitjies & kalfies |
2 kommentare
Film "The Guest"
Vr., 27 Oktober 2000 19:34
Weet iemand of die film The Guest, verhaal van Eugene Marais, gemaak deur
Ross Devenish op video beskikbaar is? Is daar enige ander films wat handel
oor Marais?
Vele dank,
Johannes van Vuren,
Canterbury/Kantelberg, Engeland.
TV, flieks & vermaak |
0 kommentare
Uiteensetting
Do., 26 Oktober 2000 12:17
Dag mense. Kan iemand vir my 'n lekker Engelse vertaling gee vir
"uiteensetting" en "raamwerk" soos byv " 'n Duidelike uiteensetting van die
feite binne die raamwerk van wat-oo-kal". Niks wat die woordeboeke aanbied
klink vir my gepas nie. As iemand my kan help is hy/sy my held selfs
voordat die Skim sterf.
Koeitjies & kalfies |
8 kommentare