Probeer hierdie e-pos besigheid. Nie multi level marketing nie, en ook nie
'n piramiede skema nie. Almal in ons land sukkel op die oomblik, maar
hierdie besigheid kan u baie help. Jy kan baie geld verdien, vanaf die huis.
kontak my by fer...@mweb.co.za , en maak jou Suid Afrika 'n bietjie beter.
"nic" skryf in boodskap news:3a0ab921.0@news1.mweb.co.za...
> Probeer hierdie e-pos besigheid. Nie multi level marketing nie, en ook nie
> 'n piramiede skema nie. Almal in ons land sukkel op die oomblik, maar
> hierdie besigheid kan u baie help. Jy kan baie geld verdien, vanaf die huis.
>
> kontak my by fer...@mweb.co.za , en maak jou Suid Afrika 'n bietjie beter.
>
"Jonas" skryf in boodskap news:3a0acb86$0$230@helios.is.co.za...
> Ekvertrou die mense is nie jou vriende nie - hoe de donner kan jy jouself en
> jou getroude in die oë kyk - ek is nie preuts nie, maar hoekom dan wil
trou?
Luister goed mense... seks is lekker... vergeet maar wat jy by die hius, op
skool en by die Kerk geleer is... swinging is 'n keuse wat baie mense
maak...
Of dit vir jou is of nie... is daar baie pret met swinging... ek het dit nog
nie probeer nie... maar dit bly 'n fantasie...
:-)
-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Do a search on www.ananzi.co.za using 'Mel' as search word! Try it!
The DOUBT is gone! Only one thing remains: the Fear!
Universal SMS. Any cellphone. Anywhere. Any time. Baby. Live soon!
The Weekly Chirp - True Confessions of a Capetonian: living in terror!
Get a Cape Town address - a new prize to win - surround sound speakers!
Get your free Adderley Street email address
Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Not so long ago a band of would be Aryans - made up from a
bastardisation of other groups ruled a land by opressing it's
inhabitants.
This group maintained control of media, the workforce and the
country's morals. Through criminal and insane beliefs they
continued the quest until they were cornered by the original foe
and driven into a corner.
During their heydey however they professed to being christians of
high moral standing and their churchfolk while preaching the
sanctuary of marriage to the flock - were stooting nanny while
mammie was at her tea party's where the black slaves waited upon
the masters - only to be treated like dirt and derided.
Oh course I am referring to the evil boers (yes lower case) who's
antics and criminality is now public knowledge.
So to you and your MORALS ... I say you have no right to even use
that word to criticise other lifestyles. Your type makes me sick
to the stomach. The time is here where you have to answer to -
not only the new black MASTERS ... but also to society in
general.
So go back to your little corner and don't you dare make any more
of those statements. GA SIES!
Oja, Sue. Daar is 'n skaal wat mense volgens hulle temperamente
klassifiseer. Die skaal het twee asse loodreg op mekaar. Op die een as word
jy as Emosioneel/Onemosioneel gerate, en op die ander een as
Introvert/Ekstrovert.
Die kombinasies is m.a.w. as volg:
Emosioneel-Ekstrovert: Sanguinies
Emosioneel-Introvert: Melankolies
Onemosioneel-Ekstrovert: Choleries (moeilike soort mens om mee saam te
leef :-))
Onemosioneel-Introvert: Flegmaties
Ek is flegmaties, m.a.w. raak nie te opgewonde oor dinge nie, en hou maar
meestal my mond.
J
Jan skryf in boodskap news:01c04a32$3e2360a0$80d3f09b@jan-hazen.agric.za...
> Jy sit die pot deels mis. "Len Duvenhage" is nie Krokkie nie. Gister
> was hy Neels en Daan, vandag is hy Len. Vannag mag sy metamorfose hom
> na nog ander persone neem. Sy gebrekkige vermoëns en eentonige deuntjie
> bly egter dieselfde. Sout van die aarde. Jy is tog reg - skisofrenie is
> 'n baie goeie verduideliking. Wonder of daar internettoegang uit
> Weskoppies is?
>
> lous wrote in article
> ...
>> Krokkie hoekom gebruik jy verskillende name? Of help die pille nie
> meer
>> vir die schisofrenie nie?
>>
>> Len Duvenage wrote:
>>>
>>> Vuilgoed - Wyf :
>>> Lees maar weer ;
skryf in boodskap news:3a0bae28.12735966@news.is.co.za...
>
>
> Die hieronder gepos in die ENGELSE SA groep op 6 Novemver 2000.
>
> ---------------------------------
>
>
>
>
> Path:
>
hades.is.co.za!helios.is.co.za!feeder.is.co.za!iafrica.com!n ews.mikom.csir.c
o.za!hammer.uoregon.edu!newsfeed.direct.ca!look.ca!btnet-pee r0!btnet!ctb-nnt
p1.saix.net!not-for-mail
> From: rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter)
> Newsgroups:
> soc.culture.south-africa,soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Seksistiese hanskakie Frikkie
> Date: Mon, 06 Nov 2000 20:11:11 GMT
> Organization: The South African Internet Exchange
> Lines: 54
> Message-ID:
> References:
>
>
>
>
>
>
>
> Reply-To: rsa...@intekom.co.za
> NNTP-Posting-Host: psw53-03-p74.ec.saix.net
> X-Trace: ctb-nnrp2.saix.net 973541249 22833 155.239.166.74 (6 Nov 2000
> 20:07:29 GMT)
> X-Complaints-To: ab...@saix.net
> NNTP-Posting-Date: 6 Nov 2000 20:07:29 GMT
> X-Newsreader: Forte Free Agent 1.11/32.235
> Xref: feeder.is.co.za soc.culture.south-africa:61267
> soc.culture.south-africa.afrikaans:29955
Ek het gedink ons moet bietjie van politiek en godsdiens afkom en besluit ek
sal 'n nuwe morele en etiese kwessie aan julle stel. Wat dink julle van
"swinging"? Julle weet, die een waar julle nog 'n man of vrou in die
verhouding in bring vir 'n threesome of die een waar jy en jou beste pel
vrouens uitruil. Ek dink dis nogal iets waarvoor mans sal gaan, maar
vrouens is te emosioneel en sien seks nie net as seks nie, maar as iets
dieper.
Kan maar net my kop skud vir julle klomp op hiedie groep. Tog so tipies van
onse mense hier aan die suidpunt van afrika insluitende julle daar oorkant
die water wat hiervandaan kom. Niks waaroor enigeen saamstem nie. 'n Goeie
baklei is veel lekkerder.
Nou kom ons baklei sommer oor die polisiemanne met die honde.
As ons almal nou eensgesind moet wees, is hierdie poliesmanne nou
volkshelde. Dis ook reg so. Daardie soldaat van BOP wat die AWB manne op die
grond doodgeskiet het, is mos nou 'n volksheld. Die soldaat wat die blankes
by Tempe gedood het, ook. Sy familie wou sommer 'n militêre begrafnis vir
hom hê.
Die tydsberekening om die video op hierdie oomblik, 'n maand voor die
landswye munisipale verkiesings en twee jaar na die voorval aan die groot
klok te hang, laat mens maar net wonder.
Wie het die video opgeneem? Aan wie was die video destyds gegee? Is die
video opnemer net so skuldig soos die poliesmanne om dit terug te hou, of is
dit lankal aan 'n politikus gegee wat nou harde munt daaruit slaan?
Rassisme loop breed in hierdie land aan albei kante van die draad en die pot
kan nie die ketel verwyt nie.