Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Staproetes in Suid-Afrika

Wo., 15 November 2000 00:00

Liewe Stapper,

Besoek my webblad oor voetslaanroetes in Suid-Afrika. Dit dek oor die 70
van die bekendste roetes in Suid-Afrika insluitende die Vis Rivier Canyon in
Namibia.

Besoek die blad by http://home.intekom.com/hiking

Hugenootstraat 20
Springfontein, 9917
Suid-Afrika

E-pos: hik...@intekom.co.za

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bowl

Wo., 15 November 2000 00:00

Arthur Hagen schreef
> Guave dus. Die heb ik in de supermarkt en bij de groenteboer hier ook wel
> zien liggen. Nog nooit gekocht; ik wist niet goed wat het was en of het
> lekker was. Misschien lekker voor in de bowl op verjaardagen?
>
> Groeten,
> Arthur

"Bowl" wat is dat? Wat zet je allemaal erin? Ik ben al een keer of wat bij
Nederlanders op een verjaarsdagfeestje geweest, maar heb nog niet een "bowl"
gezien...

Vertel meer...

Skunk

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Gloudina... Meesteres van dié groep!!!

Wo., 15 November 2000 00:00

Gloudina

Ek het die afgelope twee dae by die werk ook by die nuusgroep ingekyk.
Daar is jy nie onder my "blocked senders" nie, en dus het ek
onderstaande juweeltjie onder oë gekry.

(verskoon, ek het nie die hele thread gelees nie, ek gaan ook nie)

Jy's darem witter as sneeu, hoor! En dit het niks met jou ras te make
nie! Jy't foutloos deur die lewe gegaan, jou hele lewe deur!

Kom nou, bieg gou net één keer wat SA jou ook ondergekry het, en jy ook,
al was dit net in jou mind, gesê het: "Die verdomde kaffers!!!". Probeer
asb om nie "Apartheidsvarke" in jou antwoord te gebruik nie, jy klink
soos 'n plaat wat vashaak. Wees kreatief!

Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
hulle ookal was, oornag van jou weggevat word. Hoe lank is jy al uit die
land? As jy nog onder die "oranje blanje blou" uitgegaan het, daar was
'n massa uittog net voor die '94 verkiesings, dan kan jy nie eintlik met
die SA'ers gesels oor rassisme nie.

Daar het 'n funny leë gevoel in die blankes oorgebly na '94. Ek is
beïndruk met hoe hard die blankes aan hulle rassisme werk! En dis harde
werk om 'n witmens in Afrika te wees. In die buiteland kan mens nie
regtig oordeel nie, selfs nie na 'n vakansie in Suid Afrika nie...

Ek wil amper sê veral nie na 'n vakansie nie! Ons het met ons vorige
vakansie met die mees professionele swartes te doen gekry. Dit het weer
hoop in my laat opvlam.

Anyway, welkom terug in my huis. Die heaters is al aan hier by ons, by
julle seker ook. Die mense in SA waardeer nie die son genoeg nie...

Groete
Skunk

skryf in boodskap news:3A128CB2.41E813BE@home.com...
lous wrote:

> Soos ek gesê het - jy kan duidelik nie my punte in die vorige pos
> antwoord nie!!

Jou punt in die vorige pos was dat dit die Calvinistiesegrond van jou
opvoeding was wat vir jou blind agter
leiers laat aanloop het. En ek het daardie aanklag as
bogus beskou.

> in 'n
> blanke kerk ens

Ek het baie vroeg die NG Kerk verlaat en kerktoe gegaan by die lokale
sendingkerke waar ek
gewerk het. By my laaste werk, toe Bantoe-
Onderwys die plek kom oorneem van die sendelinge,
was die hoof van die plek, spesiaal aangestel deur
Verwoerd om apartheid daar toe te pas, ook die
ouderling by die NG Kerk in Amanzimtoti. (Ek
het al lankal vertel waaruit apartheid op Adams
College bestaan het. Wit en swart moes nou aan
aparte kante van die saal staan by die oggend-
samekoms. (Voorheen was die skeiding mans/
vrouens.) Verder het apartheid net beteken dat
die hoërskool nie meer 'n swart prinsipaal mag
hê as daar wit onderwysers in die skool is nie.
Toe kry ons nou maar 'n wit prinsipaal - een van
die talle onbevoegde wit joggies en ou wit omies
wat uit Transvaal op Bantoe-Onderwys toegesak
het. Die net result: dat daar meer wit mense in
swart onderwys was na apartheid ingevoer is,
as daarvoor.

> Hoekom? Het jy nie gesien in watter haglike
> omstandighede die arbeiders op jou pa se plaas gebly het terwyl jy van
> die vet van die hulel arbeid geleef het nie? Meer as hulle jaarlikse
> salaris as sakgeld op universiteit gekry het nie? Hoekom het JY toe nie
> gerebeleer nie?

Ek het gerebeleer.

> En het jou man weermag toe gegaan?

Ja

> Op slegs blanke treine en busse gerei? Hoekom?

Mens ry op 'n trein, Lou. En ja, nie-blankes was nie
toegelaat om saam met blankes te ry nie. Maar ek gee
nie die Calvinisme skuld vir die arrogante wit dominansie
in SA nie.

Gloudina

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

ABORSIE!!!

Wo., 15 November 2000 00:00

Nasty Quaker:
> Nou praat ons aborsie. Genadiglik is daar nog in SA so 'n ding soos die
> "nasciturus fiksie". Beskerm dit maar as julle saam met my stem, dat
> ongebore babas ook 'n lewensreg het. SA is uniek in dié sin. In die VSA is
> RGU486 nou wettig. M.a.w. enige swanger vrou mag die pil te enigertyd voor
> geboorte neem, dit veroorsaak kraam, en dan is sy gekwyt van die baba.
> Daarop werp sy die arme ou lewetjie eenvoudig in die toilet of vullis of
> voer dit vir die hond, en almal sit lekker agteroor en sê: 'n vrou se reg
> oor haar eie liggaam is haar eie reg, en dit is haar keuse.
>
> Wees wakker, die dag kom in SA.
>
> Nasty

Groot woorde. Die reg om oor aborsie te besluit is helaas nie joune of myne
nie, dit lê by die vrou wat die fetus ronddra. Nie jy of ek gaan daaraan
enigiets verander nie, so laat dit rus.

Aborsies (wettig of onwettig) het en sal altyd bestaan. Jammer, veral as
mens kyk na mense wie graag kinders wil hê! Maar daar's ook miljoene kinders
wat honger is en sonder 'n toekoms is. Sou hulle nie beter af gewees het as
hulle geaborteer was nie?

Wat sê julle oor aborsies van wangeskape kinders? Is dit goed?

Niemand het iets gesê op hierdie groep oor die operasie wat verlede week in
Engeland uitgevoer is nie...???

Skunk

Koeitjies & kalfies | 71 kommentare

Kan iemand dalk help

Wo., 15 November 2000 00:00

Ek is op soek na 'n gerigestreerde staffie teëler in die Pretoria omgewing,
weet enige persoon dalk van so iemand of plek

Dankie

Riaan

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Haasdas se nuuskas

Wo., 15 November 2000 00:00

Haasdas se nuuskas berig as volg

Die Organisasie vir Polisiehonde teen geweld(PTG) het in 'n media
verklaring aangedring op nuwe wetgewing om insidente soos die berugte
honde video-insident te vermy. Konsepwetgewing is aangeheg vir die
aandag van die bytrokke minister. Hulle voel dat daar aansienlike byt
in sulke wetgewing moet wees en dat huidige wetgewing op bluff
neerkom...

Die konsepwetgewing behels:
1)Alle verbode immigrante word gedwing om daagliks in 'n
chilli-mengsel te bad
2)Polisiehonde met regse neigings word op 'n 23-uur daaglikse SABC TV
dieet gesit tot hulle heeltemaal links is.
3)Alle regter-slagtande word vervang met rubber kondome vir veilige
bytgewoontes; welke kondome goedgekeur word deur die minister van
gesondheid
4)Polisiehonde het die reg van nie-byt op trekkers, treine en
immigrante ( eksotiese kossoorte akkordeer nie met alle lede nie).
5)Alle polisiehondlede wat aanhoudend op TV gewys word het die reg dat
hulle gesigte gemaskeer word (die onnodige slegte publisiteit beperk
hulle loopbaankeuses tot die oppas van karwrakke).
6)Video kameras by honde eenhede word tot verjaarsdae van lede beperk.

7)Lede mag nie in sulke politieke herries betrek word nie tensy hulle
daarna parlement toe gestuur word met sitting en pensioen.
8)Lede net gebruik word in gewone misdaad sake soos moord, roof ens.
en nie by sensasionele televisieoptredes met rasse innuendo's nie

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Briefie vir skunk

Di., 14 November 2000 00:00

Skunk skryf in boodskap news:8uqpqg$rgf$1@azure.nl.gxn.net...
> hennerietjie het onder andere probeer skryf...
>> koebaai antie (my pa sê skank is engels vir 'n myshond. dink antie 'n
>> myshond stink vir homself)
>
>
> Vra vir jou pa of hy al 'n myshond gerook het, dit sal dalk sy mind bietjie
> oopmaak! En nee, 'n myshond stink nie, sy pis stink!!!
>
> Skunk
>
>
Daar's natuurlik nog 'n ander soort skank - die, hier op die ng. Mens wen
hom op en dan stink (piepie) hy vir 5 minute.............

O.N. Heil

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Ten minste is SA se rowers nog nie so desperaat nie!!!

Di., 14 November 2000 00:00

This is just too funny not to share. Excerpted from an article
which
appeared in the Dublin Times about a bank robbery on March 2,1999:
Once inside the bank shortly after midnight, their efforts at
disabling
the internal security system got underway immediately.The robbers,who
expected to find one or two large safes filled with cash and
valuables,were surprised to see hundreds of smaller safes scattered
throughout the bank. The robbers cracked the first safe's
combination,
and
inside they found.
Only a bowl of vanilla pudding. As recorded on the bank's audio tape
system, one robber said, "At least we'll have a bit to eat. The
robbers
opened up a second safe, and it also contained nothing but vanilla
pudding. The process continued until all the safes were opened. They
found
not one pound sterling, a diamond, or an ounce of gold. Instead, all
the
safes contained covered bowls of pudding.
Disappointed, the robbers made a quiet exit, each leaving with
nothing
more than a queasy, uncomfortably full stomach.
The newspaper headline read:
"IRELAND'S LARGEST SPERM BANK ROBBED EARLY THIS MORNING"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Nuutste Honde Nuus

Di., 14 November 2000 00:00

Haasdas se nuuskas

Om nie agter te raak by die huidige vloedgolf van hond verwante nuus nie sal
hierdie deeltydse nuusdiens die volgende bytend-skokkende nuus op 'n
hond-honger publiek loslaat (ons nuusdiens onderneem om geen tand
onaangeroer te laat nie):

Dit het vandag bekend geword dat daar onweerlegbare getuienis bestaan dat 'n
apartheids opgeleide hond met 'n Afrikaanse hanteerder gesien is net voor
die dood van John F Kennedy. Die FBI is dringend op soek na iemand wat die
woord "sa" verstaan. Dit spreek duidelik van 'n apartheids sameswering.
Verskeie organisasies het daarop aangedring dat hierdie aangeleentheid na
die WVK, die menseregte kommmissie en die WNNR verwys word.

Die OVLT (Organisasie vir liberale troeteldiere) het daarop aangedring dat
alle polisie-, sekuriteits- en Malteserhonde onmiddelik onderwerp sal word
aan deurtastende persoonlikheidstoetse om te verseker dat geen apartheids
indoktrinering by hierdie ongelukkige diere oorgebly het nie. Daar word ook
ge-eis dat alle sulke honde verplig word om donkerbrille te dra sodat geen
kleure onderskei kan word nie. 'n Verpligte dieet van ses Beeldkoerante per
week word vir die arme diere aanbeveel.

Ander organisasies dring egter steeds daarop aan dat hierdie duidelik
rassistiese honde met pikkewyne vervang word.

Die publiek sal vir die volgende sewe jaar vir 22 uur per dag aan honde
videos oor TV onderwerp word, is bekend gemaak. Dit word gehoop dat hierdie
stappe die ernstigheid van die hond-situasie duidelik sal maak aan 'n
publiek wat te maklik kla oor gewone moord, roof, verkragting en SABC
programme.

Troeteldiere | 1 kommentaar

Wysneus Hollanders

Di., 14 November 2000 00:00

Arme ou Emmy

Dink jy nou regtig as jy 'n 681 Kb Hollandse daggazol hier pos, iemand gaan
jou en jou bedwelmde klomp Kase glo ???

Het jy al gehoor van bandwidth, sot ?

O.N. Heil

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    1002  1003  1004  1005  1006  1007  1008  1009  1010  1011  1012  1013  1014  1015  1016  1017    »]
Tyd nou: Wo. Mei 06 17:57:55 UTC 2026