skryf in boodskap news:3A379A75.4D0C036F@home.com...
> On December 13, 1900 the Globe and Mail reported
> that British troops in South Africa under General Knox
> maintained their "fox hunt" of Boer General De Wet,
> who circled around Knox's forces, recrossed a river
> ahead of them, regained the road and doubled back
> upon his first track.
>
Now that Europe has successfully launched the introduction of a united
monetary unit, it is currently thinking of a united language.
The European Commission has just announced an agreement whereby English will
be the official language of the European Union rather than German, which was
the other possibility. As part of the negotiations, Her Majesty's Government
conceded that English spelling had some room for improvement and has
accepted a 5-year phase-in plan that would be known as "Euro-English".
In the first year, "s" will replace the soft "c". Sertainly, this will make
the sivil servants jump with joy. The hard "c" will be dropped in favour of
the "k". This should klear up konfusion and keyboards kan have one less
letter.
There will be growing publik enthusiasm in the sekond year when the
troublesome "ph" will be replased with the "f". This will make words like
"fotograf" 20% shorter!
In the third year, publik akseptanse of the new spelling kan be expected to
reach the stage where more komplikated changes are possible. Governments
will enkorage the removal of double leters which have always been a deterent
to akurate speling. Also, al wil agre that the horibel mes of the silent "e"
in the languag is disgrasful and it should go away.
By the fourth year, peopl wil be reseptiv to steps such as replasing "th"
with "z" and "w" wiz "v". During ze fifz year ze unesesary "o" kan be dropd
from vords kontaining "ou" and similar changes vud of kors be aplid to ozer
kombinations of leters. After ze fifz yer ve vil hav a reali sensibl ritn
styl. Zer vil be no mor trubl or difikultis und evrivun vil find it ezi tu
undrstand ech ozer.
Den ze dreem vil finali kum tru!!
sjoe antie weet antie hoe bly is ek die jammerikaners se gesikkel is
oor voor krismis. my pa sê hys so bly hys sommer lus en skryf 'n gedig -
'bietieng about the boesh' sê hy. ma' netou dink die mense hys breitin
of iemand as hy 'n gedig skryf antie.
hie by ons was laas week ook mos ytverkiesing antie. oom taboe se mense
wou nie gaan stem nie toe lykit of oom tounie 'n bietjie beter doen al
was sy mense al op maghyt se strand. my pa sê oom tounie gaan te kere
asof hy gewen het ma' hy wonner wat sou oom tounie gesê het as hy meer
stemme gekry het ma' die hof sê oom taboe het gewen.
weet antie lat ons ook 'n hofsaak oor die ytverkiesing gehad het. een
van oom boetenlesopsê se kanniedade is mos voor die verkiesing vermoor.
toe vra die ieveepee lat hulle 'n anner kanniedaad aanwys ma' die hof
sê nee die mense moet ma' vir die dooie lyk stem. stink storie antie
want wie wil nou vir 'n lyk stem behalwe as dit in jammerika is waar jy
kan kies tussen twee lyke.
my pa willie vir my sê vir wie hy gestem het nie antie. hy sê hy het sy
briefie die verderf in gelei. hy skryf op sy briefie waar gaan sanien
geld kry om ses en sestag presidente te petaal sê my pa. ma' my pa
sê 'n dooie lyk behoort 'n beter raadslid te wees as 'n lewendige een
want die stink lat die mense darrim petymaal regop sit. soos 'n myshond.
gaan antie ook antie antjie somers se brief teken en afkoop boete
petaal antie. my pa sê hy teken en petaal niks nie. hy sê antie antjie
moet vir ons kom vertel hoelat die koebaanse koels oor haar kop geflyt
het sonner lat sy 'n sê gehad het. my pa sê hy't nie eers tyd gehad om
vir sy ma 'n brief met fênsie leestekens te skryf daai tyd nie wat nog
van 'n gedig. hy sê hy's lus om 'n brief op te stel wat mense moet
teken wat klaar petaal het. hy sê as antie antjie somers nie sy brief
teken nie gaan hy haar naam vir die ontvanger gee vir pelasting
ontdyking.
koebaai antie, annerweek gaan ons vir my ouma op mossel baai kyer waar
die water blou bilt. my pa sê die kaap is na die virkiesing die enigste
plek wat nog so effens hollans is.
Ja nee kyk, geen wonder die buitelanders lag vir ons Suid Afrikaners
nie....ek het gehoor van hierdie nuus-groep maar daar is meer haat en klomp
kak as enig iets anders....embarresing to say the least...
Ek is opsoek na 'n webruimte wat Afrikaans of Engelse boeke verkoop, of net
die name gee, wat toekenings van enige aard gekry het. As jy dalk weet waar
om inligting oor sulke boeke te kry sal ek dit waardeer as jy vir my die
adres sal stuur.
Daar is iets wat my dwars in die krop steek en dit is ons Afrikaners se
jamergattige houding. Dit lyk vir my dit het nou mode geword om te bieg oor
jou apartheids sonde. Gister sien ek in die Beeld dat tot die rugby spelers
gaan nou bieg oor hulle apartheids sonde.
Ek glo dat as jy apartheids sonde gedoen het en jy het jou sonde voor Die
Liewe Vader bely, het Hy jou al lankal vergewe. Hoekom moet ons dan weer
voor mense bely, mense soos Aartsbiskop Desmond Tutu wat sy grys hare uit sy
kop uit wil trek as hy na al die stories luister. Hoekom moet ek of enige
ander mens voor 'n mens gaan bieg.
Ons moet besef dat hoe meer ons kruip en bieg hoe meer gaan daar van ons
verwag word om te kruip en te bieg en voor ons ons oe uitvee is ons
vloerlappe van die agtergeblewende volk.
Ons as Afrikaners is 'n klom slapgatte, ons is sulke patete en Sannie
jammergatte, jammer dat ons asem haal en leef. Jammer oor al die moord en
doodslag en verkragtings wat plaasvind. Maar wat doen ons NET MOOI NIKS.
Plaas laat ons ophou bieg, begin saamwerk en begin om iets te doen aan die
saak.
Ek is nie jammer oor wat ek hier gese het nie en ek staan by my woorde.
Persoonlik dink ek enige verkiesing moet dmv 'n persentasie stem gedoen
word.
1000 - 2000 1 Punt
2001 - 3000 2 Punte
ens ens
Onthou Suid-Afrika het vir arguments onthalwe 50 Miljoen mense, maar net 10
Miljoen dra werklik iets by tot die ekonomie. So dit maak tog net sin dat
die mense wat verantwoordelik is vir die ekonomiese groei in die land se
stem meer werd moet wees as die persoon wat nie 'n bydrae maak nie.
Bogenoemde sal dit moontlik maak vir 'n persoon soos Harry Oppenheimer wie
se stem sê nou maar 50 punte tel om 49 stem geregtigde stemme te absorbeer
voordat sy eie stem uitgekanseleer word.
Met bogenoemde metode sal dit die ANC miljoen jaar vat om aan bewind te kom
indien enigsins. En wat dit nog ekstra goed maak is dit dien as 'n
aansporing vir mense om harder te werk sodat hulle meer geld kan maak (en in
die proses 'n hoër stempunt kan inneem), en niemand kan kla dat hulle nie 'n
kans gegun word om wel te stem nie.
Ik ben Norbert, uit Vlaanderen in België...
Ik woon dicht bij de Nederlands-Belgische grens bij Zeeuws-Vlaanderen.
Ik kom vaak in Nederland en met name in Zeeland. Als ik die teksten
van jullie lees in deze nieuwsgroep dan valt mij als Vlaming zeer
sterk de gelijkenis op tussen het Zeeuws (de taal van Zeeland in
Nederland) en het Afrikaans op. En ook vind ik dat jullie taal familie
is van ons eigen Westvlaams (zelf ben ik een Oost-Vlaming).
Wat denken jullie daar zelf over? Ik richt mij hierbij tot Afrikaners
die ooit al eens in onze landen op bezoek waren.
Soms denk ik dat dat logisch is. Waarschijnlijk kwamen de eerste
Nederlandse kolonisten uit de streken van rond Middelburg (de
hoofdstad van Zeeland) naar Zuid-Afrika, omdat dit de thuishaven
was van het V.O.C. (Vereenigde Oostindische Compagnie) en daar
werd natuurlijk het Zeeuws gesproken. Nu ja, Zeeuws is geen aparte
taal maar toch gebruiken jullie veel uitdrukkingen die bij de Zeeuwse
plattelandsbevolking heden ten dage nog schering en inslag zijn.
Zoals die uitspraak:"'t Syn almal God se kinders..." Nou, 't is alleen
maar een Zeeuwse boer die zoiets zegt. Dat korte, gebonden, pro-
vincialistisch taaltje, dat vind ik alléén dáár.. en in Zuid-Afrika!
Almal de groete! (God, moet ik nu toch dringend zelf een Afrikaans
gaan leren!)
Ik ben Norbert, uit Vlaanderen in België...
Ik lees zo vaak in de krant dat er in Zuid-Afrika zoveel geweld en
onveiligheid in de steden is...
Weten jullie daarvan de oorzaak?
Gaarne een follow up artikeltje of een e-mailtje.