Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Kerswense

So., 24 Desember 2000 17:57

Aan almal hier op SCSA, mag julle 'n geseënde Kersfees hê.

Dries

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

The African Socialist

Vr., 22 Desember 2000 23:50

Hi all,

If anyone is interested in obtaining a free copy of the African Socialist -
a new publication of anti market anti statist socialism in AFRICA - they can
do so by writing to the SPGB 52 Clapham High St London SW4 7UN

Ek kan a bietjie Afrikaans praat - ek is jammer dat ek kan nie die taal baie
goed praat

Happy Xmas all

Regards
Robin

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Woorde vir Kerfees

Vr., 22 Desember 2000 20:34

Hello daar,

O, heerlike Kerfees en blou berge,
die mooiste in die Wereld.

O, heerlike Kersfees en groen gras,
die mooiste in die Wereld.

O, heerlike Kerfees en warm wind,
die moiste in die Wereld.

O, boy - wat kak!

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Afrikaans vir "arc-eyes"?

Vr., 22 Desember 2000 08:06

Een van my vriende gebruik "boogoog", maar ek kry nie dit of enige ander in
my woordeboek nie.

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Geselskamer

Do., 21 Desember 2000 13:20

Ek het in 'n "Geselskamer" van hierdie groep beland, by
http://pluto.beseen.com/chat/rooms/u/8164/ Dis die eerste keer dat ek
hoor ons groep het ook 'n geselskamer... Kom julle ooit daar? Daar was
niemand toe ek daar was nie... Indien enige van julle ooit soontoe gaan,
laat weet bietjie wanneer, dan kry ek julle daar!!!

Groente

Skunk

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

My translation of Stille Nag

Wo., 20 Desember 2000 20:07

> STILLE NAG
>
> Stille nag, heilige nag.
> Alles rus, eensaam wag
> slegs Maria, geseënde vrou,
> by haar kindjie met Josef so trou;
> Soete, hemelse rus!
> Soete, hemelse rus!


Quiet night, holy night
All is peaceful, lonely ?vigil?
only Maria, blessed wife
near her little child with Joseph so faithful;
?Sweet?, heavenly peace
Sweet, heavenly peace

> Stille nag, heilige nag.
> Oor die veld, lief en sag,
> klink die lied van die engelekoor,
> eers deur herders, dan verder gehoor.
> Juig die Redder is daar!
> Juig die Redder is daar!

Quiet night, holy night
over the fields, dear and gentle
sounded the song from the angels choir
???even through shepherds,then heard far away???
rejoice, the saviour is there !
rejoice, the saviour is there !

> Stille nag, heilige nag.
> Jesuskind, vriend'lik lag,
> liefde teer uit u god'like mond;
> tans daag heerlik die vrywordingstond:
> Heer, gebore vir ons!
> Heer, gebore vir ons!
>
Quiet night, holy night
Jesus-child, friend, ??? laughed,
tender love out from your god,??? mouth;
now there is the delightful ??hour of coming??
Lord, born for us!
Lord, born for us!

Well that's the best I can do I'm afraid. My brain hurts now LOL

Paul

Musiek & liriek | 3 kommentare

Reformasie of transformasie.

Wo., 20 Desember 2000 12:08

Ek het die stukkie op 'n ander groep raakgeloop. Gedink dit sal miskien
vanpas hier wees:

"As die Boerevolk wil oorleef sal hy 'n eie, dinamiese proses van
hervorming moet ontwikkel, aangedryf deur 'n identiteitsbesef en die wil
tot ontworsteling aan gelooflose oorheersing. Ons praat hier van
hervorming, dit wil sê reformasie, NIE transformasie nie. -
Nuuskommentaar - Maandag 16 Oktober 2000"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

yet another translation

Di., 19 Desember 2000 22:03

What is:

"n'Bek soos dit kort net jam"

in English ?

My own translation makes no sense ...

kort = short / briefly
net = just / only / exact / neat / tidy
jam = I have no idea, think it might be related to the word "sorry"

*sigh* I guess I need to practice harder

Thanking you in advance,

Paul

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 21 kommentare

TEKENS VAN VEROUDERING

Di., 19 Desember 2000 06:15

TEKENS VAN VEROUDERING

Alles pyn. Wat nie pyn nie, werk nie.
Die glinster in jou oog is die sonlig op jou dubbellens bril.
Jy voel soos die oggend daarna, maar jy was nerens nie.
In jou afspraakboek begin al die name met Dr.
Jy raak uitasem van kaartspeel.
Jou kinders begin vir jou middeljarig lyk.
Jy sluit aan by 'n gimnasium, maar jy gaan nooit.
Jy ken al die antwoorde, maar niemand vra jou nie.
Jy sien uit na 'n vervelige aand.
Jy het 'n bril nodig om joune te soek.
Jy skakel die lig af om te bespaar; nie omdat jy romanties raak nie.
Jou neus loop, maar jou bene wil nie.
Jou rug gaan meer uit as jy.
Jou huis raak te groot en jou medisyne kas te klein.
Jy vat 'n lekker hap aan 'n biefstuk en jou tande bly daar.
Jou verjaardagkoek sak inmekaar onder die gewig van al die kersies.

OUD WORD IS NIE VIR SISSIES NIE!!

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    980  981  982  983  984  985  986  987  988  989  990  991  992  993  994  995    »]
Tyd nou: Wo. Mrt. 11 02:31:52 UTC 2026