Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roosterkoek
roosterkoek [boodskap #150941] Di., 10 Maart 2026 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24864
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roosterkoek
Afbreking: roos•ter•koek
Samestelling: rooster + koek


Selfstandige naamwoord: roosterkoek
Meervoud: roosterkoeke
Verkleinwoord: roosterkoekie
Meervoud van verkleining: roosterkoekies

Betekenis:
• 'n Bolletjie brooddeeg wat op 'n rooster oor warm kole gebak word.

Gebruik:
• Vanaand eet ons braaivleis en roosterkoek.

Sinoniem:
• kolebrood

Verwant:
• askoek
• stokbrood

Vertaling:
Engels: girdle‐cake, griddle cake
Nederlands: roosterbroodje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: videospel
Volgende onderwerp: werpspies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 15 23:59:01 UTC 2026