Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Makgoba: "Canada should pay for looting doctors"

Wo., 14 Februarie 2001 08:31

@home.com wrote:
>
> Uit The Globe and Mail, February 13, 2001:
>
> "Canada and other rich countries would have to pay
> compensation to South Africa for "looting" doctors
> and other health professionals under an international
> code of ethics proposed by the president of the Medical
> Research Council of South Africa.

Dit is nou net nadat die dokters wat hulle diensplig in staats hospitale
doen vir 'n maand of twee geen geld gekry het nie? Raai waar gaan meeste
van hule lvolgende jaar heen?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

ArtRap by Mike van Graan - 14/02/2001

Wo., 14 Februarie 2001 05:13

"Remember ACTAG? The euphoria? The hope? The dawn of a new era? Who would
have thought that the arts and culture community would begin the new
millennium in such dire straits? And with so little reason for optimism?

NAC and funding ....."

"..... There's a hole in the bucket

The document devised by the State Theatre/Advisory Board on a new plan for
the performing arts was leaked to the media, and excerpts from, and comments
on it were published in the Star of 12 February. ....."

"..... The tender Playhouse

In the Sunday Times of 11 February, the Playhouse invited tenders for pest
control services, cleaning and sanitation, security and armed banking. They
should also have advertised a tender for someone to make sure that the tape
is switched off after Board meetings.

In a growing race scandal that would elsewhere force the resignation of all
those responsible, the Executive members of the Board chaired by Mr Edmund
Radebe, are heard to discuss Indian staff members in derogatory terms, on a
tape which was running to record the minutes of an earlier meeting.
Apparently, they forgot to turn off the tape. A seventeen-page transcript of
the tape was made, and will be released to the media today by Gita Pather,
who has resigned, despite a belated offer of a position as deputy CEO.

Watch this space.

Lottery Board

The Minister of Arts, Culture, Science and Technology has appointed six arts
and culture representatives to the new Lottery distribution agency.
Surprise, surprise. One of the six appointees is Mr Edmund Radebe. ....."

To get the full story, subscribe to ACEmail at
http://www.at.artslink.co.za/ace

--

"Arts world in one website"
http://www.artslink.co.za

Arts and Culture Trust of the President Award
Electronic Media of the Year in support of the arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Nominated 2000

Support South African Arts and Culture:
Dial-Up with Artslink.co.za and save!
http://www.at.artslink.co.za/isp

Debate issues affecting the arts and culture industry
http://www.at.artslink.co.za/egroups.htm

ICQ: 87315418

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

briefie vir antie gloudiena

Di., 13 Februarie 2001 18:37

hellou my antie

jissie antie nes ek dink hie gebeer niks in die goeie ou niewe syd afrika
nie dan begin die sports. vat nou maar oom stief sweetnie wat self minister
van sports was antie. hys nou baie kwaad vir bartlomias dias se mense oorlat
hille optog gehou het oor hille in hille groente winkels dood geskiet word
antie. oom stief sê 'n mens mag net optog hou as jy kan toitoi. en gly op 'n
piesangskil is nie toitoi nie dis witbaas skap sê oom stief.

toe is koning johannes die seevaarder van portugal so kwaad lat hy sy amba
se deur wil laat hys toe kom antie. ma' toe skrik oom stief groter as
destyds toe die regter gevra het of hille nie vir oom loewie nêvverlyt
gelieg het oor die koemmiesie nie antie. toe sweet oom stief so lat hy en
oom penjil watdoenjyda koning johannes se amba se deur gaan sien. oom penjil
verdydelik vir die amba se deur lat hille al baie gekla het oor die risse se
maffia ok antie ma' die risse het nie met die deur uit die hys yt probeer
val nie. oom hansie vannie pênelbieters sê wat oom penjil nie virstaan nie
is lat maffia nie dieselfde is as pôpôs en grenedellas nie antie.

ma' hoekom ek yntlik skryf antie is oorlat ek raat soek. ek wil weet wat
beteken rinnesaans antie. my pa sê dis iets soos herlewing of virniewing of
verligting ma' antie kan self sien lat hy weer gesyp was toe hy dit gesê
het.

want antie sien oom taboe praat aljimmers vannie afrika rinnesaans ma' al
herlewing wat ek sien is wanneer josef die swyger in sy pa wat vermoerd is
se plek prisjedent van die dêmjoe kraterse rippebliek vannie kongo word.

en al virniewing wat ek sien antie is oom robbert makapie van simbapwie wat
sy regters wegjaag oorlaat hille nie praat soos wat hy wil hoor nie. en die
koerante wat opgeblaas word oor hille nie skryf wat oom makapie wil sien
nie.

en oom taboe traai ok ma' sy bes lat ons nie moet hoor van hoe die wapens
gekoop is nie antie. hy faaier glad sy eie mense wat wil ytvind antie. en
toe oom taboe die parlement oopslyt toe swyg hy meer as josef vannie kongo
oor die goed antie.

so antie moet asseblief vir my virdydelik wat rinnesaans beteken want ek
weet my pa lieg vir my.

koebaai antie (eet maar die porras se pampoen want as dit nie die hare lat
kril nie gee dit dalk hare oppie tanne)

hennerietjie

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Max Havelaar

Di., 13 Februarie 2001 14:33

AMSTERDAM - Max Havelaar, de ide�le stichting die zich inzet voor boeren
in ontwikkelingslanden, heeft het afgelopen jaar met de verkoop van
koffie in Nederland het recordbedrag van 10,6 miljoen gulden
binnengehaald.

Het record kon ontstaan door de extreem lage wereldmarktprijs voor
koffie. Die lag in 2000 ver beneden de productiekosten en de
minimumprijs die Max Havelaar de boeren garandeert.

De extra opbrengsten uit koffie met het Max Havelaar-keurmerk komen voor
de koffieboeren bovenop de wereldmarktprijs. Vorig jaar leverden Max
Havelaar-verkopen 6,1 miljoen gulden aanvullende inkomsten voor de
koffieboeren op.

De minimumprijs die Max Havelaar hanteert voor arabica koffie, is 126
dollarcent per pound (453,6 gram). Dat ligt zestien cent boven de 110
dollarcent die de koffieboeren volgens de stichting moeten ontvangen om
een menswaardig bestaan te kunnen opbouwen. Op de wereldmarkt kost
arabica 65 cent, terwijl de tussenhandel de boeren slechts een fractie
van die prijs betaalt.

Max Havelaar claimt dat het ruim 180 koffiecoöperaties in zeventien
landen, zoals Mexico, Congo en Honduras, overeind heeft gehouden,
terwijl de markt voor koffie in een dal zit.

Ondanks de recordontvangst door de boeren blijft het marktaandeel van de
gekeurmerkte koffie steken onder de drie procent. ''Het is voor ons
knokken tegen de merkentrouw van de koffiekoper. Onze koffie is drie tot
zes dubbeltjes duurder, maar dat maakt de consument niet zo veel uit,''
aldus Max Havelaar-directeur Bolscher. Max Havelaar is twee weken
geleden een reclamecampagne begonnen om zijn marktaandeel 'substantieel'
omhoog te krijgen.

Behalve koffie worden in Nederland ook bananen, cacaoproducten, thee,
honing en ook sinaasappelsap van Max Havelaar verkocht. Daarmee haalt de
stichting nog eens bijna twee miljoen gulden op voor producenten in
ontwikkelingslanden.

� Het Parool, 13 februari 2001

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wie weet iets van PRIORA

Di., 13 Februarie 2001 06:12

Wie weet iets van PRIORA

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

siek mense

Ma., 12 Februarie 2001 21:32

Ek het nou gesit en deur al die postings gelees en tot die slotsom gekom dat
n paar van hulle siek is. Toe hulle op die kakhuis gesit het het hulle gebuk
om te sien waar die drol uikom en toe per ongeluk op hulle kop gekak en
siende hulle geen breins in die eerste plek gehad het nie het die kak daar
gaan sit.Dit is daarom die sekere klomp wat so skielik hier verskyn het so
baie kak kan gorrel

Reenen

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Re: Vye Jam is nou Cochenile

Ma., 12 Februarie 2001 20:10

Ummm.. ek het altyd gedog 'cochenile' verwys na die dopluis wat die turksvye
so verniel, of te wel dan na die rooi sap wat van hulle(die dopluise)
gemaak word? Ek kan nou ongelukkig nie gaan kyk na turksvyvariëteite nie,
so kan iemand anders dlk meer lig op die sakie werp?

Dries

Gloudina, het geskryf:

skil het nie. Daar is ook turksvye, maar hulle
is van die pers (cochinile) soort waarvan ek
nie baie hou nie. Die Indiese winkel waarby
ons ons samosas en pakoras koop, vlieg ook
gereeld koejawels van Indië in.

Kos & resepte | 4 kommentare

Gedig

Ma., 12 Februarie 2001 12:09

Angs van 'n Blanke Bruid
Gedig deur `n onbekende:

"Wanneer 'n blanke meisie trou met die barbaar,
doof God By son oor haar.
Wit en swart staan verstom; hierdie vreemde paar gaan elk hul siel verwoes -
hul is net nie vir mekaar.
Hy weet haar selfrespek is dood, haar Boeregees is stil.
Nooit sal sy weer kan Jubel: 'Ek is van Boerebloed!'

Nou begin haar hartseer verhaal.
Vir drie dae en nagte verteer hy haar,
Swart lippe druk hy smuk teen haar.
Teen dag vier kan sy nie meer,
Haar siel roep uit '0, God wat het ek gedoen!.

Weke en maande gaan verby - die baba is gebore.
Met betraande oog betrag sy hom,
In skaamte, hang haar hoof.
Sy droom dan eerder van ander dae -
kinderdae met Boereseuns en dogters rein en wit.
Haar siel skreeu uit: '0 God, spaar my dit!'

Ek kon so 'n kind gehad het, rein en wit.
Op my trotse bors sou ek horn kon sit.
Maar nou, my basterkind huil net.deur die nag,
in slapelose drome skreeu my siel; '0 God, nie wit!'

Ek strompel non deur my dae,
sonder God se liefde en gena.
Maar dit weet ek nou,
geen swartman kan ooit my sielsmaat wees.

My nageslag is verdoem, as basters sal hul bestaan.
In, al God se Almag moet Hy dit laat begaan.
My geboortereg het ek verkoop,
my Voortrekkerbloed het ek laat verkleur,
Kan God my dit vergeef? - nooit sal ek kan terugkeer
op die smal voetspoor van my God se ras.

Ek weeklaag in my eensaamheid:
Ag, het ek maar my rassetrots behou
dan het ek vandag 'n kind gehad,
`n Boerekind wat ek in my arms kon omvou:
`n Boerekind wat ek met trots omhoog kon hou.

`n Kind geskape na die beeld van God
met `n vader wat ons trots kan gadeslaan.
'Sy is `n moeder van my volk
en my kind van God se saad.'

Maar nou: my basterkind se gesig
herinner my altyddeur weer terug.
Ek was my vader se toekomshoop,
my moeder se trots en vreug.
Maar een nag op die donker lewenspad
het ek self my siel gedood.

`n Besmette erfenis laat ek na, bedroefde ouers het my met smart varwerp
en self'`n vroeë dood gesterf.
Te groot vir hulle die skok en pyn,
'Ons kind - 'n swartman se bruid !'

Ek worstel waarheen ek nou moet gaan.
Ek is moeg vir Satan se stem.
Vanuit die dood roep hy my:
'Ek is die enigste weg vir jou'

Hierdie wit en swart gemors, hierdie rassemoord,
moet verbied word deur die wet.
Dan sal dit nooit weer nodig wees.
om verhale soos myne to lees."

Prosa & poësie | 6 kommentare

Mea culpa...

Ma., 12 Februarie 2001 11:16

Ek besluit toe om na twee jaar net vinnig te kom inloer - waar daar lewe is,
was daar nog altyd hoop. Maar helaas, dis nog alles onveranderd. Net 'n
paar name het verander... Die persoonlike aanvalle gaan nog steeds voort,
en spruit nog steeds uit dieselfde bron: die menslike onvermoe om andere se
opinies te verduur, vergeet maar heeltemal van aanvaar. Terug na dieselfde
ou woord: onverdraagsaamheid. Sal ons as gebore Suid-Afrikaners ooit leer
om saam te werk, om te probeer vergewe en vergeet? Seker te veel gevra -
ons geniet 'n goeie moddergooi geveg net te veel.

'n Opmerking die ander dag bly my nog steeds by: "Die kinders hier lyk nie
of hulle enige probleme het met ander rasse nie." My antwoord, na 'n
kontrak in een van die mees problematiese hoerskole hier: "Nee wat, hulle
sien velkeur nie eers raak nie - dit is heeltemal onbelangrik. Hulle maak
vriende of vyande na aanleiding van mens se persoonlikheid; wie jy is, is
belangriker as hoe jy lyk." Wonderlike houding.

Die kookaburras lag nog steeds in ons agterplaas, die galahs vermaak ons nog
steeds, en die swerm wilde kokketiele is nog steeds die enigste wekker wat
ons nodig het. Die son skyn nog steeds wonderlik warm; die lewe is nog
steeds een lang, wonderlike ondervinding, hier in my Paradys.

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Vye Jam

So., 11 Februarie 2001 18:53

... want dit is nie konfyt nie. Perskes en appelkose kan konfyt wees maar
vyejam is vyejam.

Hier êrens sien ek iemand spekuleer of hy moet terugkom SA toe. Ek dink die
kritieke faktor is of daar waar hy is vyejam is. En ek sien die mense oorsee
soek dikwels na Mrs. Ball se Blatjang wat natuurlik 'n gunsteling is. Maar
Gloudina, het julle vyejam daar?

DD

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1835): [ «    964  965  966  967  968  969  970  971  972  973  974  975  976  977  978  979    »]
Tyd nou: Vr. Des. 26 09:21:20 UTC 2025