Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: Tussen die duiwel en die diep blou see...

Vr., 16 Februarie 2001 06:53

me & bobby magee wrote:
>
> Laat mens wens die politiek hier was so eenvouding soos in die ou
> Suid-Afrika: stem vir die party vir wie jou ma en pa, en hulle ma en pa en
> al die voorgeslagte, gestem het. Maklik. Hoef nie te dink nie.

--

Ag nee - nog 'n Gloudina. Dink omdat hulle in 'n ander land sit weet
hulle wat in SA aangaan.

Vertel nou die nonsens vir al die mense wat voorheen nie kon stem nie
...

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Diskussie JK:-)

Do., 15 Februarie 2001 09:26

Hi Arthur en ieder ander,

Jy het my gevra, of ek nog Afrikaanse musiek het afgelaai van Napster.
Ja ek het, solank dit nog kan, ek moet daagliks aflaai.
Daar is anders geen moontlikheid nie, om Afrikaanse cd te verkry.
Ek doen myn betellings vir my Afrikaanse boeke by Kalaharinet, maar daar is
nie toestemming nie om cd te verstuur.
Ek is dus baie lief vir Napster, maar ek is 'n suinige Kaaskop en gaan nie
betaal vir die Napster nie :-).

Ek is baie enthousiast oor Johannes Kerkorrel, hy het baie goei musiek
gemaak, ook met ons eien Stef Bos.

Sy teksten is nie slecht nie en veel is baie goed te verstaan vir my.
Boondien( ek skryf so als ek dink dit is :-)) is op hierdie net veel van sy
teksten te verkry.

Johannes Kerkorrel is ook 'n persoon, die diskussie uitlok, dus ons sal wag
op reakties.

Ek het reeds 2 cd's met Kerkorrel musiek gemaak en al veskeidene aan my
vriende gegee.

Johannes is glo ek nie seer gelief nie. Syn liedjies is se maar krities.

En nogmaals Arthur, ik bedoelde het niet lullig, maar kon op dat moment
niets in Afrikaans op papier krijgen, niet meer dan dat :-)))
Dus ek vra ook om verskoning.

Die woord verskoning is ook baie interessant.

As jy my se, jy moe my vra vir verskoning, dink ek tog aan iets anders.

Groet Rico

Ek geniet baie van die Somer die Son
en die dae soals heuning
warm en lou

:-)))))))))))))

Koeitjies & kalfies | 22 kommentare

pasop

Do., 15 Februarie 2001 08:38

Op Tue, 13 Feb 2001 19:31:11 GMT, Gammapooka
las ik van jouw:

> Waarschuwing ! ! !
> Deze persoon staat op een blacklist van OPLICHTERS & SPAMMERS.
> Stuur deze persoon geen creditcard gegevens of geld !
> Nadat hij jou creditcardgegevens heeft of geld kan je naar je warez
> fluiten !
> Hij lacht je hard uit dat je er toch niks aan kan doen omdat het warez
> is.
> Hij zal creditcard gegevens overigens ook misbruiken !
> Wees dus gewaarschuwt ! ! !
>
> Warning ! ! !
> This person is standing on a blacklist of FAKERS & SPAMMERS.
> Never send this person any creditcard info or money !
> After he got your creditcard info or money you can say goodbye to your
> warez !
> He's laughing hard and says : you cant do anything, its warez.
> He will also abusing your credit card info !!!
> Be warned for this person !

Dit gaat over schwartz??
http://www.sunbiz.org/scripts/cordet.exe?a1=DETFIL&n1=P9 4000066551

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Afrikaans at non-ZA universities and colleges

Do., 15 Februarie 2001 07:44

Leuce:

The Crow's Nest web site (http://www.oocities.org/afrikaanse/) got a
question about Afrikaans at "foreign" universities:

> Is there anybody that can help me with information on the study of
> Afrikaans at universities outside the borders of South Africa -
> e.g. in Russia, Poland, The Netherlands or USA? I would like to
> correspond with students of Afrikaans. I am currently busy with
> research on the topic.

We get quite a few questions like this. Can anyone help by giving us some
names and e-addresses of people who might be able to help us find Afrikaans
students at non-ZA universities, or groups of people who study Afrikaans as
a subject? Thanks!

I'll be watching the newsgroups... no need to crosspost your answers.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Mel en sy dinge... Sy dinges...

Do., 15 Februarie 2001 06:57

Maklike oplossing vir die vent: Killfile../Rules wizard ens...

Dan hoef ek GLAD nie sy str*nt te lees nie!!!

En ek is saliger daarvoor, en my bloeddruk ook!

Spreuke sê: Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, anders dink hy hy het
wysheid bekom.

Thys vannie Kaap

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Aan die renegaat

Wo., 14 Februarie 2001 11:50

AAN DIE RENEGAAT.

Jou volk nie goed genoeg nie? Maar die renegaat
Is altyd slegter tog as die wat hy verlaat!
Sal dan die beter volk 'n gulle welkom gee
Aan d' allerslegste uit die slegter? Wees tevree
Om in jou eie kring 'n hoër rang te haal -
Jy's laag genoeg vandag om nie nog af te daal!
En as jy bly en rys, dit sal jou eendag tref:
Daar's hoogheid, wat jou laagheid eers nie kon besef!

Langenhoven: Ons weg deur die wereld.
--

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Koos du Plessis

Wo., 14 Februarie 2001 10:31

Kan iemand asb. vir my laat weet of daar iewers `n Koos du Plessis webwerf
is, of iewers waar mens die lirieke van sy liedjies op die internet kan kry,
name van al sy albums, ens.

Ek sal ook graag wil weet waar mens sy musiek online kan koop. Ek weet van
die 4 albums (plus Trilogie) by kalahari.net, maar die liedjie met die titel
"Gebed" is nie op een van hulle nie. Is daar nog?

Baie dankie.

Stone

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Re: Makgoba: "Canada should pay for looting doctors"

Wo., 14 Februarie 2001 08:31

@home.com wrote:
>
> Uit The Globe and Mail, February 13, 2001:
>
> "Canada and other rich countries would have to pay
> compensation to South Africa for "looting" doctors
> and other health professionals under an international
> code of ethics proposed by the president of the Medical
> Research Council of South Africa.

Dit is nou net nadat die dokters wat hulle diensplig in staats hospitale
doen vir 'n maand of twee geen geld gekry het nie? Raai waar gaan meeste
van hule lvolgende jaar heen?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

ArtRap by Mike van Graan - 14/02/2001

Wo., 14 Februarie 2001 05:13

"Remember ACTAG? The euphoria? The hope? The dawn of a new era? Who would
have thought that the arts and culture community would begin the new
millennium in such dire straits? And with so little reason for optimism?

NAC and funding ....."

"..... There's a hole in the bucket

The document devised by the State Theatre/Advisory Board on a new plan for
the performing arts was leaked to the media, and excerpts from, and comments
on it were published in the Star of 12 February. ....."

"..... The tender Playhouse

In the Sunday Times of 11 February, the Playhouse invited tenders for pest
control services, cleaning and sanitation, security and armed banking. They
should also have advertised a tender for someone to make sure that the tape
is switched off after Board meetings.

In a growing race scandal that would elsewhere force the resignation of all
those responsible, the Executive members of the Board chaired by Mr Edmund
Radebe, are heard to discuss Indian staff members in derogatory terms, on a
tape which was running to record the minutes of an earlier meeting.
Apparently, they forgot to turn off the tape. A seventeen-page transcript of
the tape was made, and will be released to the media today by Gita Pather,
who has resigned, despite a belated offer of a position as deputy CEO.

Watch this space.

Lottery Board

The Minister of Arts, Culture, Science and Technology has appointed six arts
and culture representatives to the new Lottery distribution agency.
Surprise, surprise. One of the six appointees is Mr Edmund Radebe. ....."

To get the full story, subscribe to ACEmail at
http://www.at.artslink.co.za/ace

--

"Arts world in one website"
http://www.artslink.co.za

Arts and Culture Trust of the President Award
Electronic Media of the Year in support of the arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Nominated 2000

Support South African Arts and Culture:
Dial-Up with Artslink.co.za and save!
http://www.at.artslink.co.za/isp

Debate issues affecting the arts and culture industry
http://www.at.artslink.co.za/egroups.htm

ICQ: 87315418

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

briefie vir antie gloudiena

Di., 13 Februarie 2001 18:37

hellou my antie

jissie antie nes ek dink hie gebeer niks in die goeie ou niewe syd afrika
nie dan begin die sports. vat nou maar oom stief sweetnie wat self minister
van sports was antie. hys nou baie kwaad vir bartlomias dias se mense oorlat
hille optog gehou het oor hille in hille groente winkels dood geskiet word
antie. oom stief sê 'n mens mag net optog hou as jy kan toitoi. en gly op 'n
piesangskil is nie toitoi nie dis witbaas skap sê oom stief.

toe is koning johannes die seevaarder van portugal so kwaad lat hy sy amba
se deur wil laat hys toe kom antie. ma' toe skrik oom stief groter as
destyds toe die regter gevra het of hille nie vir oom loewie nêvverlyt
gelieg het oor die koemmiesie nie antie. toe sweet oom stief so lat hy en
oom penjil watdoenjyda koning johannes se amba se deur gaan sien. oom penjil
verdydelik vir die amba se deur lat hille al baie gekla het oor die risse se
maffia ok antie ma' die risse het nie met die deur uit die hys yt probeer
val nie. oom hansie vannie pênelbieters sê wat oom penjil nie virstaan nie
is lat maffia nie dieselfde is as pôpôs en grenedellas nie antie.

ma' hoekom ek yntlik skryf antie is oorlat ek raat soek. ek wil weet wat
beteken rinnesaans antie. my pa sê dis iets soos herlewing of virniewing of
verligting ma' antie kan self sien lat hy weer gesyp was toe hy dit gesê
het.

want antie sien oom taboe praat aljimmers vannie afrika rinnesaans ma' al
herlewing wat ek sien is wanneer josef die swyger in sy pa wat vermoerd is
se plek prisjedent van die dêmjoe kraterse rippebliek vannie kongo word.

en al virniewing wat ek sien antie is oom robbert makapie van simbapwie wat
sy regters wegjaag oorlaat hille nie praat soos wat hy wil hoor nie. en die
koerante wat opgeblaas word oor hille nie skryf wat oom makapie wil sien
nie.

en oom taboe traai ok ma' sy bes lat ons nie moet hoor van hoe die wapens
gekoop is nie antie. hy faaier glad sy eie mense wat wil ytvind antie. en
toe oom taboe die parlement oopslyt toe swyg hy meer as josef vannie kongo
oor die goed antie.

so antie moet asseblief vir my virdydelik wat rinnesaans beteken want ek
weet my pa lieg vir my.

koebaai antie (eet maar die porras se pampoen want as dit nie die hare lat
kril nie gee dit dalk hare oppie tanne)

hennerietjie

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    964  965  966  967  968  969  970  971  972  973  974  975  976  977  978  979    »]
Tyd nou: Di. Mei 05 16:04:13 UTC 2026