Seker nog dieselfde wysie ook:))))
Min Shaw het mos so vertaalde liedjies lekker vals gesing;)))
Annette
Danielle skryf in boodskap news:5llhjtccitlp74hj19fi0slfhtbe2qrmf9@4ax.com...
> On Tue, 26 Jun 2001 23:23:53 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>
>> Nog nie gehoor van "kookaburra sits in the old gum tree" nie?
>
> Nee - net van die kokkewietjie wat in die eikeboom gesit het! :-)))
>
>> Amper soos 'n
>> Kingfisher, 'n voel met humorsin en sit gedurig vir sy eie grappe en lag...
>> Lange snawel wat so diep in die pas-gesnyde gras inboor. Pragtig. Ons het
>> so drie-vier gereeld hier op die heining - sit soos ou omies in 'n ry!
>
> Hehehe....dit klink na pragtige, slim voels daai. Ek dog dat dit dalk
> 'n kriektebal was? Het hulle nie soms op 'n stadium na krieketballe
> verwys as kookaburra's nie? Ek droom seker alweer - jammer! :-))
>
Selfs die kleurlinge is nie werklik pro swart regering nie (of ten
minste sommige/heelwat).
Ek was vandag met vier kleurlinge in gesprek by 'n winkelgroep. En
onwillekeurig het die gesprek na politiek gedwaal op 'n stadium. En
dis waar ek toe agterkom dat hulle heel realisties oor die politiek
redeneer. Adam Jantjies wens openlik dat ons weer 'n blanke regering
kan hê. Ismael September lag daaroor en weet dat dit onwaarskynlik is
dat 'n blanke regering binnekort weer aan bewind sal wees, maar het
ook niks daarteen nie.
Die liberalistiese Adam Schaeffler vererg hom vir sy mede kleurlinge
maar word uitgelag deur Abel November wat vra of hy dan die swart
regering verkies wat buitendien niks vir die kleurlinge doen nie.
Hulle het dan vandag oor die draadloos gesê hy sal nooit weer kan tennis
speel nie.
Het daar dan intussen iets anders gebeur?
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Blykbaar was Pietie Norval ( tennisspeler) in 'n motorongeluk en hy kan nie
meer tennis speel nie.
Weet iemand wanneer en hoe erg?
'n Rugbyspeler kry 'n bloedneus en hy is op die voorblad.
'n Olimpiese medalje tennisspeler kom iets veel erger oor, en nie 'n woord
daarvan nie!!
Tyd dat verslaggewers 'n slag hul salarisse verdien .
Ek weet dat koerante deesdae so vol advertensies is dat mens vir artikels
moet soek - maar so-iets behoort 'n mens tog raakgesien het.
Die jaar is 1996. Almal dink die swartes in SA het baie kinders en die wittes het niks. Die syfer aan die linkerkant is die aantal persone in 'n huishuiding. Swartes het die gros van 1-5 persone en wittes 1-4.
African/ Black
Coloured
Indian/ Asian
White
Unspecified
/Other
Total
1
1,125,533
62,507
13,664
276,609
8,577
1,486,890
2
988,104
97,617
30,391
446,881
9,493
1,572,486
3
891,923
118,690
41,971
262,739
9,002
1,324,325
4
881,078
144,208
61,000
277,212
10,491
1,373,989
5
763,258
119,150
47,560
136,583
7,721
1,074,272
6
596,830
77,565
26,159
52,124
4,766
757,445
7
430,192
47,061
12,229
18,474
2,867
510,822
8
300,096
29,015
5,571
6,969
1,871
343,522
9
323,337
26,596
3,909
4,134
2,015
359,991
10 +
233,648
18,795
1,185
767
1,433
255,829
Total
6,533,998
741,206
243,639
1,482,492
58,237
9,059,571