Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Twee vrae oor Afrikaanse woordvorming en sintaksis

Ma., 16 Julie 2001 21:08

I wonder if I might again consult with the native speakers of
Afrikaans on this board regarding two phenomena involving the
repetition of constituents.

(i) The first involves reduplication, as in:

(a) Hy lek-lek oor sy droe"e lippe
'He licks and relicks his dry lips.'

I am curious to know your interpretation of the following:

(b) Die dier lek-lek aan sy boud waar dit so brand.

Does the reduplicated verb mean the same as (a), i.e.,

'The animal licks and relicks its haunch, where it burns
so'

or does it have a somewhat attenuated meaning, i.e.,

'The animal licks a couple of times tentatively . . . "

Or can it have either meaning, depending on context?

(ii) My second question involves the repetition of the auxiliary verbs
kom, bly, and moet in:

(c) Daar kom ou Groot-Gert al kom heuning uithaal.

(d) Hy bly op sy manier bly grootpraat . . .

(e) En toe lateraan het hulle nou ook moet beginne moet
hoede dra, jy weet, en hou is hulle mode-dames.

I don't recall where I saw example (c). Example (d) is from an
early Afrikaans grammar (ca. 1904 or so). Example (c) is from
an elderly speaker of Griqua-Afrikaans (about which there has been
a recent thread), recorded in 1981 in Kokstad.

I have been able to find virtually nothing about this phenomenon in the
published grammars and handbooks of Afrikaans, which is not surprising
since these sources deal mostly with Standard Afrikaans. I have culled
many such examples from written source material in the eighteenth and
nineteenth centuries.

My question to the native speakers: Does repetition of auxiliaries (kom,
bly, moet, gaan, kan, sal, etc.) represent a pattern that is possible in
Afrikaans? If so, could anyone give me some further examples?
(I am not concerned about whether auxiliary repetition is "correct" or
"proper" Afrikaans but whether somebody might use such a pattern in
the spoken language.)

Any assistance would be gratefully appreciated.

Paul Roberge
Chapel Hill, NC
E-mail: p...@email.unc.edu

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Wat doen ek verkeerd?

Ma., 16 Julie 2001 20:35

Ek kry nie die Engelse (soc. Culture.south africa Newsgroup meer nie.

Kan iemand my help??

Net ietsie oor die Help Screen!

'n Groepie mense het in 'n helikopter in dik ertjiesop mis oor London
gevlieg en verlore geraak. Skielik kom hulle te staan (in die lug
natuurlik) voor 'n groot moderne gebou en sien mense binne wat na hulle
staar. Die een ou in die helikopter skryf toe in groot letters op 'n stuk
karton: "Where are we?" Terug kom die antwoord op 'n stuk karton: "You are
in a helicopter!!".

Reg, sê die loods en land sommer daar en dan en, plops, op 'n helipad!! Die
pasassiers was verbaas. "Hoe het jy geweet om hier te land?" Antwoord die
loods: "Het julle gesien wie se gebou daardie is? Dit is Microsoft s'n en
ek het geleer om nooit van hulle "Help screens" notisie te neem nie. "

(Ek kan nog nie die grap snap nie maar ander Computer Literates dink dit is
skreeu snaaks.)

Grahame

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Wat doen ek verkeerd?

Ma., 16 Julie 2001 20:28

On Mon, 16 Jul 2001 22:35:49 +0200, "Grahame" wrote:

> Ek kry nie die Engelse (soc. Culture.south africa Newsgroup meer
nie.

Dis soc.culture.south-africa - m.a.w. koppelteken tussen south en
africa. Miskien het jy dit verkeerd gedoen.

Ander opsie - laat jou nuusgroep-leser alle nuusgrioepe aflaai dan
soek jy die south-africa groepe en kliek op die een wat jy wil he.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

'n Voordeel Uiteindelik!!

Ma., 16 Julie 2001 13:21

Blykbaar is die nuwe Olimpiese baas 'n Belg!!
Uiteindelik iemand wat ons en ons atlete gaan verstaan:!!:)))
Annette

Koeitjies & kalfies | 48 kommentare

Huisgenoot se Bobby-grappie

Ma., 16 Julie 2001 11:33

Vir diegene wat nie die Huisgenoot sien nie -Die lesers was uitgenooi om
Bobby grappe in te stuur/ in te skakel - hiermee een van die bestes:

Wat het regtig met Bob Skinstadt gebeur toe hy voor die wêreldbeker in 'n
ongeluk was?
Sy kar se venster was oop en die Suidoos het so kwaai gewaai dat dit sy tong
voor sy oë ingewaai het:))
Annette

Boeke, tydskrifte & koerante | 1 kommentaar

Tito Raps die Ekonome!!

Ma., 16 Julie 2001 07:40

Tito beweer dat daar nie een ekonoom in die hele Suid-Afrika is wat
behoorlike navorsing doen nie.
Dit is darem 'n vreeslike klap in die gesig vir die wat heeltyd met hom
saamstem:))
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Skotse Krieket.

Ma., 16 Julie 2001 05:25

Nou net gehoor Skotland het gekwalifiseer vir die Krieket Wêreldbeker, Ek
dink die Skotte moet aandring om in Skotse Rompies (kilts) te speel - dan
gaan hulle definitief die kampioene wees:)))
Nou net gehoor die vroë berig was verkeerd - Skotland moet nog teen Kanada
speel om te kan kwalifiseer:((

Annette

Sport & ontspanning | 6 kommentare

Re: From 1960 to 1992 South Africa was excluded from the Olympics

Ma., 16 Julie 2001 05:01

My indruk op hierdie vroeë tydstip is dat dit voordeling is dat China die
2008 OS-gasheer sal wees. Hulle gaan in die proses 'n klomp aandag op
hulself vestig - "they can run, but they can't hide..."
En , bestaan die moontlikheid dat "hulle" spele geboikot kan word (aan die
einde van die dag) - soos Moskou-syne.

"Poseidon 55" skryf in boodskap news:VZg47.1852$304.112873@news20.bellglobal.com...
>
> From:
> To:
> Subject: From 1960 to 1992 South Africa was excluded from the Olympics
> Date: Saturday, July 14, 2001 3:21 PM
>
> MOSCOW, July 14 (Reuters) - International Olympic Committee (IOC) director
> general Francois Carrard drew a sharp distinction on Saturday between the
> organisation's stance on apartheid in South Africa and its attitude towards
> human rights in China.
>
> The IOC voted overwhelmingly on Friday to award the 2008 Olympics to Beijing
> despite widespread international disquiet with China's record on human
> rights.
>
> South Africa was excluded from the 1960 Rome Olympic Games because of its
> apartheid (racial separation) policies and was not readmitted until the 1992
> Barcelona Olympics after the laws were demolished. The IOC withdrew formal
> recognition of the South African National Olympic Committee (SANROC) in
> 1970.
>
> Carrard told a news conference South Africa had been excluded from the
> Olympic movement because SANROC had been bound by apartheid laws which were
> entrenched in the county's constitution.
>
> "It was one of the grossest violations of fundamental human principles," he
> said. "We are talking about discrimination based on race.
>
> "The National Olympic Committee at the time was not able to carry out its
> activities in accordance with the principles of the Olympic charter."
>
> Carrard acknowledged human rights was a "very serious issue" but said by
> contrast with SANROC China's National Olympic Committee was not engaged in
> violations of human rights.
>
> "We don't by any means suggest that human rights are not a fundamental issue
> but that the situation is totally different," he said.
>
> Earlier, Carrard was asked if the IOC had debated the issue of human rights
> in China.
>
> "It is a tradition of the International Olympic Committee, which is one of
> the oldest, if not the oldest, international organisations in the world
> which
> has survived since 1894 that there has never been political debate on the
> floor," he replied.
>
> "But the members are acutely aware of the main issues. Each member is duly
> informed, duly conscious of whatever the issue or problems of the day are."
>
> Apartheid was one of the more difficult problems the IOC has had to face and
> was directly responsible for a boycott in 1976 when black African nations
> walked out of the Montreal Olympics in protest against a New Zealand rugby
> union tour of South Africa.
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Jonas....?

Ma., 16 Julie 2001 03:33

Al die herroetering gedoen?

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Waterblomme

So., 15 Julie 2001 21:40

My beste beskrywing is, as jy die ruik van 'n grasdak huis kan omsit in 'n
smaak, weerspieël dit die smaak. Ek is baie lief daarvoor en maak dit
gereeld saam met lekker skaapnek en surings.
PBS

From: "Annette"
Subject: Re: Dis in die kas.
Date: 15 July 2001 05:59

Pop - die waterblommetjies wat jy gekry het was verkeerd:)))
Dit moet smaak halfpad tussen boontjies en spinasie - definiteif nie soos
blomkool nie.
Ek moet sê ek sal moeilik kies tussen waterblommetjies ( my gunsteling
groentegereg) en Beestert ( my ginsteling vleisgereg)
Annette

pop skryf in boodskap news:9iqe9d$qff$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Ekskuus my Danielle, JY is die vaalpens, of is jy nou besig om jou verlede
> te verdoessel? :-)) Is jy nie in Sasolburg of een van daai plekke
> gebore,
> en toe getrek na die Kaap nie? Mmmmm?????? :-)))
>
> Volgens my onontwikkelde smaak is waterblommetjiebredie is die mees
> overrated dis wat in die shee shee
> restaurante in die Kaap voorgesit word. Ek het dit drie keer geëet. Een
> keer in n fancy plek in die Bos, een keer by n maaster kok se huis
> in Rondebosch en een keer in Johannesburg. Elke keer dieselfde, smaak
> nes blomkool wat fyngemaak is. Nie sleg nie maaind joe, net nie so
> wonderlik soos mense dit uitmaak nie. Wat nou Regtig lekker is
> (volgens moi jy weet mos) is OxTail. Kry dit glad nie hier in Amerika
> nie, mense gril as jy dit noem. Ook skaapstertjies in die pot (9 dae oud!
> :-)
> met jong aartappeltjies, en al die vet afgegooi! Koningskos. Wag,
> laat ek eers gou aandete gaan aanslaan, iets in my noop nou om vir n slaggie
> iets behoorliks te kook vir die gesin. Koebaai.
>
> Pop
>
> :-))))
> Danielle wrote in message
> news:hhd1ltobfanvd9akh5m15mok14203n6b4d@4ax.com...
>> On Sat, 14 Jul 2001 23:16:51 +0200, "Linus"
>> wrote:
>>
>>> Hmmmmmm .... dit klink nie vir my baie goed nie. Meskien moet ek dit weer
>>> agter in die kas sit.
>>>
>>> Dalk vra ek weer oor ses maande dieselfde vraag.
>>
>> Nee - seblief moenie! :-))
>>
>> Hier is wat jy doen: Maak die blik oop, en inspekteer en dissekteer
>> die "blommetjies" versigtig. As jy snaakse goeters sien, wat lyk asof
>> hulle nie daar hoort nie, dan beskryf jy dit vir ons hier. Iemand sal
>> dalk weet wat dit oorspronklik was of moes gewees het. :-))
>> As dit "skoon" lyk (wat ek twyfel), dan maak jy 'n lekker
>> lamsvleisbredie daarvan - maar i.p.v suurlemoensap moet jy rerige
>> Kaapse surings gebruik, en onthou veral die 2 bottels wyn (om te drink
>> terwyl jy die bredie maak - nie om in die bredie te gooi nie!) En
>> moenie vir Vrystaters of Vaalpense luister nie - dis LEKKER!! :-))))
>>
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1835): [ «    897  898  899  900  901  902  903  904  905  906  907  908  909  910  911  912    »]
Tyd nou: So. Mei 03 00:22:27 UTC 2026