Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Filosofie van die dag

Wo., 18 Julie 2001 11:28

geweeg
en tog nie te lig bevind
ons taal
is aan bewind...

Thysutius

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Mediese Skemas

Wo., 18 Julie 2001 07:59

Waar op die net kan ek 'n lys kry van soveel moontlike mediese skemas in SA.
Ek wil graag van mediese skema verander aangesien die een by wie ek tans is
net sowel hulle deure kan toemaak.

As julle vir my 'n paar plekke kan aanbeveel sal ek dit ook opreg waardeer

Dankie

Riaan

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

nog 1 ou wit omie grappie

Di., 17 Julie 2001 20:28

ek kon dit nie laat nie

Gr.Rico

Dom blondje tijdens bevalling
Een dom blondje is bezig met bevallen.
En op het moment dat het hoofdje van haar baby te voorschijn komt, ziet de
vroedvrouw dat de baby kroeshaar heeft.
De vroedvrouw vraagt aan het blondje "Heb je het met een neger gedaan??"
"Dat klopt, maar dat was maar één keer", antwoordt het domme blondje.
"Ja ja, maar één keer is genoeg!!" zegt de vroedvrouw.
Even later komt ook het rompje te voorschijn, dat helemaal geel blijkt. De
vroedvrouw kijkt het blondje aan en vraagt:
"Heb je het ook met een Chinees gedaan?"
"Dat klopt, maar dat was maar één keer" antwoordt het
blondje.
"Ja ja, maar één keer is genoeg!!" zegt de vroedvrouw weer.
Als de beentjes eruit komen ziet de vroedvrouw dat deze rood zijn:
"Heb je het ook nog met een Indiaan gedaan?"
"Dat klopt, maar dat was maar ook één keer" antwoordtde het domme blondje.
"Ja ja, maar één keer is genoeg!" stelt de vroedvrouw.
Als de baby helemaal ter wereld gekomen is,
tilt de vroedvrouw het babietje aan zijn beentjes op
en geeft het een klap op zijn kont. Natuurlijk begint het
kleintje te huilen.
Waarop het domme blondje opgelucht reageert met:
"Pffffff, ik was al bang dat hij ging blaffen!!"

Humor & grappe | 9 kommentare

Re: Suid Afrikaanse Virusse

Di., 17 Julie 2001 19:38

Giegiegie. Jy skuld my 'n keyboard en dis nie die AK-47 virus wat dit
vernietig het nie.
pj

"Danielle" skryf in boodskap news:9s39lt0fhk0ae91td31pos7djo62f8os2k@4ax.com...
>
> Oulike IOWO's (ingelse ou wit omie) grappies - spesiaal vir Rico wat
> dit definitief sal kan waardeer.
>
>
> NELSON MANDELA VIRUS
> Stays locked away in some unused region of your pc
> for 27 years and
> then takes it over completely.
>
> WINNIE MANDELA VIRUS
> Extinguishes all data like a stompie
>
> APARTHEID VIRUS
> Separates PowerPoint slides based on colour.
> The nice thing about this virus is that anything
> that goes wrong with your
> computer can be blamed on this virus.
>
> AFFIRMATIVE ACTION VIRUS
> A second rate virus that takes the place of a really
> good programme that was on your PC. In some cases the really good
> programme still hangs around and does all the work but the virus
> takes the credit
>
> MINI BUS TAXI VIRUS
> Crashes through your PC with very little regard for
> the rules of the
> internet highway. Stops data traffic for no reason.
> Causes other data to
> explode. Doesn't have a software licence.
>
> STRIKERS VIRUS
> Stops your PC in the middle of crucial production
> runs. Also causes your
> PC speakers to toi-toi at regular intervals, and is
> always demanding
> more memory.
>
> MATRIC PAPER VIRUS
> This virus is a stolen version of the real thing.
> Makes your PC worth
> less than the plastic its made of.
>
> THIRD WORLD VIRUS
> Keeps turning your clock back by 20 years. Slows
> down the fastest PC to
> the speed of the operator and has to be manually
> supervised to check for
> errors.
>
> SQUATTER VIRUS
> Takes illegal residence of your PC and then starts
> stealing components,
> difficult to remove, claims to have more right to
> your PC than installed
> programmes, because it's forefathers were there
> first.
>
> EDUCATION POLICY VIRUS
> Tries to drag all PCs down to the level of the
> slowest machine with the
> least memory.
>
> AK-47 VIRUS
> Is obsessed with killing your motherboard
> fatherboard and any other
> board that it finds.
>
> ANC VIRUS
> Also similar to the Microsoft Virus, Promises you
> the earth but fails to
> deliver or delivers software with more bugs than the
> original.
>

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Kan iemand help?

Di., 17 Julie 2001 19:18

Iemand het my geskakel en gevra of ek kan vra vir hulp.
Hy ken 'n ou dame wat dringend na Sydney ( Australië) moet gaan om 'n beie
siek familielid te besoek. Sy moet 2 weke daar bly, en het nie genoeg geld
om in 'n duur hotel tuis te gaan nie.
Is daar iemand hier wat iemand daar ken wat miskien kan help?
Of miskien raad of inligting kan gee waar sy goedkoper kan tuisgaan.
Ek ken nie die dame self nie, maar wel die persoon wat my gevra het. Hy
verseker my sy is heeltemal normaal:)
Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Bierdrinkers :-)

Di., 17 Julie 2001 16:56

Hierdie stukkies het ek op die Net gekry - oor Belge en bier :-)).
Hilda.

-- De bierdrinkers
De Belgen horen bij de beste bierdrinkers van de wereld. Een Belg
drinkt gemiddeld 105 liter per jaar. De Denen, de Oostenrijkers en de
Ieren drinken nog meer. De grootste bierdrinkers zijn de Duitsers.
De Belgen drinken iets minder dan vroeger. Maar de brouwerijen in ons
land zijn tevreden. Er worden steeds meer sterkere bieren gedronken.
Vooral witbier, trappist, zwaar blond bier en streekbier doen het
veel beter dan vroeger.
De tijd van bier zonder alcohol lijkt voorbij. De Belg drinkt het
bijna niet meer. We drinken wel iets minder gewone pintjes dan
vroeger. Toch houden nog altijd 3 op 4 bierdrinkers het bij een
gewone 'dagschotel'.

en :
http://www.realbeer.co.nz/library/authors/holloway-b/2000060 6belgium.html
Not only are Belgians the world's fifth-biggest beer drinkers, with more
than 1000 beer varieties from 150 breweries served in 35,000 pubs, but beer
is also their most famous export.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

België/Sydney.

Di., 17 Julie 2001 16:20

Uit: Guide to Places of the World.
België Sydney
Area: 30513vk km 1735 vk km.

Ek weet dat die Australiers meer bier as die Belge drink, maar is dit 'n
rede om nie 'n Olimpiese Spele aan te bied nie?:)))
Annette

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Kloutjie by die oor?

Di., 17 Julie 2001 04:59

Ek hoop nie ek is die domste mens op aarde nie, maar ek kan glad nie die
kloutjie by die oor kry by die wapentransaksienonsens nie.
Getuies van iemand wat nie meer by die transaksie betrokke is nie - iemand
wat nou by die wêreldbank werk -
beweer: 1) Die transaksie het Suid-Afrikaners miljoene bespaar
a) Watter Suid-Afrikaners?
b) Hoe kan mens iets spaar as jy iets koop wat jy nie wil hê nie?
2) Daar is ongelukkig met die berekeninge verskeie noodsaaklike komponente
nie in berekeking gebring nie.
a) 'n Hele klomp mense - bankiers ingesluit - wat almal saam van die
komponente vir die berekeninge vergeet?
b) Ek begin wonder oor die mense wat by die wêreldbank aangestel word.

Ek sien 'n groeiperiode in die koerant- en advertensiewese - al daardie
volbladadvertensies wat uitgeneem gaan word:)))
Miskien is ek verkeerd - miskien gaan hierdie ondersoek, net soos Hansie se
King Kommissie vredig sterf. Hoop nie so nie.
Annette

Koeitjies & kalfies | 20 kommentare

Springbokke se nuwe taktiek

Di., 17 Julie 2001 04:27

Lyk my die manne het planne:)) Hulle beseer hulself nou so met die oefeninge
dat hulle nie hoef te speel en dan uitgegooi word nie:)))
Ek meen - Harry kan nie iemand uit die span gooi wat nie speel nie, reg?:)
Annette

Sport & ontspanning | 5 kommentare

Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Mynbou Inisiatief

Ma., 16 Julie 2001 22:21

Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, insluitend
Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die Afrika Renaissance,
en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die
menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die
Private Sektor, ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op
die Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel, aangaande
'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog. Verskaffing van
miv+/vigs medisyne. Algemeen beskou as die beste benadering om miv+/vigs te
bestry, soos hierbo vermeld. Effektiewe minerale, energie en water verskaffing
beleid reëls. Voordelige multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Insluitend
die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance.
En om die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie.
Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Mynbou Huise en ondersteunende Organisasies, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Aanhoudende verskaffing van minerale aan
die industrie. Werk verskaffing geleenthede. Navorsing inisiatiewe.
Ondersteunende mediese stelsel. Behuising inisiatiewe. Voordelige
multi-kulturele ondersteuning inisiatiewe. Ekonomiese en sosiale bydraes en
inisiatiewe, veral om miv+/vigs te bestry. Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van
ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te
bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika Kontinent, en elders op die
Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van
Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is,
en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om Planetêre ontmoetings te verhoog, asook ontmoetings met
Regerings organisasies, Mynbou Huise en ondersteunende Organisasies. Veral om
meer effektiewe vriendskappe te verhoog deur meer effektiewe mynbou operasies,
asook verhoogde gebruik van myne te verhoog, waar benodig. As deel van die 2020
en daarna plan om die vrede en voorspoed van die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Hoogstens aangeraai, om navorsing te verhoog na meer effektiewe berging -
bo/onder grond - en verwerking van minerale nie deur die industrie absorbeer,
verhoogde beskerming van mynskagte tydens berging van water en/of ander
materiaal, tegnieke vir die gebruik van optimale spasie beskikbaar, sekuriteit
toesighouding tegnieke, gebruik van radio kommunikasie, asook vervoer van
materiale tussen myne in die gebruik van tonnels ondergrond en/of elders in
geval wanneer meer effektiewe mynbou tegnieke verhoog word. Asook meer koste
effektiewe maniere om toegepas te word om ondersteunende ekosisteme vir
materiale nie deur die ekonomie absorbeer te verhoog. Om meer effektiewe mynbou
tegnieke te verhoog, asook meer effektiewe gebruik van ruimte beskikbaar na
voltooiing van mynbou operasies, indien ooit, soos nodig. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Navorsing kan ook verhoog word. Veral aangaande die water vlakke van riviere,
vloei van riviere, kapasiteit van riviere oor 'n lang tydvak, voor, gedurende en
na saamvloei van riviere, beheer van vloei na en van reservoirs - bo en/of
ondergronds, asook meer effektiewe gebalanseerde prosedures geneem in
soortgelyke operasies in ons Paradys, en/of elders op die Planeet, waar van
toepassing. Om die gladde vloei van riviere teen verwagte vlakke te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Geologiese opnames kan ook verhoog word. Asook om navorsing en beplanning te
verhoog, veral oor die lang termyn, in die ligging van industriële en woon
gebiede om verhoog te word teen bekostigbare afstand van ondersteunende rivier
en/of water berging stelsels, asook die ekonomie in die geheel. Om
ondersteunende netwerke in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Mynbou Huise, en
ondersteunende Organisasies. In ons Paradys, en elders op die Planeet.
Effektiewe mynbou en/of kontrak werker wisselwerking programme kan ook verhoog
word, soos nodig. Asook, om ondersteunende loon/salaris onderhandelinge, en/of
profyt deel inisiatiewe te verhoog. Kontrakte kan ook verhoog in die verband,
soos nodig. Om produktiwiteit te verhoog, asook vinnige voltooiing van projekte,
afhangende van beleggings kapitaal, en/of datum van voltooiing, soos nodig. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Finansiële Instansies. Om die
beskikbaarheid van fondse aan projekte te verhoog, soos nodig. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Ontmoetings kan ook verhoog word tussen Regerings organisasies, Mynbou Huise, en
ondersteunende Organisasies, en Finansiële Instansies. Hoogstens aangeraai, om
belasting kortings te verhoog aan Finansiële Instansies en Organisasies
betrokke. Om voordelige inisiatiewe en suksesse in die verband te verhoog. Veral
om meer effektiewe ondersteuning vir die ekonomie in die geheel te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om ondersteuning te verhoog vir ekonomiese inisiatiewe
onderweg in die ontwikkeling van Renaissancis regoor die Planeet.

Hierdie bydrae kan dien as die geskenk van die Millennium van die ANC, President
Mbeki, asook die Regering van ons Paradys, aan die Regerings en Persone elders
op die Planeet, waar benodig. Insluitend die Regering en Persone van Sjina, soos
nodig. Om vriendskappe te verhoog tussen on Paradys en elders op die Planeet.
Vir kort, medium and lang termyn ondersteuning inisiatiewe.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer President Mbeki
die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe
neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna. President Mbeki kan suksesse behaal
in die Suid Afrika Renaissance herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika
Renaissance deelneem. En dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n
Ekonomiese bloei tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die
verband deur die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel
van alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe gebruik van myne kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe bestuur van die water vlakke van riviere kan asemrowend verhoog
word.
Meer effektiewe gebruik van water verskaffing aan naburige myne kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe gebruik van oppervlak ruimte kan asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Hierdie inisiatief word beskou as 'n belangrike bou blok aangaande verhoogde
opbrengste van Renaissancis, ten doel van die triljoenêr kaart, wat hier beplan
word. Om 'n vorige stelling van Gandhi te herhaal - Daar is meer as genoeg
hulpbronne.

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n beter
wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 22e Eeu d.m.v. grootheid,
goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir een. Word
'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar almal gelukkig
is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook Profytvol
Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is dit a.g.v.
'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer dit raakgesien is.
Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1835): [ «    896  897  898  899  900  901  902  903  904  905  906  907  908  909  910  911    »]
Tyd nou: Sa. Mei 02 23:42:01 UTC 2026