Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Re: eetbare seediere - Wat gaan hier aan?

Di., 31 Julie 2001 20:55

Hollanders praat van "Zeebanket" -eienaardig tog ?

Patrick

In article ,
wrote:
>
>
> *Sterrenkijker* wrote:
>
>> Ja, ons praat hier in Vlaanderen ook van "zeefruit", soos in die
>> Frans. Ek weet nie hoe julle daar oor dink maar ek vind "zeefruit"
>> mooier as "zeekost".
>>
>
> Vir 'n Afrikaner is "fruit" uit en uit 'n Engelse
> woord, en sal hy snaaks opkyk as jy van
> seefruit praat. Ek wonder of "fruit" 'n Nederlandse
> woord is, en of dit maar net 'n leenwoord uit
> Frans is. Ek kan verstaan dat 'n Vlaming
> van zeefruit praat, maar sal 'n Nederlander
> dit so noem?
>
> Gloudina
>

Koeitjies & kalfies | 31 kommentare

Bobetie

Ma., 30 Julie 2001 22:36

Ek het 'n vra.
Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
pakkies en sakkies.
Wie het die resep en wat is die ingerediente???

BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)

Kos & resepte | 6 kommentare

Max - vertel ons van Ukasie

Ma., 30 Julie 2001 17:34

Ons hoor net snippertjies - hulle moes nie Wembly gehuur het nie.
Die mense wou ander kunstenaars gehad het, ens.
Vertel ons toe?
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bobby

Ma., 30 Julie 2001 12:30

Nie die outjie wat nou as Bob wil bekend wees nie. Me & Bobby McGee. Die
oud-kapenaar het seker 'n baie lekker dag by die skool gehad vandag. Al
daai klein Aussies op hulle neuse laat kyk.

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Wat gaan hier aan?

So., 29 Julie 2001 17:09

Hallo, elkeen!

Wat gaan hier aan in hierdie nuusgroep?
Daar is 'n rusie oor 'n persoonsverwisseling?
Ek het 'n bietje weggewees. Ek het 'n klein
vakansie gehad in Kroasië (dit was vroeër in
Joego-Slawië) en ek is nou 'n paar dae terug.
Julle is baie verstoord, glo ek?.. Nou, kyk, ek
weet nie wat juis gebeur is nie maar ek het daar
niks mee te doen nie. Ek is nog steeds die ou
Sterrenkijker en me homepage staan op
http://titan.glo.be/~gd31621/index.html.
(Dis 'n bietjie verouderd maar ek het nou geen
tyd om dit aan te pas).
Vir al die mense van Suid-Afrika my warme
groete uit Vlaanderen!

Norbert

Koeitjies & kalfies | 26 kommentare

Kommies word 80

Sa., 28 Julie 2001 21:42

Andrew Kenny skryf in die "CITIZEN" van 25/07/2001 onder die opskrif "Eighty
years of shame", as volg:

"The South African Communist Party was born 80 years ago this week, and so
has born shameful witness to the evil ideology of communism which has
brought poverty, backwardness, famine, torture and death to tens of millions
of ordinary people while enriching a tiny elite.
The first Communist to come to power was Lenin in 1917 in the Russian
"Revolution" ? actually a coup by a small group of middleclass conspirators.
Lenin was a typical Communist leader: aristocrat by birth, bourgeois by
upbringing, contemptuous of peasants and workers, and fanatically
anti?democratic.
His first steps were to set up the institutions of terror and tyranny. His
disciple, Stalin, followed his course, slaughtering more people than Hitler
and plunging Russia back into the dark ages.
Lenin's only criticism of Stalin was that he was "rude", by which he meant
he came from a working-class background, which offended a roaring snob like
Lenin.
Stalin and his fellow Socialist, Adolf Hitler, formed a pact in 1939 jointly
to invade and enslave Poland. This started World War Two. Communism is a
modern form of slavery. The standard slave?owner's apology used to be that,
"Yes, my slaves are not free, nor rich, but they are assured of shelter and
food every night".
Communist apologists try to make the same argument.
In South Africa in 1922, the Communist Party led the most violent
insurrection in our history.
The Communists were outraged because the mine?owners wanted to bring black
men into skilled jobs on the mines. The Communist war cry then sounded
around the world: "Workers of the World Unite, and Fight for a White South
Africa".
This disgusting racism is a natural result of Marxist ideology, which seeks
to divide men into opposing groups.
The most prominent South African Communist today is Tony Yengeni. Communism
always leads to the masses living in squalor while the elite live in luxury.
So Yengeni, driving his enormously expensive limousines and owning several
luxurious houses while millions are hungry and homeless, is simply being
true to his Marxist beliefs.
He refuses to answer questions from Parliament about how he got his latest
gleaming Mercedes and pays a fortune for blustering advertisements in the
Sunday papers. Karl Marx would be proud of Tony Yengeni.
Communism should be judged in the same way as Nazism, as a brutal and
depraved system of exploitation, and condemned by all honest men."

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Kompleks

Sa., 28 Julie 2001 19:22

> Davie Davis
> met 'n vermakerige kyk na die res
> en met opset Gloudina se spotkyk miskyk

Danielle :LOL!
Ai mens, ek kon nog jou Oedipus kompleks verstaan- tot 'n mate....
Maar nou dink ek jy het veel grootter probleme....

Wouter:
Ek dink jy moet die Oedi skrap, Danielle, dan sal jy hom verstaan :-(

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

dissie my pa nie antie

Sa., 28 Julie 2001 18:24

hellou my antie,

antie sal seker virstaan as ek sê my pa is alweer gesyp. aneen vir 'n week
lank al antie. oorie bokke antie. laas sadrag sê hy assit nie was lat die
bafana teen malawi virloor het nie het hy dit sterk oorweeg om 'n sooker
onnerstener te word antie.

ma' hy sê dis beter om teen die ôl bleks in rakbie te virloor as teen malawi
in sokker antie. ma' ok nie as jy yntlik moes gewen het nie. dis hoekom hy
so aanit syp is antie. my pa sê iemand moet vir herrie die strandloper 'n
brynoorplanting gee of hard teenie kop moer lat hy kan wakker skrik. oom
herrie sê 'n mens het nie 'n skopper nodig in internasjounale rakbie nie
antie. net ouens wat die bal nok teen die ôl bleks. dis hoekom hy nie vir
braambos vannie straate kies nie antie. hy sê dit lat hom beter slaap.

my pa sê dis oorlat oom herrie so lekker slaap lat hyself snags wakker lê
dronk lyf en al. ma' toe hak oom herrie se kop yt en hy kies vir braambos
teen ôstralië die week antie. en raai antie toe braambos die skoppe oorskop
toe wen syd afrika. teen die wêreld kampijoene nogal nes my pa gesê het sal
gebeer. nous my pa eers die moer in en aan die syp antie al het skienie
bobsted die eerste keer in 'n lang tyd 'n bôl raakgevat om 'n drie teen die
worriebies te drik.

die hadiedafees was mar 'n bietjie vanne flop antie. die oom vannie koerant
se koerant het hard gepirbeer ma' die mense wassie lus vir sanien se gefees
nie. my pa sê dis oom herrie se skild lat mense nie meer wil fees vier nie.

enniewei antie ek wil net sê lat dit nie ek is wat 'n plaasvark of enige
anner vark is wat antie pirbeer dermekaar maak nie.

koebaai antie

hennerietjie (antie moenie alles glo wat mense opppie niesgroep skryf nie)

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

Bladsye (1834): [ «    886  887  888  889  890  891  892  893  894  895  896  897  898  899  900  901    »]
Tyd nou: Di. Mrt. 10 08:35:48 UTC 2026