Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Bobetie
Bobetie [boodskap #47490] Ma, 30 Julie 2001 22:36 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n vra.
Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
pakkies en sakkies.
Wie het die resep en wat is die ingerediente???

BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
Re: Bobetie [boodskap #47492 is 'n antwoord op boodskap #47490] Di, 31 Julie 2001 03:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico? Is jy nou weer terug? Het jy ons gemis?:)))))))
Ek het ten minste 5 verskillende resepte - van soet tot sterk.
Dus, as jy nie deur iemand anders hier gehelp word nie, stuur aan my 'n
e-pos - en ek sal die resepte vir jou aanstuur.
Ons trek op die oomblik - maar teen Vrydag behoort dinge weer normaal genoeg
te wees sodat ek jou kan help.
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za

Rico skryf in boodskap news:9k4n62$1gn$1@news1.xs4all.nl...
> Ek het 'n vra.
> Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
> Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
> Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
> Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
> pakkies en sakkies.
> Wie het die resep en wat is die ingerediente???
>
> BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
>
Re: Bobetie [boodskap #47496 is 'n antwoord op boodskap #47492] Di, 31 Julie 2001 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom nou Annette, bobotie is mos deel van ons kultuur so jy kan maar die
resep hier plaas. Van wanneer af is jy bang om uitgetrap te raak omdat jy
'n resep plaas. Dit sal mos nie die eerste keer wees nie.......
Sakkie

"Annette" skryf in boodskap news:9k58s9$2moe7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico? Is jy nou weer terug? Het jy ons gemis?:)))))))
> Ek het ten minste 5 verskillende resepte - van soet tot sterk.
> Dus, as jy nie deur iemand anders hier gehelp word nie, stuur aan my 'n
> e-pos - en ek sal die resepte vir jou aanstuur.
> Ons trek op die oomblik - maar teen Vrydag behoort dinge weer normaal genoeg
> te wees sodat ek jou kan help.
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
> Rico wrote in message
> news:9k4n62$1gn$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek het 'n vra.
>> Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
>> Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
>> Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
>> Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
>> pakkies en sakkies.
>> Wie het die resep en wat is die ingerediente???
>>
>> BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
>>
>
Re: Bobetie [boodskap #47501 is 'n antwoord op boodskap #47492] Di, 31 Julie 2001 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Liewe Annette, of is jy DD????
Nee ek het julle nie gemis nie :-)) en ek was nie weg, net besig om van die
son te geniet.

Jy kan my al die resepte stuur as jy wil, jy kan vir my 'n epos stuur of dit
hier plaas.
BTW, stuur vir my ook die melktert resep!!!!!!

Gr. Rico
Hoe was die ontbytkoek.
"Annette" skryf in boodskap news:9k58s9$2moe7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rico? Is jy nou weer terug? Het jy ons gemis?:)))))))
> Ek het ten minste 5 verskillende resepte - van soet tot sterk.
> Dus, as jy nie deur iemand anders hier gehelp word nie, stuur aan my 'n
> e-pos - en ek sal die resepte vir jou aanstuur.
> Ons trek op die oomblik - maar teen Vrydag behoort dinge weer normaal genoeg
> te wees sodat ek jou kan help.
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
>
> Rico wrote in message
> news:9k4n62$1gn$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek het 'n vra.
>> Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
>> Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
>> Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
>> Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
>> pakkies en sakkies.
>> Wie het die resep en wat is die ingerediente???
>>
>> BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
>>
>
Re: Bobetie [boodskap #47604 is 'n antwoord op boodskap #47490] Vr, 03 Augustus 2001 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek was op 'n tydstip by 'n onderneming betrokke waar elke voertuig 'n
logstaat gehad het wat maandeliks voltooi moes word. Omdat die manne die
odometer/mylmeter gedokter het, het die logboek gou-gou bekendgestaan as die
"Kook en Geniet"... :-)))

"Annette" skryf in boodskap news:9kflud$4fbd7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek bang om uitgetrap te word? Waar kom jy daaraan?:))
> Ek sal die bobotie en melktertresepte pos sodra en my Kook en Geniet êrens
> in een van die bokse gekry het:)
> Hou moed - ek het ten minste 'n week nodig;))
> Annette
>
>
>
> Sakkie wrote in message
> news:3b6649da$0$230@hades.is.co.za...
>> Kom nou Annette, bobotie is mos deel van ons kultuur so jy kan maar die
>> resep hier plaas. Van wanneer af is jy bang om uitgetrap te raak omdat jy
>> 'n resep plaas. Dit sal mos nie die eerste keer wees nie.......
>> Sakkie
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:9k58s9$2moe7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Rico? Is jy nou weer terug? Het jy ons gemis?:)))))))
>>> Ek het ten minste 5 verskillende resepte - van soet tot sterk.
>>> Dus, as jy nie deur iemand anders hier gehelp word nie, stuur aan my 'n
>>> e-pos - en ek sal die resepte vir jou aanstuur.
>>> Ons trek op die oomblik - maar teen Vrydag behoort dinge weer normaal genoeg
>>> te wees sodat ek jou kan help.
>>> --
>>> Groetnis,
>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>
>>> Rico wrote in message
>>> news:9k4n62$1gn$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ek het 'n vra.
>>>> Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
>>>> Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
>>>> Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
>>>> Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
>>>> pakkies en sakkies.
>>>> Wie het die resep en wat is die ingerediente???
>>>>
>>>> BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bobetie [boodskap #47615 is 'n antwoord op boodskap #47496] Sa, 04 Augustus 2001 02:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek bang om uitgetrap te word? Waar kom jy daaraan?:))
Ek sal die bobotie en melktertresepte pos sodra en my Kook en Geniet êrens
in een van die bokse gekry het:)
Hou moed - ek het ten minste 'n week nodig;))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b6649da$0$230@hades.is.co.za...
> Kom nou Annette, bobotie is mos deel van ons kultuur so jy kan maar die
> resep hier plaas. Van wanneer af is jy bang om uitgetrap te raak omdat jy
> 'n resep plaas. Dit sal mos nie die eerste keer wees nie.......
> Sakkie
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9k58s9$2moe7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Rico? Is jy nou weer terug? Het jy ons gemis?:)))))))
>> Ek het ten minste 5 verskillende resepte - van soet tot sterk.
>> Dus, as jy nie deur iemand anders hier gehelp word nie, stuur aan my 'n
>> e-pos - en ek sal die resepte vir jou aanstuur.
>> Ons trek op die oomblik - maar teen Vrydag behoort dinge weer normaal
> genoeg
>> te wees sodat ek jou kan help.
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>
>> Rico wrote in message
>> news:9k4n62$1gn$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek het 'n vra.
>>> Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse kos.
>>> Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
>>> Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
>>> Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak, sonder die
>>> pakkies en sakkies.
>>> Wie het die resep en wat is die ingerediente???
>>>
>>> BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
>>>
>>
>
Re: Bobetie [boodskap #47628 is 'n antwoord op boodskap #47604] Sa, 04 Augustus 2001 06:34 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het met logstate amper op 'n daaglikse basis te doen -ek weet dit word
gekook - en ek geniet dit nie;)))))
Annette

Jonas skryf in boodskap news:3b6b67f2$0$232@helios.is.co.za...
> Ek was op 'n tydstip by 'n onderneming betrokke waar elke voertuig 'n
> logstaat gehad het wat maandeliks voltooi moes word. Omdat die manne die
> odometer/mylmeter gedokter het, het die logboek gou-gou bekendgestaan as die
> "Kook en Geniet"... :-)))
> "Annette" wrote in message
> news:9kflud$4fbd7$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek bang om uitgetrap te word? Waar kom jy daaraan?:))
>> Ek sal die bobotie en melktertresepte pos sodra en my Kook en Geniet êrens
>> in een van die bokse gekry het:)
>> Hou moed - ek het ten minste 'n week nodig;))
>> Annette
>>
>>
>>
>> Sakkie wrote in message
>> news:3b6649da$0$230@hades.is.co.za...
>>> Kom nou Annette, bobotie is mos deel van ons kultuur so jy kan maar die
>>> resep hier plaas. Van wanneer af is jy bang om uitgetrap te raak
omdat
> jy
>>> 'n resep plaas. Dit sal mos nie die eerste keer wees nie.......
>>> Sakkie
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9k58s9$2moe7$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Rico? Is jy nou weer terug? Het jy ons gemis?:)))))))
>>>> Ek het ten minste 5 verskillende resepte - van soet tot sterk.
>>>> Dus, as jy nie deur iemand anders hier gehelp word nie, stuur aan my
> 'n
>>>> e-pos - en ek sal die resepte vir jou aanstuur.
>>>> Ons trek op die oomblik - maar teen Vrydag behoort dinge weer
normaal
>>> genoeg
>>>> te wees sodat ek jou kan help.
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>>
>>>> Rico wrote in message
>>>> news:9k4n62$1gn$1@news1.xs4all.nl...
>>>> > Ek het 'n vra.
>>>> > Ek het vanaand Bobotie gemaak en hulle sê, dis regtig Afrikaanse
> kos.
>>>> > Nou het ons dit baie geniet, dit was lekker.
>>>> > Ek het dit gemaak met 'n pakkie en 'n sakkie.
>>>> > Kan iemand vir my vertel, hoe ek dit heeltemal self kan maak,
sonder
>> die
>>>> > pakkies en sakkies.
>>>> > Wie het die resep en wat is die ingerediente???
>>>> >
>>>> > BVD, Gr. Rico., die nog steeds Rico is en dit ook sal bly :-)
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Olifantbredie
Volgende onderwerp: Melktertresep #1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 07:42:18 MGT 2024