1939 - Dr. H.C.M. Fourie oorlede. In sy kerklike dienswerk was hy 'n
toegewyde en begaafde prediker. In sy kerklike dienswerk het hy uitgemunt as
'n toegewyde en begaafde prediker en herder onder die Boervolk. Hy was 'n
bittereinder van Mei 1902 , 'n stigterslid van die Nasionale Party in 1915 ,
'n rebel in 1914 en 'n vaderlander by uitstek.
1915 - De Klementie Beweging. Op die dag berig *De Burger* dat die
vroue-optog die vorige middag in Pretoria om by die Goewerneur-generaal om
begenadiging vir die Rebelle-gevangenes te pleit, *ruim vier duizend* sterk
was. 'n Versoekskrif is oorhandig wat deur 40 000 mense onderteken is.
1914 - Uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog. Reeds sedert die sestiende eeu
word die verhouding tussen die Europese moondhede deur die beginsel van die
magsewewig be"invloed.
Teen Duitsland en Oostenryk-hongarye het gestaan Brittanje, Frankryk,
Rusland en seder 1915 ook Italië. Dit was gou duidelik dat Duitsland
onoorwonne was, die teenpartye is egter gered in 1917 deur die toetrede van
Amerika tot die oorlog.
'n Groot deel van die wêreld was nou teen Duitsland, wat op die vasteland
van Europa geblokkeer was, sodat hy ekonomies steeds swakker geword het. Dit
was hierdie feit wat die nederlaag van Duitsland beklink het. 'n Revolusie
het in Duitsland uitgebreek, en op 11 November 1918 is 'n wapenstilstand
gesluit. Met die
Vrede van Versailles op 28 Julie 1919 is swaar laste op Duitsland gelê, om
te verhinder dat hy weer in staat sal wees om die magsewewig te versteur.
Ook die Unie van Suid-Afrika het in die oorlog betrokke geraak toe hy op
versoek van Brittanje, Duits-Suidwes-Afrika verower het. Vir 'n deel van
die Afrikaanse volk wie se republikeinse onafhanklikheid slegs twaalf jaar
tevore deur Brittanje vertnietig was, was dit te veel, en 'n Rebellie was
die gevolg. Hoewel die opstand maar kort van duur was, was die politieke
uitwerking daarvan besonder groot. Die Rebellie was die groot faktor wat die
Nasionale Party so 'n groot opgang laat maak het
Na die genoegsame tyd wat gegun is om gegewens in die verband te evalueer, word
dit beskou in die beste belang om hierdie bydrae te lewer kort na die gee van
die groen lig wat hier aangevra word. Ten voordeel van alle betrokke partye. By
voorbaat baie dankie. Jammer vir die oponthoud in die verband.
Die gee van die groen lig, indien enigsins nodig, word hiermee gegee aangaande
die "Reis na die Sterre Media Ondersteuning Inisiatief." Om gelewer te word soos
besluit deur Planetêre Ontmoetings. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer. Wil graag apologie aanteken dat dit nie alreeds gelewer is nie, a.g.v
my keuse, indien wel.
Hoop dit help.
Saam vir 'n beter toekoms.
Een vir almal en Almal vir een.
Wat se julle van die feit dat die boere in Zim in die tronk gestop word as
hulle besetters van hulle plase verwyder, maar ou Rob Stinkasem moedig die
bliksems aan die ander kant aan om die boere van hulle plase te moer en
hulle kom niks oor nie.
Ek het nog weer vir jou probeer epos stuur, maar nou druk jou adres
vir my 'n toffie. Wat ek nog wou se is moet asseblief nie enige
attachments stuur nie. Die adres is 'n besigheids een ook en my velle
sal oral van my af getrek word.
Mens wonder maar hoekom ons atlete in Edmonton swakker vaar as met die
Olimpiese Spele ?
Ons atlete is blykbaar nie ingestel op wêreldkampioenskappe nie.
Sam Ramsammy is ook tans vreemd stil - hou seker te lekker partytjie in
Edmonton.
Annette