Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

In Memoriam

Ma., 03 September 2001 17:53

Goeiste maar 2 September 2001 was 'n slegte dag! Chris Barnard is dood.

Meer belangrik vir my - my ouma is dood en my rep foeter van 'n perd af,
word getrap en lê in Intensiewe sorg met bloeding op die brein, 'n ander
"online' vriendin sterf in 'n kop aan kop botsing.
Hierdie mense het nie voorblad nuus gemaak nie, want hulle is nie belangrik
genoeg gewees nie; maar vir ons wat agterbly was julle belangrik. Ons dink
aan julle wat ons verlaat het, en weet julle is aan na 'n beter plek.

Groete

Elaine

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Sostienen encuentro Fidel y Nelson Mandela Meeting between Mandela and Kastro

Ma., 03 September 2001 15:49

CON TODOS MIS RESPETOS PARA MANDELA...LO UNICO QUE YO LE SUGIERO AL SR.
MANDELA ES QUE SE APAREZCA DE INCOGNITO...O SIN SER UN INVITADO DEL REY
FEUDAL DE DEL GULAG...Y ASI TENDRA ' UNA MAGNIFICA OPORTUNIDAD DE SABOREAR
LA [/color]
> Por Isidro Betancourt Silva (Especial para la AIN)
>
> Johannesburgo (2 sep) El Comandante en Jefe Fidel Castro no quiso
> concluir su visita a Sud�frica, sin antes visitar en esta ciudad a su
> hermano, Nelson Mandela, expresidente del pa�s y lêder anti-apartheid.
>
> ''Es un gran momento para nosotros estar aqu� con Fidel, porque lo que
> ál ha hecho por nosotros es dif�cil describirlo con palabras. En la
> lucha contra el apartheid no titube� en darnos toda la ayuda, y ahora
> que somos libres, tenemos muchos m�dicos cubanos trabajando aqu�,
> ayud�ndonos en �reas rurales, donde no hay pr�cticamente ning'n
> medico", expresê Mandela.
>
> Un grupo de 400 m�dicos cubanos presta servicio internacionalista en
> este pa�s desde hace m�s de un lustro, como parte de la cooperaci�n
> global en materia de salud p�blica respaldada por el gobierno de la
> Isla.
>
> Dijo Mandela que ha tenido la ocasi�n de darle las gracias a Fidel por
> ese apoyo que está dando al pueblo sudafricano, y apunt� el lêder
> antiaprtheid que desea ir a Cuba antes de finales de este a�o.
>
> Por su parte, el Presidente cubano afirm� que �sta fue una de las
> tardes m�s felices de su vida, porque -explic�- ��primero, encuentro a
> mi querido hermano mejor que nunca, segundo, con el mismo entusiasmo
> que tuvo toda la vida, y tercero, porque pronto nos va a visitar��.
>
> Adem�s, se�al�, Mandela está en plena actividad e informado de todos
> los problemas del mundo, y muy ansioso de participar en las
> conferencias internacionales.
>
> Son motivos m�s que suficientes para sentirme feliz, privilegiado y
> honrado, reiter� Fidel.
>
> Un fuerte abrazo sello el emotivo encuentro.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.268 / Virus Database: 140 - Release Date: 8/8/01

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Belgie zal binnen 15 jaar verleden tijd zijn!

Ma., 03 September 2001 15:24

Beste mensen,

Ik denk toch dat tegenwoordig de gedachten aan een onafhankelijke Vlaanderen
en onafhankelijk Wallonié binnen een 15tal jaren waarheid zullen zijn, zelfs
de oud-premier Vandenbrande heeft dat een paar jaar geleden gezegd, de
burgemeester van Voeren (nu een Vlaming) heeft dat toch ook op een
documentaire op de Nederlandse tv gezegd, zelfs socialisten en liberalen op
de tv en radio heb ik dat horen zeggen. En aangezien de Vlaamse beweging
ver is gevorderd in hun streven wordt ook aan onafhankelijkheid als laatste
doel gedacht. Niet dat ik ervoor ben, maar ik denk het toch wel als je zo
dat land observeert. Het is al cultureel en politiek uiteengevallen in de
afgelopen 170 jaren van het bestaan van Belgie. Dachten jullie het niet?

groetjes Jelte, 22 jaar

Koeitjies & kalfies | 34 kommentare

Hoekom3 (Korreksie)

So., 02 September 2001 22:20

Hoekom tel 'n hond sy been op as hy piepie?

Hy sit sy agterent in rat sodat hy nie skyt nie.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Hoekom3

So., 02 September 2001 21:56

Hoekom tel 'n hond sy stert op as hy piepie?

Hy sit sy agterent in rat sodat hy nie skyt nie.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Hoe gaan dit???

So., 02 September 2001 21:19

Hallo ek is weer hier!!!

Almal oukai????????

Gr.Rico

Koeitjies & kalfies | 16 kommentare

:-© :-®

So., 02 September 2001 21:18

nou's ek ook ge-'register :-® en ge-'copyright' :-©
wat 'n mens tog nie alles met character map kan doen nie.
--
----------------------------------------------------
©SMILE!® it adds to your face value.
----------------------------------------------------

Rekenaars & selfone | 1 kommentaar

Christiaan Barnard.

So., 02 September 2001 14:14

Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
is. Hy was 78.

Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te ontdek.

Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
einde aktief en wel.

Groete,
Hilda.

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Blou Bulle

So., 02 September 2001 07:21

Die groot blou ding,
ooh, ding-aling-a-ling.

Onthou jy die berge,
die groot blou berge.

Moenie vergeet nie,
die bulle en die berge.

En ook die ossewa,
ja, ja, ja!

dingus.

Sport & ontspanning | 3 kommentare

Re: Christiaan Barnard.

So., 02 September 2001 06:31

Is dit nie ironies nie, die man wat baie mense met hulle hart kwale gehelp
het, sterf self daaraan.

Spook

Gravity doesn`t exist: the earth sucks.

"Annette" skryf in boodskap news:9mtl4a$44n68$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Hilda - dis die eerste keer dat ek daarvan hoor.
> Ja, selfs 'n hartpionier is nie ontsterflik nie.
> Annette
>
>
>>
>>
>> Ek lees nou-nou dat Christiaan Barnard in Cyprus aan 'n hartaanval oorlede
>> is. Hy was 78.
>>
>> Eergister was hy nog in Aalst (België) om die nuuste harttegnieke te
> ontdek.
>>
>> Wel, ek veronderstel dat hy 'n goeie lewe gehad het en hy was tot op die
>> einde aktief en wel.
>>
>> Groete,
>> Hilda.
>>
>

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1834): [ «    866  867  868  869  870  871  872  873  874  875  876  877  878  879  880  881    »]
Tyd nou: Di. Mrt. 10 04:03:39 UTC 2026