Hierdie artikels het gister in die "Pretoria News" verskyn. (wie dra kennis
van die artikels van Martin Welsh in "NOSEWEEK" rakende bedrog by die
Poskantoor?)
***********
Pretoria News: 10th September 2001
R975-m. of poor people's money loaned. to the PO
Shonisani Makhari
Almost 100% of Post Bank deposits, mainly from the poorest of the poor, have
been loaned to the Post Office, which is the bank's parent company.
The bank was established to give the rural poor and the unbanked masses
access to the financial system.
A Post Bank official said the bank had a total deposit base of about 8975
million from its three deposit accounts. The latest financial records
between the Post Office and the Post Bank indicated that 8975 million was
transferred from the Post Bank to the Post Office's account.
Sandile Madolo, communications officer of the Post Bank, yesterday refused
to confirm whether the parent company had borrowed R1 billion. While
admitting it had borrowed money he refused to disclose the amount, saying
the bank was "accountable to the people of South Africa".
A registrar of banks spokesman said at the weekend the ease with which the
Post Office gained access to the money could jeopardise depositors' funds.
He said the Banks Act imposed certain requirements to ensure clients' funds
were protected and managed prudently. In terms of the Act, banking
institutions were required to hold cash reserves of 2,5% of total
liabilities and liquid assets equal to 5% of total liabilities.
The Post Bank was exempted from the Act and regulated in terms of the Post
and Telecommunications Act.
******************
Die "pickup trucks" het nog al die jare 'n skrikbewind gevoer op die paaie,
daar was al selfs 'n snaakse advertensie daaroor, maar verlede Saterdag het
die verwagte tragedie uiteindelik gebeur.
Daar was 'n redelike ligte ongeluk in Athlone.
Twee van die lorrietjies - van dieselfde firma nogal ( Galaxy) jaag toe
soontoe - en bots in die motors wat in die ongeluk was. Waar daar
oorspronklik net mense met ligte en geen beserings was nie, is daar toe 3
van die oorspronklike ongeluk dood.
NOU moet daar skielik 'n oorkoepelende vereeniging gestig word!!
Dit na jare van briewe aan koerante, munisipaliteit en
verteenwoordigers van besorgde mense wat waarsku teen die padgebruik van
hierdie mense.
Ek self het al 'n eienaardige ondervinding met hierdie mense gehad.
By die Bellville/Durbanville afrit staan daar gereeld nooit minder as 3 van
hierdie voertuie wat wag op 'n ongeluk nie.
Een oggend toe ek inry, skyn daar skielik 'n verblindende straal sonskyn in
my oë. Genadiglik was daar geen voertuig naby my nie - want anders sou ek in
iemand vasgery, of iemand sou in my vasgery het- mens kon absoluut vir 'n
paar sekondes niks sien nie.
Ek het veilig gestop so gou as wat ek kon, en toe kom ek hulle spel agter -
hulle sit daar met spieëls om doelbewus die son in motoriste se oë te laat
skyn!! Inderdaad is die bedoeling om geleenthede te skep om ekonomies
suksesvol te wees!.
Wel, wat kon ek doen?
Het maar die naam geneem, en die registrasienommer - en hulle by die
verkeersowerhede gaan verkla.
Daardie betrokke firma se lorrietjies sien ek nie meer op daardie kol nie -
om die waarheid te sê - ek het lanklaas enige van hul voertuie êrens gesien.
Annette
> Die eerste paar volumes in 1888 het juis gegaan oor Afrika en haar
> toekoms.
Die artikel eindig met die volgende woorde:
"Who can fail to be interested in the results of this conflict? We
know that Africa is capable of the very highest of all civilization,
for it was the birthplace of all civilization. To it we are indebted
for the origin of all our arts and sciences, and it possesss to-day
the most wonderful works of man. Let us hope that Africa, whose
morning was so bright, and whose night has been so dark, will yet live
to see the light of another higher civilization."
Om hierdie artikels te lees - en die natuurlike ewolusie van
denkpatrone en denkrigtings in so kort tydperk (net bietjie meer as
100 jaar), waar te neem, is werklik interessant.
Hoi almal, kan enigiemand my vertel hoe groot die blare van hardekool is? Ek
is nuuskierig of dié boom gebruik kan word as bonsai.
Wanneer die antwoord "nie baie groot nie" is, is my volgende vraag; is
enigiemand bereid my 'n paar sade te stuur ... oor 'n teenprestasie moet ons
dan onderhandel :)
Antie G wil hê daar moet bepaal word wie is sjarmant en vreeslik gaaf ( is
dit die afrikaans vir tjaarm?)
Ek staan sommer dadelik terug - daar is net mooi geen manier wat ek 'n kans
het om te wen teen Antie G se besondere tong- en dwarsklappende gawes nie,
nog minder teen Danielle se dimpel, Pop se Italiaans, m se meelewendheid en
Shannon se jammerhartigheid. Om nie eers te praat van Emmy se
redenasievermoë nie.
Ek is pleinweg net te sinies om te dink 'n paar flikkerende ooghare en
bewende neusvleuels sal die manne tjaarm:)))
Dus sal ek my vrywillg skaar by die beoordelaars.
Laat waai dames !!:)))
Annette
Die vraag vandag is:
Wanneer is mens groot?
Die mense skakel in, en dit blyk dat sommige dink 'n mens groot is as jy
verantwoordelikheid dra.
Ek dink 'n mens is groot as jy deur niemand meer as 'n kind beskou word
nie -
So ek sal maar my ma so lank as moontlik aan die lewe probeer hou, want ek
wil nie regtig groot word nie;))
Wat dink julle?
Wanneer is 'n mens groot?
Hoeveel van die mense op die ng hier is al mooi groot?
Annette( wat net absoluut nooit wil groot word nie- want grootmense lag nie
spontaan lekker uit die maag nie, loop nie kaalvoet in die reen rond nie en
bou nie meer sandkastele op die strand nie)
Annette
1) Alan Boesak word toestemming geweier om die Noord-Kaap te besoek om
kinders toe te spreek oor die belangrikheid van skoolopleiding.
Hy, Elna en sy ondersteuners gaan vanmiddag 'n vergadering by sy huis in
Strand hou om die onregverdige behandeling te bespreek.
2) Die NG Kerk het ALWEER 'n nuwe liedboek die lig laat sien. Lidmate word
vriendelik verplig om die boek teen R65 ( klein druk) of R95 ( groot druk)
so gou as moontlik aan te skaf voordat die prys verhoog word. Lidmate word
versoek om die lidmate wat dit nie kan bekostig nie, te help om die boek aan
te skaf.
Soos een arm pensioenaris tereg in die briewekolom sê: dan bly hy maar
liewer tuis en luister na die kerk oor die radio.
Ek wonder nou net of daar uitsmyters die deure gaan beman, sodat diegene wat
dit sou waag om met die verkeerde, ou liedboek by die kerk opdaag, summier
betyds voorgekeer kan word, en terug huistoe gejaag gaan word:)))
Ag ja!! Autokrasie is nog lekker hier met ons.
Annette
In die boek Funny Signs - gefotografeerde bewyse van uitsonderlike padtekens
en inligtingsborde:
Hierdie een afgeneem by Hartswater:
Rooi omlynde Driehoek - met binne in geskryf:
No Fences.
Reg onder dit 'n ander amptelike groen vierhoek met 'n wit raam en in dit is
geskryf:
Stolen.
'n Ander bord by die voetslaanpad by Witsieshoek:
Important notice to all hikers.
Hikers are hereby notivide(sic) that
from time to time there are
occurance of theft on the plato
especially hiking shoes & gear
in windy and misty conditions
Please report al thefts immediately
to person at check-point.
Nog een in die Drakensberg:
Welcome to
Sentinal Hicking (sic) Trail.
We hope you enjoy the route,
the environment and the scene.
kykNET 20:30
herhalings: Vrydag 14 September om 14:00
Sondag 16 September om 16:30
Bydraes oor:
Die nuwe rektor van die Universiteit van Stellenbosch, Chris Brink.
Jaco du Plessis is die nuwe lid van die gewilde 'boyband" "Eden"
Lannice Snyman, die hooforganiseerder van die "Chateau Libertas Barbecue
Kampioenskappe, wat 2-4 November in Kaapstad gehou word.
Die skrywer Erika Murray Theron. Haar roman is getiteld 'Sê Maria" en vertel
die verhaal van 'n familie oor ses geslagte heen - vanaf die Anglo
Boere-oorlog tot vandag.
Die blinde straatmusikant van Bloemfontein, Ismael Mbelo.
Visie 2012, 'n entrepreneursprogram vir jong Suid-Afrikaners in Londen.
ATELJEEGASTE
Hennie van Greunen, skrywer van die produksie "Café Boerlesque', wat by
Aardklop opgevoer gaan word, kuier in die ateljee.
KUNSKAFEE
SONDAG 16 SEPTEMBER 2001
kykNet 20:00
Herhalings:
Maandag 17 September om 16:00
Donderdag 21 September om 18:00
"KUNSKAFEE" is 'n kunsjoernaalprogram wat alle kunsvorme so wil reflekteer
dat dit vir Jan Alleman toeganklik sal wees - sonder om die fynproewer
teleur te stel. Van teater tot beeldhouwerk; argitektuur tot landskapkuns;
klassieke musiek tot pottebakkery; ballet tot moderne dans; skilderkuns tot
straatkuns; letterkunde tot strokiesprente; rekenaarkuns tot die Internet;
fotografie tot spotprentkuns.
"Kunskafee" word nie vanuit 'n ateljee uitgesaai nie. Die stel is
verskillende en uiteenlopende plekke - 'n teater, uitstalling, 'n besondere
stuk argitektuur, 'n gallery en so meer.
Shemane Harris is die ankeraanbieder.
Die Kunskafee-ateljee Sondagaand is die huis en ateljee van skilder Ansa
Clacey. Om 'n akrielskildery en borduurwerk op dieselfde doek voor te stel,
klink onwaarskynlik, maar dit is presies wat Ansa regkry met haar vars
benadering tot kuns. Sy's ewe bekwaam in skilderwerk as in die
tekstielbedryf, daarom dat sy albei dissiplines met oorgawe kan doen.
"Supa Strikas" is die verhaal van 'n fiktiewe sokkerspan wat in die
kleurvolle wêreld van die strokiesprent 'n werklikheid word. Ons gaan loer
in by die kreatiewe span wat hieragter sit.
Tydens 'n onlangse musiekfees het Ladysmith Black Mambazo saam met die
Engelandse Kamerorkes opgetree. Tydens die geleentheid het die lede van die
wêreldberoemde orkes ook tyd afgestaan om 'n werksessie vir belowende
strykers in Soweto aan te bied.
Die Gauteng kringloop sluit onder meer die Suid-Afrikaanse akteur Jeremy
Crutchley in. Hy woon en werk in Engeland, maar is tans in die land om in
Pieter Toerien se produksie "Stones in his Pocket" te speel. Ducan besoek
ook die Tina Skukan galery waar Retha Buitendach uitstal. Ons was ook by die
bekendstelling van Janita Claasen se nuwe CD "Wilde Alwyn".
Die Wes-Kaap kringloop maak Charlene 'n draai by 'n uitstalling getiteld
"Telling Tales", wat werke bevat van onder meer Lien Botha, Jean
Doylearlene, Amaler-Ravis en Dale Yudelman. Die werke is by die 3rd I
Gallery te sien. Sy kuier ook by die immergroen Danielle Pascal om oor haar
vertoning "Vagabond" te gesels.
From: NoCastro.com
To: PedroMartori
Subject: Re: Subscribe me to NoCastro.com
Date: Sunday, September 09, 2001 4:15 PM
Thank you for your support and for your interest in the liberation of Cuba
from the Castro-tyranny.
Please spread the word about http://www.NoCastro.com to others and ask them
to subscribe
to our newsletter. We will make an effort to inform you about events and
issues affecting Cuba.
Thank you,
Nocastro.com
�Viva Cristo Rey! �Viva Cuba libre!
Note: For those of you who live in the DC area please reply to this email
with the words "DC area" in the subject
of your email. This will help us targets those of you who are in the area
for events that take place in the metropolitan
DC area.
----- Original Message -----
From: "PedroMartori"
To:
Sent: Sunday, September 02, 2001 3:12 AM
Subject: Subscribe me to NoCastro.com
> subscribe
>
>
---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.277 / Virus Database: 146 - Release Date: 9/5/01