Danielle - ons het dit op M-net vanoggend van 6 - 8 vm gekyk.
Ek het natuurlik aanmekaar snot en trane gegrens - veral met Imagine,
Bridge over Troubled Waters en Billy Joel en Mariah Carey se uitstekende
nuwe? liedjies.
Annette
> As daar dalk ouens hier is wat aan slaaploosheid lei, kan julle gerus
> gaan kyk na hierdie skakel. Max, jy sal dit geniet!
>
> http://www.tributetoheroes.org/
>
> Die Suid Afrikaanse expat, Dave Mathews (een van my gunsteling bands
> naas U2 natuurlik) was PUIK!!
>
On Sun, 16 Sep 2001 22:55:51 GMT, in article
<X5ap7.2177$p77....@www.newsranger.com>, reisiger writes...
> Would like to suggest for Prof. Wimpie de Klerk, Dr. Van Zyl Slabbert, and Mr.
> FW De Klerk to increase meetings with President Thabo Mbeki, as well as leaders
> and members of Political Parties in our Paradise, as required. As well with ALL
> the Media in our Paradise. To increase support to the reisiger regarding
> continued protection of identity, as well as continuation of the delivery of
> this free of charge service – as the primary request. Thank you very much. This
> will be highly appreciated. To increase support for the release of astounding
> evidence regarding Media contribution(s) referred to regarding an important
> decision taken here. Support for an increased period of grace – the secondary
> request, can also be increased. Highly recommend, to increase the giving of the
> green light via the Media – preferably the English Media (The Citizen, if at all
> possible). To increase the signaling of support for the primary / secondary
> request. Considered for the secondary request to be inclusive of the primary
> request, if at al possible. Preferably to increase details via the Media, as
> requested above. To increase the submission of evidence, as well as protection
> thereof. To increase more effective trustworthy friendships in continued support
> for this service. Especially to increase long term benefits. To the benefit of
> all involved.
Please include / Heg aan…
Wil graag apologie die grootte van die Planeet aanteken hier vir halwe inligting
wat hier bekend gemaak is, wanneer onder druk verkeer is. In die pad wat verkies
word soos alreeds uitgespel. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Innige dank en waardering word hiermee uitgespreek vir die anker van vergifnis
wat as die hoeksteen van hierdie diens beskou word. Om suksesse van bydrae
lewering te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Wil graag voorstel om die daaglikse Media te kontak vir die lewering van die
bydrae in dieselfde taal waarin hierdie aanhegsel gelewer word. Op dieselfde
dag, en/of ‘n paar dae daarvoor, wanneer die eerste bydrae gelewer is. Asook
bewuswording te verhoog van plakkate wat op te veel lamppale na mekaar verskyn
het, met die dieselfde boodskap. Verkieslik om nie weer dieselfde bydrae te
lewer nie. Om gesin vermaak in die verband te verhoog. Ten voordeel van alle
betrokke partye.
In die New Age pad wat hier gevolg word, word voorkoming gesien as om die
ontwikkelaar en/of oorsprong van hierdie verskynsel, asook die simptoom hiervan
te genees. Om meer effektiewe gelukkige verhoudinge te verhoog. Geglo om van die
Engelse Media – moontlik die RDM - af oor te waai het, indien wel. Navorsing kan
ook verhoog word in die verband. Aangaande die publieke menings vorming
potensiaal, in die lewering van ondersteuning om liberaal demokratiese suksesse
te verhoog. Om meer effektiewe toekoms gerigte bydraes te lewer. Ten voordeel
van alle betrokke partye. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Interpretasie van die lewering van hierdie diens kan ook verhoog word, soos
nodig. Wanneer daar verwys word na President Mbeki. Soortgelyk as om die reus in
Gulliver se reise te ondersteun wat die skip met toue deur die water trek - as
die enigste foto wat op hierdie hiens betrekking het. Om meer effektiewe
ondersteuning aan die Afrika en Suid Afrika Renaissancis te verhoog. Ten
voordeel van alle betrokke partye.
Wil graag die Media hoogstens aanraai om interpretering van hierdie diens te
verhoog asof die Media die enigste bevoordeelde van hierdie diens is. Om meer
effektiewe beskermings bydraes te verhoog. Asook meer vriendeliker verhoudinge
in die lewering van hierdie diens. Ten voordeel van alle betrokke partye.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Meer effektiewe groei van beleggings ten bate van alle persone kan asemrowend
verhoog word.
Meer effektiewe Presidensiële ondersteuning deur die daaglikse Media kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe pragtige ondersteuning in die lewering van bydraes om mense se
harte meer gelukkig te maak kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe gelukkige en ontspanne verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe samehorigheid gevoel aangaande saam vir ‘n beter toekoms kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir ‘n liberale demokratiese samelewing kan
asemrowend verhoog word.
Meer effektiewe ondersteuning vir Regerings beheer en beleid maatreëls kan
asemrowend verhoog word.
Verhoogde suksesse van Renaissancis kan asemrowend verhoog word.
Meer ondersteunende verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Dit is nou 11.25nm. 'n Halfuur gelede was daar 'n harde klop
aan my agterdeur. My agterplaas is omhein met 'n 6' betonheining
en mense woon anderkant al die grense. Dit reën fyn.
Met 'n pistool in my hand het ek die agterplaas deursoek terwyl my
vrou 'n rewolwer by haar het. Daar is niemand. Ek weet van êrens
het iemand ons dopgehou. Ek het die bure geskakel en gewaarsku
en buurman sê dat hy reeds buite gaan rondkyk het na hy iets gehoor
het. En 'dankie vir die oproep want nou sal hy sy Colt gereed hou."
Ek is nie regtig bekommerd want omdat dit seker die ideale aand (en
tyd) vir inbrake is was dit seker slegs 'n toets of ons by die huis
is.
"Coyote" skryf in boodskap news:8gglqtgh0g9ruog5fm186nd5n7j5kon3bm@4ax.com...
> It might be a good idea fir everyone to forward this persons full headers
> and body text to the Feds at: http://www1.ifccfbi.gov/cf1.asp
> I'm sure they'll want to ask him a few questions.
> Coyote
Forward it to a bunch of dumb South African Afrikaanduhs... they'll not only
believe it and cause our rand to crash (supposedly), but when they discover
it's fake (horrors!), they'll arrest him and make a big stink about it...
all the while demonstrating the abysmal stupidity of people who blindly
believe everything they get in email and who don't even bother to
independently verify the contents before reacting to the information...
FUCKING BIG DUH!!!
If you don't know what this refers to then:
* Two Afrikaans brothers made up a hoax email saying that South Africans
were involved in WTC...
* they forwarded this to people at Sanlam (an Afrikaanduh institute) who
chose to believe it without question! Duh!
* they were traced (because they don't know how to use anonymous remailers)
and arrested. Now out on bail of R10 000.
* The SA authorities are viewing this hoax email in a very serious light.
* I hope the perps get off scott free. Instead they should arrest all the
idiots who blindly believe everything they get in email. They're not
intelligent enough to be in charge of a computer.
> PS. Any hissing snakes towards anybody is due to a blind spot, and will be
> corrected when seen. Sincerest apologies is noted therefore. Please
forgive.
Jammer, waarom nie in Afrikaans nie? Ek is baie lief vir sissende slange
....
Sies, nou het julle vir Arthur so gepla, hy lewe onder die seespieel!!!
Die gebied waar hy woon, is nou heeltemaal onder geloop, dit het daar so
lank gereen, dat daar meer as 5 cm water staan.
Dalk is Arthur sy rekenaar stukkend, en is sy huis ondergeloop.
>>>> Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> Enlarge the font size to 26
>>>> Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> you have more than one option)
>
> Groetnis,
Frans
'n Mens moet moerse vervelig wees as jy sulke goed sit en uitdink.Ek is nou
gat vol van Amerika en vliegtuie, was dit bloot toevallig dt 'n paar Moslems
besluit het om vliegtuie te steel en in geboue was gaan vlieg het nie. Wat
vir my net wonderlik is is dat die Moslems nou sê ons moenie alle Moslems
onder die selfde kam skeer nie. Kry vir julle voel hoe voel dit om 'n blanke
Suid-Afrikaner te wees wat elke dag van rassisme en apatheid beskuldig word.
Groete
Spook (wat ly aan gatvollietyd)
"fransd10" skryf in boodskap news:3baa319d_2@batman.vip-za.com...
>>>> >Did you know that a flight number from one of the planes that
>>>> >hit one of the two towers was Q33NY.
>>>> >In MS Word, type in that flight number.(UPPERCASE)
>>>> >Enlarge the font size to 26
>>>> >Change the font to Wingdings (Choose the first Windings font if
>>>> >you have more than one option)
>>
>> Groetnis,
> Frans
>