There are government and religious people who think they can make a dent in
the behavior of the people in this world. Examining the results, they are
wasting their time and other people's money.
People have been murdering people forever, and we shall continue to do just
that. It is our nature. Actually we are getting better at it. The tools we
use are getting more sophisticated by the day.
Most people really don't care if one or a few thousand other people are
slaughtered or die of starvation in another country. It is far away, and we
didn't see it happening. Of course they say they care. Think about it! Do
you really care? Thousands of people die daily without being slaughtered or
starved; they die on the road; in hospitals; etc.. Without the news media,
we wouldn't even know about it.
We only start caring when things are happening closer at home. Even then, it
is mostly the immediate family who cares. Then again, the mostly immediate
families wouldn't be concerned too much if it had happened somewhere else.
You think I'm wrong? If so, tell me where?
Ek gaan vandag aan die Gauteng-regering skryf.
Hulle is blykbaar tans op groot skaal besig met 'n naamsverandering-aksie,
Turffontein kan nou Moerfontein word - baie meer gepas - want die meeste
mense wat die plek besoek sien hulle moer:))
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Die hele familie vergader by die hospitaal
waar 'n familielid baie siek is.
Na 'n lang wag kom 'n baie moeë dokter
in en sê somber:"Ek bring nie goeie nuus
nie. Die enigste hoop vir jul geliefde is
om 'n breinoorplanting te kry. Dit is nog
eksperimenteel, ietwat gewaagd en die
familie sal moet vir die brein betaal"
Die familie sit somber die nuus en absorbeer.
Na 'n hele ruk vra iemand:"Hoeveel sal so 'n
brein kos?" Die dokter antwoord:" R5,000
vir 'n manlike brein en R500 vir 'n vroulike
brein."
Die mans probeer nie glimlag nie en loer onderlangs
vir mekaar. Na nog 'n lang stilte kan een van die
mans nie sy nuuskierigheid meer beheer nie en
vra die vraag wat almal pla:"Nou hoekom is 'n
manlike brein soveel duurder?"
Die dokter glimlag oor die kinderlike onskuld en
sê vir die hele groep:"Dit is standaard prysvasstel
prosedure. Ons moet die vroulike breine afmerk
want hulle is voorheen al gebruik."
> On Tue, 25 Sep 2001 20:45:55 +0200, Davie Davis
> wrote:
>
>> Die berig in 'n liberale, swak maar bekende dagblad (vandag se
>> uitgawe) sal bes moontlik jou vraag GEDEELTELIK beantwoord.
>
> Ek kan nie help om te wonder of dit die Beeld was/is nie, Dave?
Jy het 'n baie wye kennis oor die Suid Afrikaanse media, Danielle.
En soos gewoonlik slaan jy die spyker op die kop. Dieselfde Beeld wat
aanvalle deur Swartes op Blankes weergee as aanvalle deur 'mense wat
mense aangeval het' en aanvalle deur Blankes op Swartes haal sonder
uitsondering die voorblad in groot swart letters. 'n Brief deur my oor
dié kwessie is nooit geplaas nie en 'n (nie werklik so lank terug)
geval waar 'n blanke swart mense in 'n bus aangeval het en dit weer
uitgebasuin is met klem op die wit vel van die blanke het lesers
keelvol geraak met Beeld daaroor (wat dit geensins verander het nie).
Ek onthou baie min van die insident maar onthou baie goed dat Beeld
homself die reg voorbehou het om dit te doen wanneer 'aanvalle
polities geinspireerd is'. Dit klink soos die Waarheid Kommissie
Sirkus wat homself ook die reg toegeeien het om te besluit wanneer
politiek betrokke is/was en wanneer nie.
> Rico
>> Dit berig laat my skrik.
>> En die regering doen niks daarteen nie, ons kan se, SA is pro Afganen?????
Rico, die SA regering het omtrent net so moeilike besluit om te maak
as George Bush. Bush (oftewel die VSA regering) se besluit gaan
daaroor of onskuldige mense moet sterf omdat onskuldige mense gesterf
het. Die SA regering weer, het diepgewortelde Arabiese en ander Moslem
vriende.
>
> Danielle
>> Die berig sê mos dat hulle die mense ontmoedig - ...
Nee Danielle, die berig sê slegs dat mense ontmoedig 'kan word'.
Lees dit, ek heg dit aan.
>
> Wouter
> Wat jy sê is in beginsel reg, Danielle, maar
> * ek sou graag eers die berig wou sien, miskien kan Davie dit
> volledig plaas?
Sò interessant Wouter, gisteraand het ek my scanner weer geinstalleer
op die rekenaar wat ek gewoonlik gebruik. In die oggendure het ek
dieselfde rekenaar se moederbord verloor. Ek het vyf rekenaars maar
slegs op daardie een was die scanner geinstalleer. Ek werk nou van my
notebook af en wonder nou of ek die berig moet skryf... nee ek sal die
scanner installeer. (sien jou nou nou...)
Hier's ek terug. Hoop nie jy't lank gewag nie :-)
Die berig is hierby.
"Danielle" schreef...
> En volgends die van Dale (Annette - ek het al sooooo lank gewag om ook
> so iets te kon sê - gun my hierdie oomblik asseblief!) :-)))
> Laat ek dit net weer EEN keer sê - volgens die Van Dale:
(enorme opsomming uit Van Dale geknip)
Moses kriebel, Danielle, het jy 'n Van Dale gekoop?!?
Of het julle miskien 'n plek gevind waar mens die digitale versie kan
aflaai?