Ek moet eerlik wees, ek het Koos du Plessis se "Gebed" vir die eerstemaal so
twee maande terug gehoor.
Dit is op 'n CD van Mathys Roets - en ek kan my nie voorstel dat iemand dit
beter sal kan doen nie. (Ek is ook oortuig dat Mnr Du Plessis aan my gedink
het toe hy dit geskryf het.)
Dankie Annette, dis baie baie goed geskryf, ek het dit nou vreeslik geniet!
Baie waar ook!!!
HK
"Annette" >
> Rules for flying an aircraft
>>
>> 1. Every takeoff is optional. Every landing is mandatory.
>>
>> 2. If you push the stick forward, the houses get bigger.
>> If you pull the stick back, they get smaller. That is,
>> unless you keep pulling the stick all the way back, then
>> they get bigger again.
ek is opsoek na die video "zulu", met c klein, wat handel oor rorke's drift.
enige iemand wat my kan help om dit te vind in suid afrika, laat my asb weet
by elsab...@mweb.co.za
'n Persoon was op reis van Kaapstad na die Noorde, en het soos almal maar by
3 susters gestop vir petrol, 'n koeldrank en verligting.
Terwyl hy hom gemaklik maak op die gemakkie agter 'n toe deur, vra iemand
vanaf die hokkie langsaan:
"Haai, hoe gaan dit?"
Ons man was bietjie verbaas, en nie gewoond om met onsiende vreemdelinge
praatjies te maak nie, maar besluit toe vriendelikheid kos niks: Hy antwoord
toe:
"Goed Dankie."
Langsaan vra toe:" En wat is jy besig om te doen?"
Vriend: " Net soos jy, is ek op reis tussen die Kaap en die Noorde.:"
Toe hoor ons vriend Langsaan ewe verontwaardig sê:
"Kyk, ek bel jou weer later. Hier is 'n idioot in die hokkie langsaan wat al
die vrae beantwoord wat ek jou vra.:"
Gebruik julle ook die woord 'mos' in Nederlands, Arthur?
Jy weet mos waarvan ek praat want ons tale is mos familie.
In korrespondensie vermy ek die woord want ek weet nie
of dit in julle woordeskat bestaan nie. Ãn, dit is tog mos so
lekker Afrikaanse woord!