Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Sonsverduistering oor Suid Afrika

Ma., 03 Junie 2002 20:37

Vir die wat meer wil weet oor die "Algehele Sonsverduistering" oor
Suid Afrika op 4 Desember 2002.

www.clickza.com

Groete
Dion

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Hansie Cronje

Ma., 03 Junie 2002 13:13

Na watter adres kan ons 'n boodskap van meegevoel aan die Cronje gesin
stuur?
U kan per Epos antwoord.

Grahame

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wêreldbeker voetbal.

So., 02 Junie 2002 07:35

Ek skree nou vir Suid-Afrika (teen Paraguay) - een van die spelers (Mokoena)
speel in die Belgiese kompetisie (Beerschot).
Hilda.

Sport & ontspanning | 6 kommentare

First Afrikaner Orthodox priest to be ordained in South Africa

Sa., 01 Junie 2002 15:18

FIRST AFRIKANER ORTHODOX PRIEST TO BE ORDAINED IN SOUTH AFRICA

Kobus van der Riet, a former classics lecturer at the University
of South Africa, will be the first Afrikaner to be ordained as an
Orthodox priest in South Africa.

He will be ordained by the Orthodox Archbishop of Johannesburg
and Pretoria, Metropolitan Seraphim, at St John the Baptist
Orthodox Church, Lobelia Road, Germiston, at 11:00 am on Sunday
June 2.

Kobus van der Riet went to study at St Tikhon's Orthodox Seminary
in the USA in 1997, and was ordained deacon two weeks ago in St
George's Orthodox Church in Brakpan.

Steve Hayes
http://www.suite101.com/myhome.cfm/methodius

Geloof & kerksake | 2 kommentare

RIP Hansie

Sa., 01 Junie 2002 14:33

Hansie Cronje oorlede in vliegramp by George. Sleg weer.

Soek nog bevestiging, maar dit blyk korrek.

TJ

--

Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
The SA Arts, Culture and Entertainment Hub

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The Arts and Culture Trust of the President Awards:
Electronic Media of the Year in Support of the Arts
Winner 1998, Finalist 1999 and Finalist 2000/1

Arts and Culture Journalist of the Year 2000/1
Mike van Graan's The Cultural Weapon

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Hexery

Sa., 01 Junie 2002 11:05

Ek hoor die mense van De Doorns praat deesdae net van Hexvallei, nie meer
van die Hexriviervallei nie.
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Wat is die verskil?

Vr., 31 Mei 2002 18:04

Tussen mampoer en witblits?
Ek hoor daar is 'n mampoerfees hierdie naweek net buite Pretoria aan die
gang - en daar gaan ook pap en kaiings wees.
Sal more my eie pap en kaiings hier maak.:)
Annette

Koeitjies & kalfies | 31 kommentare

Wêreld Rooklose Dag

Vr., 31 Mei 2002 09:06

Moet 'n taf dag wees vir die rokers.
Annette

Koeitjies & kalfies | 70 kommentare

Rugby Per Gewig

Vr., 31 Mei 2002 06:22

Lyk my die mense wat daarteen is voel so erg daaroor dat hulle nie eers
daaroor wil stem in RSG se meningsopname nie:))
Die gevolg is dat in totaal 63% mense wat gereageer het wel Rugby Per Gewig
(in laerskole?) voorstaan.
Dis moes seker al die mammies wees wat ingebel het, en ook seker maar
pappies wat sit met die mediese onkoste van 'n kind wat ernstig op die
rugbyveld beseer is.
Annette

Sport & ontspanning | 0 kommentare

Nuus 31/5

Vr., 31 Mei 2002 05:43

Ons het nie vandag 'n vakansiedag nie

Corné Krige is beseer, en sal nie op 8 Junie in die toets teen Wallis
miskien kaptein kan wees nie.

Annette

Nuus | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    739  740  741  742  743  744  745  746  747  748  749  750  751  752  753  754    »]
Tyd nou: Sa. Mrt. 07 21:09:24 UTC 2026