Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

(Farm Murders) Family of three murdered, including a three-year old girl

Thu, 02 December 2010 12:55

(Farm Murders)
Family of three murdered, including a three-year old girl

========================================

Plaasgesin grusaam vermoor
2010-12-02 14:01

Bloemfontein - ’n Gesin van drie, onder wie ’n 3-jarige dogtertjie, is
grusaam op die plaas Tweefontein in die Lindley-distrik vermoor.

Attie Potgieter, sy vrou, Wilna, en hul rooikopdogtertjie, Willemien,
se lyke is Donderdagoggend deur ’n plaaswerker gevind. Potgieter is in
sy vroeë veertigerjare en sy vrou in haar dertigs.

Jana van der Merwe, Volksblad-verslaggewer wat tans op die toneel is,
sê die man is vermoedelik by die huis se agterdeur met ’n panga oor
die kop geslaan.

Van der Merwe het vertroulik verneem die vrou en kind is met ’n
vuurwapen tereggestel.

Die lyke is reeds van die plaas verwyder.

Een verdagte is intussen vasgetrek op Petrus Steyn.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plaasgesin-grusaam-ve rmoor-20101202-2

Nuus | 3 kommentare

Boer eis duisende van staat ná aanval

Wed, 01 December 2010 13:44

Boer eis duisende van staat ná aanval
2010-12-01 09:10

Frans Coetzee
Volksblad

Kimberley – ’n Boer van Richmond, wat drie jaar gelede na bewering
ernstig deur twee plaaswerkers in sy plaashuis aangerand en boonop
strafregtelik vervolg is, eis byna ’n halfmiljoen rand van die
minister van polisie en die nasionale direkteur van openbare
vervolging.

Piet Schrooder (67) van die plaas Wolwekraal, Richmond, het die
gesamentlike eis weens onregmatige inhegtenisneming en aanhouding
(R150 000) en kwaadwillige vervolging (R319 904,80) ingedien.

Volgens die besonderhede van vordering kom die eis nadat Schrooder op
30 Oktober 2007 na bewering sonder ’n lasbrief op Richmond in hegtenis
geneem is.

Die inhegtenisneming het Schrooder se eer en waardigheid aangetas. Hy
het sielkundige trauma ervaar. Hy het algemene skade van R150 000 gely
waarvoor die polisie aanspreeklik is.

Op 15 Mei 2008 het lede van die direktoraat van openbare vervolging
(DOV) in die Noord-Kaap kwaadwillig en onregmatig die regsproses in
werking gestel om opdrag aan ’n aanklaer te gee dat Schrooder in die
streekhof op ’n aanklag van poging tot moord (op die plaaswerkers)
vervolg word.

Hiervoor is die DOV vir skadevergoeding van R319 904 aanspreeklik.

Schrooder is op 12 Desember 2008 op die aanklag van poging tot moord
onskuldig bevind.

Schrooder het in ’n verklaring gesê hy het Saterdag 13 Oktober 2007
omstreeks 18:00 ’n geraas buite die plaashuis gehoor. Toe hy die
sifdeur oopmaak, het hy twee mense op die grasperk gewaar.

’n Sprinkelbesproeier is na hom gegooi. Hy het een skoot bokant hul
koppe afgevuur. Hy het ’n slaappil gedrink en gaan slaap. Sy rewolwer
was op die bedkassie.

In die nag het Schrooder wakker geskrik. Hy het die plaaswerkers Karel
Peer en Stefanus Januarie voor die bed gewaar. Karel het vyf skote met
Schrooder se rewolwer afgevuur.

Die twee werkers het hom geskop en geslaan. Hulle het gevlug toe hy
die rewolwer gryp.

’n Ernstig beseerde Schrooder het tot die volgende oggend op die bed
gelê. Hy het toe ontdek 37 ruite is uitgeslaan. Die huis was in ’n
warboel. Sowat R500, ’n halfdosyn tjekboekblaaie en sy Toyota Hilux-
bakkie was weg.

Luidens die dokter se verslag het Schrooder verskeie skaafwonde,
kopwonde, kneusings en dieper wonde opgedoen wat by geweld en
aanranding inpas.

Die verdagtes is in hegtenis geneem, maar die klagte van poging tot
moord en huisbraak en diefstal teen hulle is later teruggetrek.

’n Klag van poging tot moord is teen Schrooder ingedien.

Harry Rich, Schrooder se prokureur, het gister in kruisondervraging
getuig Schrooder kon weens sy beserings nie in ’n polisiesel geplaas
word nie.

Schrooder is wel in opdrag van die aanklaer op 30 Oktober 2007 van
08:00 tot 12:30 in die polisiekantoor en selle by die landdroskantoor
op Richmond aangehou voordat hy op borgtog vrygelaat is.

Op 14 Mei 2008 het die DOV vir Schrooder in kennis gestel dat hy
vervolg word.

Rich het later verneem die aanklagte teen die twee plaaswerkers is
teruggetrek.

Rich was Schrooder se regsverteenwoordiger toe hy op 12 Desember 2008
in die streekhof vrygespreek is.

Adv. Sharon Erasmus tree in opdrag van Len Coetzee van Kimberley vir
Schrooder op.

Adv. N. Gaisa tree in opdrag van die staatsprokureur vir die twee
verweerders op.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Boer-eis-duisende-van -staat-na-aanval-20101130-2

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Vandag in geskiedenis

Tue, 30 November 2010 18:57

Why on earth did Milner Monster write this ? Before the Anglo-Boer War
the Afrikaners and English got along well and shared experiences of
savage Africa.

In die Kaap (30 November 1899) skryf Milner aan Selborne: "It is
evident that either we must absolutely smash them politically or our
own expulsion from this part of the Continent, even if not immediately
effected, can only be a matter of time...
"

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Onverwagse wending in 'skiet die boer'-saak

Mon, 29 November 2010 18:54

Onverwagse wending in 'skiet die boer'-saak
2010-11-29 19:51

Johannesburg – Die ANC en AfriForum se aansoek om verlof tot appèl
teen ‘n beslissing dat om “skiet die boer” misdaad aanmoedig het
Maandag ‘n onverwagse wending in die Suid-Gautengse hooggeregshof in
Johannesburg geneem.

Die ANC se prokureur, Gilbert Marcus, het geargumenteer dat die party
toegelaat moet word om appèl teen die beslissing aan te teken en dat
hulle nie die konteks waarin die lirieke gebruik word by hierdie
beslissing hoef in te sluit nie.

Dit was ten spyte van regter Leon Helgryn se herhaalde versoek dat die
konteks wel gegee moet word.

Ná ‘n lang breuk as gevolg van ‘n kragonderbreking, het Helgryn
regdeur middagete gegaan en slegs ‘n vyf minuut badkamerbreuk
toegelaat.

Teen 14:55 het dit duidelik geword dat die ANC en AfriForum nie
aansoek gedoen om tussenbeide te tree in die verrigtinge nie, volgens
hofreëls.

Zehir Omar, Society for the Protection of our Constitution se
advokaat, het beweer dat die aansoek deur die ANC-jeugliga se adjunk-
sekretaris generaal, Thandi Modise, nie deur die party goedgekeur was
nie.

Omar het verder gesê dat, in terme van die hofreëls, moes die ANC en
AfriForum eers aansoek gedoen het om in die saak in te tree.

Volgens hom het Halgryn selfs aan die ANC geskryf toe hulle hom vir
redes gevra het oor sy uitspraak.

Halgryn het gesê dat hy gedink het die aansoek om tussenbeide te tree
reeds voor hom was en hy het gevolglik vir Marcus gevra om ‘n aansoek
in hierdie verband te dikteer.

Omar het sy hande teen sy kop gekap en hard gemompel.

Omar het gesê dat die aansoek om verlof tot appèl verwerp moet word.

Hy het bygevoeg dat die ANC se aansoek slegs ‘n taktiek was in die lig
van die gelykheidshof se appèl,

“Selfs ‘n kind kan dit sien,” het Omar gesê.

Hierdie appèl sal volgende April in die hof verskyn en hou verband met
die beslissing teen die ANC-jeugliga en hul president Julius Malema.

Malema het die lied glo by ‘n byeenkoms in Johannesburg gesing.

Halgryn het sy uitspraak voorbehou

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Onverwagse-wending-in -skiet-die-boer-saak-20101129

Nuus | 0 kommentare

Plakkery styg met 1000% in Nuwe Suid-Afrika

Sat, 27 November 2010 15:50

1000% Increase in squatters since 1994
=============================

Kaapstad – Plakkerskampe het sedert 1994 met meer as 1000% toegeneem,
grootliks omdat die howe in grondbesetters se guns beslis, het Tokyo
Sexwale, minister van huisvesting, Woensdag in die parlement gesê.

Daar is nou sowat 2700 plakkerskampe landwyd. Terselfdertyd word al
hoe meer geboue in stedelike sakekerns beset.

Sexwale het spesifiek verwys na die “plundering van voorkeurgrond”
waarop “plakkershutte, krotbuurte en ghetto’s” verrys. Die regering
word dan gedwing om ten duurste basiese dienste te lewer waarvoor
nooit beplan is nie.

Hy het aan die portefeuljekomitee oor huisvesting gesê die “gety van
mense wat na stede stroom en grond gryp”, gaan moeilik gestuit word,
omdat die howe die afgelope jare ’n “presedentereg” geskep het waar
“uitspraak ná uitspraak” die besetters bevoordeel.

Hy het ’n ernstige beroep op howe gedoen om te besin en ook die
parlement versoek om ondersoek daarna in te stel.

“Die vreesaanjaendste voorbeeld is die Johannesburgse metroraad wat
huurgeld moet betaal aan die eienaars van geboue wat deur mense in die
stad beset is.

“Hulle stroom na die stede, hulle plak 48 uur lank en dan moet ons
dienste voorsien of ons nou wil of nie. En hulle hou aan om dit te
doen, want daar is kragtige hofbevele in hul guns.”

Volgens Sexwale is wetgewing oor uitsettings en die besetting van
grond bedoel om armes, wat geslagte lank op grond woon, teen
uitsetting te beskerm. “Dis nie veronderstel om sindikate en mense wat
op jou werf plak, te beskerm nie.”

Hy het Nathi Mthethwa, minister van polisie, en genl. Bheki Cele,
nasionale polisiehoof, geprys vir hul spoedige optrede teen besetters
in die Johannesburgse middestad waar 80 geboue onlangs “bevry” is. Een
só ’n gebou in Endstraat word nou opgeknap en sal teen Junie verblyf
aan sowat 900 gesinne kan bied.

Dit het voorts aan die lig gekom reuse-huisvestingprojekte word
vertraag weens ’n gebrek aan infrastruktuur soos damme,
rioolsuiweringsaanlegte, stormwaterstelsels, kraglyne vir
elektrisiteitsvoorsiening en pypleidings vir watervoorsiening.

Die infrastruktuur word egter nie deur die departement van huisvesting
opgerig nie en vereis ’n geïntegreerde aanslag van ’n groep
staatsdepartemente.

Volgens Sexwale moet huisvestingsprojekte op dieselfde wyse as
infrastruktuur-ontwikkeling vir die afgelope Wêreldbeker-
sokkertoernooi bestuur word.

“Daar was geen probleem om paaie, water, krag en sanitasie aan die
stadions te voorsien nie, want al die beplanning het om een tafel
gebeur.”

- Volksblad

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Plakkery-neem-met-100 0-toe-sedert-1994-20101125-2

Nuus | 0 kommentare

Een mooie volksliedje

Thu, 25 November 2010 20:40

Een mooie volksliedje

Musiek & liriek | 0 kommentare

Voorspelling - (Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s), Ontmoeting(e) om te verhoog ? (Vorentoe... wenk (Inisiatief)) (lank)

Sat, 20 November 2010 13:24

Voorspelling - (Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/
of) Nasie(s), Ontmoeting(e) om te verhoog ?
(Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk (Inisiatief)) (lank)

(Ook (in Engels), op soc.culture.south-africa, alt.unitednations,
talk.religion.newage en/of alt.religion.spiritualism).

*

Groot dank en/of wardeering word hiermee betuig.
Vir Die gee van Lig, Opstaan en/of Vorentoe gaan
(Inisiatiew(e)).
Om d.m.v. E-pos en/of Nuusgroep(e),
((Kosmies) Gesamentlike, (waar van toepassing)),
Kompromie en/of Onderhandelinge Kommunikasie (Inisiatiew(e)).
weer te gee.
Asook vir die ondersteuning daarvan.

Om vry en/of regverdig, (vorentoe) te kan vervorm,
na 'n (beter en/of) nuwe,
((ondersteun) (Inter-godsdienstige) (wen-wen),
(Sport) Deelname en/of Teokratiese,
(Gesamentlike), (Koalisie) Alliansie),
(Lewe en/of) Toekoms,
en/of
Aangename uitkomste Gemeenskap / Samelewing.

En/of (beter en/of) nuwe (Argument),
(hoër vlak) Integrasie,
(Student, Meester en/of) (God) potensiaal bereiking,
Aangename uitkoms Scenario,
(indien wel (meer) (gesond, ordelik en/of) suksesvol gaan wees,
indien wel, indien ooit).

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), word inniglik waardeer.

Die vry en/of regverdige blou-groen lig, word hiermee gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkoms Bereiking (Lede en/of)
Leiers.

(Voor, tydens en/of) na,
die hou van,
Benodigde,
(Aarde (Gesamentlike) Regering),
(Kosmies) (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Ontmoeting(e),
,
(Ekonomiese Sone, Kontinent, (Aarde), Sonnestelsel, (Melkweg
Stelsel),
(Galaksie en/of) Ster(re) Stelsel, (Galaksie en/of) Ster(re) Stelsel
Groep,
Heelal(le) / Hemelruim(e) en/of) Kosmos (Groep) vlak(ke),
,
((Koalisie en/of) ander),
((ondersteun) (uitstel, ondersteuning, vorentoe bring, en/of)
onmiddellike verhoging van),
(Debat(te), Menings Peiling(e), Referendum(s) en/of) Verkiesing(e),
Bewusmaking (Inisiatiew(e)),
en/of
(Debat(te), Menings Peiling(e), Referendum(s) en/of) Verkiesing(e).

Om (onder andere), die (byvoordele en/of) voordele,
van geleenthed(e) te kan (verkry en/of) verhoog,
(voor, tydens en/of) na,
Investeering in (ondersteun) hoër vlak,
Ekonomiese Deelname,
Aangename uitkoms (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
en/of
die verhoging van die gebruik van geleenthed(e),
(indien wel so verkies word, indien wel).


(1)

(Aarde (Gesamentlike) Regering om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

Vir die ((skep), soek, vind, verhoging en/of) ondersteuning
van Planet(e) te verhoog
wat (Individueel) uit (meer as Een) Land bestaan.
Om Laasgenoemde se Grens(e) te verhoog,
van Lande Regering(s),
na (Ekonomiese Sone en/of) Kontinent(e) Sub-Regering(s),
en/of
Planeet (Gesamentlike) Regering(s),
(indien wel so verkies word, indien wel).

(Voor, tydens en/of) na,
(a)
verhoging van Konstitusie(s) na hoër vlak(ke),
(b)
die vry en/of regverdige,
((skep), soek, vind, verhoging en/of) ondersteuning,
van Geld Stelsel(s) in gebruik,
na Een Geldstelsel,
(c)
((skep), soek, vind, verhoging en/of) ondersteuning,
van Aangename uitkomste Party(e),
na (ondersteun) Inter-Godsdiens en/of Taal inklusiew(e) Party(e),
(voor, tydens en/of) na
samenvoeging van (Voor, Tydens en/of Na) Rubikon Aangename uitkomste
(Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
na diesefde (Na-)Rubikon, Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of)
Sentrum(s),
(d)
die hou van (Debat(te), Menings Peiling(e), Referendum(s) en/of)
Verkiesing(e),
na (gesamentlike) (Debat(te), Menings Peiling(e), Referendum(s) en/of)
Verkiesing(e),
(e)
die Swaai van Land / Planeet en/of Kosmos Standaard(e),
na Kosmies (Gesamentlike) Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Land / Planeet en/of Kosmos Standaard(e),
en/of
(f)
(per Planeet),
,
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte, visie en/of doelwit, en/of konstitusionele
voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

(Voorspoed, Vriendskap, Welstand, Trotsheid en/of) Vrede,
per Planeet,
kan asemrowend verhoog word.

Die vinniger bereiking van ((ondersteun) lang termyn),
Aangename uitkomste (drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
kan asemrowend verhoog word.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.


(2)

(Na-Rubikon Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) om
te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

Om die wording van (Lede en/of) Leiers,
van (Vorige, Huidige en/of) Volgende Rubikon,
Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
(byvoorbeeld (ondersteun) Inter-Godsdienstig en/of Taal),
te verhoog.

(Voor, tydens en/of) na,
die verhoging van (drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(van, (verder as), en/of) na,
(ondersteun) (dieselfde en/of) Na-Rubikon (drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(soos moontlik)
en/of
die verhoging van die gee van die blou-groen lig.

Om (van, (verder as), en/of) na,
groter (Aangename uitkomste) (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
te verhoog.

(Soos verkies en/of ondersteun),
en/of
(ondersteun) onmiddellik,
(indien wel, indien ooit),
,
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte, visie en/of doelwit, en/of konstitusionele
voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Groter Eenheid kan asemrowend verhoog word.

Groter (Gesamentlike) Godsdienstige en/of Taal Aangename uitkoms
(Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.


(3)

(Tot die (Meester(s) en/of) (God) se Diens om te verhoog ? )

Hiermee word die vrye en/of regverdige blou-groen lig gegee.
Aan Media en/of Aangename uitkomste (Lede en/of) Leiers.

Vir die verhoging van verskaffing,
van (Addres(se) en/of) Nam(e),
om by besoek af te lê.
Om die ontvangs en/of bespreking,
van 'n (beter en/of) nuwe,
Onderhandelings Wenk Brief Raamwerk,
en/of
(Bespreking en/of) Implementeering,
van Wenk (Inisiatiew(e)) en/of die Toekoms,
te verhoog.

Vir (Vennot(e), Vriendin(ne), Vriend(e) en/of) die (outeur).
Om die (ondersteuning en/of) lewering,
van (beter en/of) nuwe Wenk (Inisiatiew(e)),
te kan verhoog.

En indien die (outeur)) herken word,
tydens (Private en/of Persoonlike Vlak) Reise,
sal dit inniglik waardeer word,
om gegroet te word.

(Voor, tydens en/of) na,
die ontvangs van Bonus Pryse / Punte,
vir Diens(te) (om te lewer, bespreek en/of) gelewer,
en/of asook,
'n Begunstigde se Bank Rekening Nommer,
om die deponeering van Surplus Bonus Pryse / Punte te verhoog.

In die gebruik daarvan,
om te verhoog,
(van, (verder as), en/of) na,
'n (Aarde (Gesamentlike) Regering en/of) Kosmies (Gesamentlike)
Vereenigde (Volksgroep(e) en/of) Nasie(s),
Aangename uitkoms (Organisasie en/of) Sentrum,
(Wenk Gewer en/of) Adviseur,
en/of
om van te Leen,
vir (Persoonlike en/of) Aangename uitkomste Doeleinde(s).

Voor, tydens en/of na,
die maak van Media Verklaring(e),
(indien wel so verkies word),
,
(vry en/of regverdige),
(moontlike), moontlike en/of mega-moontlike,
alleen en/of gesamentlike,
primêre en/of sekondêre,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(droom),
wens en/of begeerte, visie en/of doelwit, en/of konstitusionele
voorstel,
indien nie alreeds so is,
indien ooit, indien wel.


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

(Beter en/of) Nuwe (Wenk en/of) Adviseur (Inisiatiew(e)) kan
asemrowend verhoog word.

Aanvulllende (Produkt(e) en/of) Dienst(e) kan asemrowend verhoog word.

Die vinniger bereiking van ((ondersteun) lang termyn),
Aangename uitkomste (drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
kan asemrowend verhoog word.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.


(Die hernumering van (Inisiatiew(e)), is soos verkies, en/of welkom).


(Voor, tydens en/of) na,
beraadslaag ((is), is en/of) gaan word,
met (Lede en/of) Leiers van -
G-77, G-20, (G-8), G-7 (Lid),
en/of EU, VSA, VK (en/of Salem), Land(e),
(indien wel nodig),
en/of
(soos verkies en/of ondersteun).


Kyk net na al die Swaai, Byvoordele en/of Voordele, onder andere,
te verkry -

Meer effektiewe swaai, (van, (verder as), en/of) na,
(Ondersteun) (Alliansie) (Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of)
Holistiese Gesondheids Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer (ondersteun) aangename samewerking (van, (verder as), en/of) na,
(Alliansie) (Afrikaanse) Geesteskundige, (Nuwe Era en/of) Holistiese
Gesondheids Beweging,
Inter-godsdienstige en/of (God) Ondersteunde,
Aangename uitkoms, (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s),
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe ondersteuning, (van, (verder as), en/of) na,
Saamreis Aangename uitkoms, Bereiking Wenk (Inisiatiew(e)),
((voor, tydens en/of) na,
die (Versoek, Loods en/of) Ondersteuning, daarvan,
kan asemrowend verhoog word.

Meer effektiewe ondersteuning, (van, (verder as), en/of) na,
((ondersteun) Ekonomiese Bullopie, (onder andere)),
Kompromie en/of Onderhandeling Proses(se),
(Na Mekaar) en/of (Onderweg),
kan asemrowend verhoog word.

Die vinniger realiseering van vry en/of regverdige,
((kort), medium, lang en/of) mega-lang termyn,
(drom(e)),
wense en/of begeertes, visies en/of doelwitte, en/of konstitusionele
voorstelle,
(onder andere, totale handeldrywe van (die Aardse (Gesamentlike)
Regering), Planet(e), Galaksie Groep(e) en/of) op die (Kosmiese)
(Gesamentlike) vlak met mekaar),
kan asemrowend verhoog word.

(Ondersteun) (Alliansie) Gesamentlike belange kan 'n kwantum sprong
vorentoe neem.

En 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms,
kan vir Almal (geskep en/of) verhoog word.

(Hoop dit help. )
(Sien dit help. )
(Saam met
(die (outeur), Nuwe Era Beweging, Geesteskundige(s) en/of) (God),
vir 'n (Beter en/of) Nuwe (Lewe en/of) Toekoms. )

(Staan op /
(Verhoog en/of) Ondersteun (beter en/of) nuwe (Aangename uitkomste)
Voorspelling(s) /
Gaan vorentoe /
((Werk Verder en/of) (Werk) Saam),
vir die reg, kontinuiteit, kwantiteit en/of kwaliteit,
van ((ondersteun) (Inter-godsdienstige) (wen-wen),
(Sport) Deelname en/of Teokratiese,
(Gesamentlike), (Koalisie) Alliansie),
Aangename uitkomste Gemeenskap,
(Bestaan, Lewe, Toekoms en/of) Vooruitgang,
asof dit U (eerste, laasste en/of) middelste geleentheid kan wees.

En/of (beter en/of) nuwe (Argument),
(hoër vlak) Integrasie,
(Student, Meester en/of) (God) potensiaal bereiking,
Aangename uitkoms Scenario,
(indien wel (meer) (gesond, ordelik en/of) suksesvol gaan wees,
indien wel, indien ooit). )

By voorbaat baie dankie.
U ondersteuning, (in die verband), sal inniglik waardeer word.


(Vir 'n (ondersteun), (vrye en/of regverdige), korter,
(ondersteun) Aangename uitkomste (Ondersteunings en/of) Bereiking wenk
(Inisiatief),
,
verwys (onder andere), na -
,
www.BibleDatabase.org,
en/of
www.LcdBible.org, (Inisiatief),
,
(ondersteun) Verkose Vers(e) van -
www.Bahai.org, (www.bahai-education.org/ocean),
(gesamentlike) ((Handboek(e) )) (Inisiatief),
,
www.SriSathyaSai.org.In, (www.srisathyasai.org.in),
(gesamentlike) ((Simbol(e) )) (Inisiatief). )

((Ondersteun) ontwikkel en/of gestuur,
voor, tydens en/of na die lees van,
die ((huidige), huidige, beter en/of) nuwe,
Bagavad Gita,
Upanishads en/of Vedas,
(Dhammapada),
Zend-Avesta,
(Torah),
(Christelike) Bybel,
en/of
Heilige Koran. )


(Indien hierdie 'n Vorentoe vervorming (aansluiting) voorstel wenk
(Inisiatief) is,
lees aub. van bo na onder, links na regs. )

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Vandag in geskiedenis, Anglo-Boere oorlog

Thu, 18 November 2010 13:07

Maandag 18 November 1901: Kolonel Harry Scobell vang Stoffel Myburgh
se kommando by Koningskroon, naby Jamestown.

Daardie nag, word 'n rebel, Piet Bester, tot die dood veroordeel by
Dordrecht. Regulasies vereis dat rebelle in die publiek... tereggestel
word, en daarom word hy na 'n plaashuis geneem waar vroue is.

Die Boervrou Johanna Coetzer is diep ongelukkig toe sy hoor hoekom
hulle daar is.

Die Engelse offisiere gee in en neem Bester na 'n nabye sloot.

Hy weier om geblindoek te word. Die soldate kan nie die man wat so vir
hulle staar skiet nie en hy word toe aan 'n stoel vasgemaak, omgedraai
en in die rug geskiet. CNP

http://www.facebook.com/pages/AFRIKANERKULTUURDAGBOEK/318928 188644

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Gewapende aanvalle by PRIMêRE skool in Centurion - kan jy dit glo

Thu, 18 November 2010 12:32

Gewapende rowers slaan toe by laerskool
2010-11-17 11:21

Hilda Fourie
Die oplettendheid van 'n gr 6-seun kon ongelukkig nie keer dat die
terreinbestuurder van 'n laerskool in Centurion in sy kantoor beroof
is nie.

Die werknemer van die skool in Centurion is gistermiddag omstreeks
13:00 deur twee mans, waarvan een gewapen was, beroof.

'n Gr. 6 seun het, terwyl die mans tussendeur kinders en volwassenes
oppad was na die terreinbestuurder se kantoor toe, gesien hoe een van
hulle 'n vuurwapen in sy broek dra en dit uithaal.

Die leerling het gehardloop om hulp te gaan soek, maar die rooftog het
so vinnig gebeur dat teen die tyd wat die hulp gekom het die mans
reeds by die skoolhek uit was.

Hulle het in 'n silwerblou Toyota Corolla gevlug en weggekom met 'n
onbekende bedrag geld asook 'n selfoon.

Die vermoede bestaan dat hulle die man van die bank na die skool
gevolg het. Hy het vroeër die dag gaan geld trek.

Lees die volledige berig Donderdag in Beeld.

Nuus | 0 kommentare

Drie dood gevind op Limpopo-plaas

Wed, 17 November 2010 07:40

Censorbugbear Reports

Triple-massacre at Limpopo farm - but the police can't even be
bothered to publish the victims' names.

Farm-wife tied up; farmer tied to dam-pipes and killed, worker dead

LIMPOPO - The SAPS becomes more and more slow to publish the names of
murder victims. On Nov 16 2010 they reported that 'three people' were
found murdered in a farm ...on TUESDAY near Vivo, Limpopo. "A person
who wanted to buy something went to the farm Tuesday-morning. The man
found no-one at the homestead. He went to the farm-worker's house
where he found the body of the murdered worker and phoned the police.
The police arrived and went into the homestead and found the body of a
woman in her sixties, with her hands tied together. The couple's car
was missing. Farmers and the police searched the farm and found the
owner's body.He had been tied to the water-pipes leading to the farm-
dam. His deserted car was found 20 metres from his body.Thus far no-
one was arrested.

MY COMMENT: That's the entire content of a news report about a
shocking triple-murder - a massacre. It's so routine apparently that
the police don't even bother to publish their names any more.

============================================================ ===================

Drie dood gevind op Limpopo-plaas
2010-11-16 16:52

Johannesburg – ‘n Bejaarde paartjie en een van hul werkers is Dinsdag
op ‘n plaas in Vivo vermoor, het die polisie in Limpopo gesê.

‘n Persoon wat ‘n tipe oes wou koop het Dinsdagoggend na die plaas
gegaan, het lt.kol. Ronel Otto gesê.

Die man kon niemand by die huis vind nie. Hy is daarna na die
plaaswerker se huis toe waar hy die werker se lyk gevind en die
polisie gebel het.

Die polisie het na die plaashuis gegaan en die lyk van ‘n vrou, wat
vermoedelik in haar 60’s is, in die huis gekry.

Volgens Otto was die vrou se hande aan mekaar vasgebind.

Die vrou se man en die paartjie se motor was weg, het sy gesê.

Polisie en boere in die omgewing het op die plaas rondgesoek en die
lyk van die eienaar gevind.

Sy liggaam was aan waterpype wat van die dam na die plaas lei,
vasgebind.

Die motor is 20m van die man se lyk af opgespoor.

Niemand is sover in hegtenis geneem nie, het Otto gesê.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Drie-dood-gevind-op-L impopo-plaas-20101116

Nuus | 0 kommentare

Bladsye (1838): [ «    67  68  69  70  71  72  73  74  75  76  77  78  79  80  81  82    »]
Tyd nou: Thu Jan 23 14:37:43 UTC 2025