Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

www. SAReunited .com

Di., 20 Augustus 2002 14:35

Registreer hier om al jou ou skoolmaats op te spoor !

Groot pret !

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Mal Mugabe se Grace is 'n disgrace

Di., 20 Augustus 2002 12:37

Van : The Daily Telegraph (VK), 20 Augustus 2002

Mugabe's wife to move into white couple's farm

Zimbabwe's first lady, Grace Mugabe, has chosen the white-owned
farm she wants and has ordered its elderly owners and residents off
the land, it emerged yesterday.

Mrs Mugabe has picked the Iron Mask Estate, 30 miles north west
of Harare, which belongs to John and Eva Matthews, both in their
seventies. The couple abandoned their home at the weekend.

According to residents on the farm, Mrs Mugabe and a high-
powered entourage visited the property last week, said she would
be moving in shortly and told them to find alternative accommodation.

The news came as police continued their hunt for white farmers
refusing to move off their land after the passing of a deadline set
by President Robert Mugabe's regime. Mr Mugabe's supporters
have moved on to several farms in the eastern part of the country
while the owners were in police cells. Farm equipment and
personal possessions were looted, although police denied any
knowledge of the crimes.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Tronkstraf

Di., 20 Augustus 2002 10:42

Ek dink dit het tyd geword om die gebruik in oënskou te neem en te bepaal of
dit wel die genoegsame straf is wat dit behoort te wees.
Ons weet almal dat families moordenaars en verkragters beskerm en nie oorgee
nie, omdat die verkragters /moordenaars heel waarskynlik die enigste
broodwinner is, en van hierdie magsposisie seker is dat sy familie hom nie
sal verkla nie.
Om dus so 'n persoon in die tronk te stop waar hy/sy heel rustig hulle dae
in die son sit en verslyt, sonder 'n kommer oor 'n dak oor sy kop of kos in
die maag, op die onkoste van die belastingbetaler, het absoluut geen doel
nie.
Die oortreder het dus in teenstelling met die inkomstelose agtergeblewe
familie, of die familie van die slagoffer wat 'n broodwinner deur sy daad
verloor het, 'n koninklike en sorgelose tyd.

Daar moet ander maniere gevind word om so 'n persoon van die familie te
verwyder, maar waar hy/sy genoeg moet verdien om die familie by die huis te
kan versorg.
Wat van dwangarbeid op plase en fabrieke, waar die loon verdien direk betaal
word aan die familie oortreder en die familie van die slagoffer.
Heel waarskynlik kan sekere families in sulke gevalle beter af wees.
Enige voorstelle of sinvolle idees?
Annette

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Re: Earth Summit in JHB

Di., 20 Augustus 2002 09:43

Ek hoor die toegangsgeld na die uitstalling is hoog om ongewenste elemente
te ontmoedig om die uitstalling waar te neem:)))
Is dit die sustainable development waarvan hulle praat?
Annette

"Darren" skryf in boodskap news:ajt1hj$9lf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Voetleuce" wrote in message
> news:3d61fa52$0$18843@hades.is.co.za...
>>
>> "BNP" wrote in message
>> news:ajrq9h$jh0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>> "Everyone is not ready,'' South African Justice
>>> Minister Perminent Monkey told Teuters.
>>
>> Are you sure about this name, bru?
>>
>
> lol, quite original, but to be honest, the cops and defence force actually
> do look prepared for once.
>
> Darren
>

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Moet nir vergeet nie

Di., 20 Augustus 2002 09:41

... 'n Dingus is 'n wonderlikke ding!

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Vir Drom

Di., 20 Augustus 2002 07:20

Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
Annette

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

Medisinale Dagga

Di., 20 Augustus 2002 07:19

Gisteraand se program op Mnet het gegaan oor die moontlikheid om dagga as
medisinale middel voor te skryf.
Een persoon het beweer hy is bevry van pyn en die drie MS lyers het gemengde
gevoelens gehad ivm die behandeling.- van absoluut fantasies tot dat hulle
iets meer verwag het.
'n Professor van Oxford is egter daarteen omdat sy beweer die invloed van
herhaalde gebruik op die brein word nie bestudeer nie.
Wat dink julle?
Annette

Gesondheid & boereraat | 18 kommentare

Re: Manufacturing

Di., 20 Augustus 2002 06:26

Ek ruik die swoel geur van BS om hierdie webwerf...
Koot

wrote in message
news:3D61089E.B04B0044@bellsouth.net...
>
> http://www.angelfire.com/nb/ven5
>

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Re: Looking for Rock Spiders and Hairy Backs

Ma., 19 Augustus 2002 03:33

Peter - hier is ene . O ja - moenie "Ropes" vergeet nie = "long, hairy & twisted..."
"Peter Parker" wrote in message news:BHY79.39996$8aG1.16091@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Onthou

So., 18 Augustus 2002 20:38

'n DINGUS is 'n wonderlikke ding.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    707  708  709  710  711  712  713  714  715  716  717  718  719  720  721  722    »]
Tyd nou: Sa. Apr. 18 08:28:22 UTC 2026