Kan iemand asseblief my n guns doen. Ek is Engels sprekend en woon nou
in Engeland. Ek gaan n bid in Afrikaans se vir ons kerk in Engeland.
Ek kan dit in Afrikaans "translate" (jammer ek weet nie die Afrikaans
woord) maar dit sal nie korrek wees.
Ek sal baie blei wees as iemand hierdie bid in Afrikaans vir my kan
gee. Die bid is as volg:
---------------------
We come to you at this time of the season in remembrance of your
words:
"For God so loved the world that he gave his only son"
Giving is what Christmas is all about. Let us not forget the love. For
Father, as we go about this life we have so many blessings to remind
us of your love.
As we gather with family and friends, help us to keep this
love in mind as we give each gift.
Help us through these difficult times by giving and sharing your love
to all.
For we do recognize the gift of Your Son, Jesus, and follow his
spoken words.
Help us to appreciate this time of giving and remembrance of
Your gifts to us.
Ek het nou net my selfoon balans op die Internet na gegaan, en daar sien ek
toe 'n ding wat my nogal laat dink het. Ek is R0.66 "gecharge" vir oproepe
wat, wag vir dit, presies 0 sekondes geduur het. Dit beteken die nommer was
seker beset of ek het neergesit voordat die persoon aan die anderkant
geantwoord het. Hoe kan hulle jou geld vra vir 'n oproep wat 0 sekondes
geduur het? 66c klink dalk nie na baie nie, maar as jy sukkel om dringend
deur te kom na iemand toe, en jy hou aan bel totdat hulle antwoord, of die
foon nie meer beset is nie, kan dit nogal 'n aardige bedraggie wees.
Likewise het hulle my R1,46 gevra vir 'n oproepe wat onderskeidilik 4, 6 en
13 sekondes geduur het. Ek dog daar's nou "per second billing" in plek, hoe
kom hulle by daai totaal uit?
Die ANC hou konferensie in Stellenbosch - en die stuk wat die voorblad tot
nou gehaal het was die gebruik van kondome by die kongres:))
Blykbaar is die kongresgangers onsettend besig, en die 2000 kondome wat in
die voorportaal van die DF Malangebou beskikbaar gestel is ( toegedraai in
foelie met 'n hulplynnommer op die een kant gedruk en op die ander kant "for
state use only") is voor 12 almal opgeraap.
Daar is 3000 kongresgangers, dus kan mens aanneem dat daar alweer
ondervoorsiening plaasgevind het;))
Ten spyte van die antirook wetgewing, word rokery wel in die sale tydens
besprekings toegelaat - omdat sulke kongresse mense vreeslik senuweeagtig
kan maak, en blykbaar neem die ANC die rookkwessie meer ligtelik op as wat
ons sou wou glo, aangesien 'n stalletjie van een van die sigaretmaatskappye
reg langs die stalletjie van die dept van gesondheid opgerig is.
Dit maak nie vir hulle saak wie 'n stalletjie het nie, die wat kan en wil
betaal het 'n stalletjie.
Gisteraand het 'n outjie toe kom ouers vra. Heel senutergende proses
vir my en wyfiemens ook. Daar was oral in die huis defensiewe en
offensiewe sake (hoofsaaklik afgesaagde stoelpote) versteek, maar dit
was toe nie nodig om dit te gebruik nie. Bly dis verby!
Hier aan die Namibiese kus is die son warm en die meisies val uit hulle
klere uit! Ons het 'n ongelooflike goeie seisoen en jy sien net moeë
besigheidsmense wat op die bed neerslaat met 'n lag op die gesig. Dankie,
Gauteng, dankie Kaap, dankie Moose [Moerse!] vir jou wysheid om julle eie
bedryf op te donner!
David (Dawid) du Plessis (bynaam DD) Gebore op 7 Feb. 1905 op 'n plek
met die naam Vier- en-twintig Riviere naby Kaapstad. Hy was al deur
bekendes gekwoteer in TIME Magazine, hy het ook destyds die Pous
ontmoet wat ook bekend met hom was.
Hy het gewoon in Ladybrandt in sy kinderjare. Hy het ook as kind in
die destydse Basotholand 'n tydlank gewoon met sy ouers.
Hy is vereer deur die Universiteit van St. John (ge-administreer deur
die St Benedict orde) in Mei 1976 en die Pax Christi Award is aan hom
toegeken.
Wie was hy? (Ek dink nie hy leef meer nie)
Ek het nou net gehoor ek hoef nie meer shit te sê as uitroepwoord nie. Dit
klink ook buitendien nie mooi nie.
Nou kan ek kut gebruik, en niemand sal weet ek praat lelik nie;))
Annette
" Londen. - Suid-Afrika kan nie medisyne vir mense met MIV/vigs bekostig
nie - deels omdat hy duikbote nodig het om moontlike aanvalle deur lande
soos die VSA af te weer. Sê het dr. Manto Tshabala-Msimang, minister van
gesondheid, aan die Britse koerant The Guardian gesê."