Jy het jou nou in 'n ding gekry nadat Ferdi my geantwoord het. Maar,
ou maat, jy was verkeerd om hom vals te beskuldig. Erken dit net en
gaan aan.
Jonas
'n Ou vra die bunji-instructor hoeveel dit kos om te spring
Instructor: Kos niks. As jy wil spring is dit verniet.
Maar as jy 'n tou wil hê kosit jou R500
gloudiena
Jou naam is doelbewus so gespel................
Kan ook verstaan hoekom jy so ker. Jy sit daar in die yskoue met sneeu en
ysreen vir die grootste deel vd jaar. Te koud mistroostig om enigiets ander
te doen as om negatiewe kritiek oor die verlede te lewer.
skryf in boodskap news:3E0CC015.8060809@rogers.com...
>
> Joe wrote:
>
>> Gloudiena
>>
>> Arme jy. Wake up girl (antie)
>
>
> En jy kan nie eers my naam reg spel
> of die Afrikaanse taal met respek
> behandel nie. En vertel my, ou Joe,
> hoekom het jy en jou enersdenkendes
> dan die burgeroorlog teen die swartes
> verloor? En hoekom het jy en jou soort
> Suid-Afrika tot in die grond in gerinne-
> weer met julle nasionaal-sosialistiese
> beleide.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek.
>
Baie geluk aan al die matrikulante wat geslaag het.Die verbetering in die
slaag syfer is 7,2%...maar is dit agv
verbeterde onderwys of 'n verswakking in die sillabusse?