Wêreldvrede is Mej. Daggablaar se erns
Sedert die afgelope vakansie het ek 'n nare ding oor skoonheidskompetisies
waarin die vleeslike ten koste van ander voortreflikhede of stremminge
opgehemel word.
In ons toenemend egalitariese gemeenskap is dié soort kompetisies
waarskynlik nog die laaste bastion van 'n argaïese lewensuitkyk waarvolgens
'n belemmerde nie ook 'n ernstige aanspraakmaker kan word nie.
'n Mens het deesdae 'n baie beter kans om 'n ordentlike werk los te slaan as
jy amptelik onnosel, half ongeletterd of selfs 'n vrou is.
Die sportwêreld sukkel nog effens hiermee, maar eersdaags behoort daar ook
vir ons lomperds plek te wees in 'n Springbokspan.
Maar as jy lelik is, is jy lelik.
As jy soos Quasimodo by die uitdunrondes van 'n skoonheidskompetisie
aangeboggel kom, moet jy maar weet daar is geen gelykberegtigingsbeampte wat
jou met ope arms gaan ontvang nie.
Dis sommer ook bog dat dit deesdae meer oor persoonlikheid gaan. Al wat jy
moet doen, is om iets oor wêreldvrede te prewel en dat jy in jou
kroningsjaar êrens opheffingswerk wil doen.
Kan jy jou voorstel dat George W. Bush in die aand lê en rondrol net omdat
agt uit die tien finaliste van Mej. Okefenokee Moerasland aangedui het dat
hul grootste wens vrede op aarde is?
Hoekom so besonder bitsig? Want die aaklige onreg van mooi teenoor lelik het
ek die vakansie aan eie lyf gevoel toe ek die slag op die strand hoopvol
naderstaan om vir die Mnr. Spiertier-titel geweeg te word.
"Ouboet," sê die organiseerder toe vir my, "die ry vir Mnr. Boepens is daai
kant toe."
My besware dat ek werklik ernstig is oor wêreldvrede, het op dowe ore geval.
As 'n mens so letterlik in jou onaansienlike gevreet gevat word, is dit
bykans noodwendig dat jy jou aansienlike gewig agter die ondergrondse
neiging vir alternatiewe skoonheidskompetisies gaan begin gooi.
Sê het boere in Noorweë onlangs besluit om 'n skoonheidskompetisie vir regte
koeie aan te bied. Beoordelaars kyk na die lyf en uier en grond hul
beslissing op dié voortreflikhede. 'n Onophoudelike gebulk oor iets wat na
wêreldvrede klink, maak g'n jota of tittel saak nie.
Selfs beter is die kompetisie in Thailand waarvan ek vandeesweek oor die
radio gehoor het. Om as Mej. Besope Thailand gekies te word, moet jy vir 20
minute so straf as moontlik drink en dan nog op jou voete wees terwyl jy
iets samehangends oor wêreldvrede probeer kwytraak.
Daarin lê mos nou baie moontlikhede tot voordeel van die toeskouers
opgesluit.
Op dieselfde patroon sal die kandidate vir Mej. Brandewyn mekaar ná 'n ruk
letterlik die hare invlieg, terwyl Mej. Ecstasy se hoopvolles mekaar
waarskynlik liefderyk op die verhoog gaan begin betas en nie omgee wie wen
nie.
Nog beter: Mej. Daggablaar gaan werklik ernstig wees as sy besin oor vrede
op aarde en 'n welbehae in - ag - sommer al die ander deelnemers, die
beoordelaars, die mensdom, die natuur en, hei man, alles wat mooi is.
Vandag is dit die eerste dag ooit dat Boesmans in hul eie taal na die radio
kan luister.
Die berigte word in Afrikaans geskryf, en dan direk vertaal deur die
omroepers.
Annette
>
> Bestaan daar 'n offisieele plek waar ek dese
> e.pos skam kan meld?
> patrick
>
Ag kom nou Long Play, moet nie spog oor die briewe nie.
Ons ander kry dit (ek twee per dag) en vee dit uit sonder
om dit te lees. Stuur dit na die welsyn toe of so iets maar
moet nie ons daarmee verveel nie. Al wat jy doen is om
te bewys dat jy steeds te veel van 'n leek is om 'n
program soos Mailwasher te gebruik.
Die taksibestuurder en die pastoor kom saam by die hemelpoorte aan -
Die taksibestuurder is voor en die engel vra sy naam en wat hy vir 'n
lewe gedoen het.
"My naam hy is Johannes Thabalala" antwoord hy.
"Ek is hom, die taxi drywer"
"Goed" se die engel vir hom, "Hier is vir jou n goue bokleed. Volg net
die breë pad met die goue rante"
Johannes vat sy bokleed en stap deur.
"En wat is jou naam en beroep" vra die engel vir die pastor.
"Ek is (vul maar 'n naam hier in) en ek is 'n pastoor"
"Goed" se die engel, "Hier is vir jou n bokleed gemaak van mieliesakke. Volg net die smal klipperige pad met die afgrond na links"
"Wat?!" roep die pastor uit.
"Hoekom het die taksibestuurder dan die goue kleed en breë pad gekry?"
"Pastoor, elke Sondag as jy gepreek het, het die mense geslaap maar elke keer as hy gery het, het die mense GEBID!"
----
Ek kon seker die een vertaal het maar almal verstaan mos Engels -
This guy comes to the pharmacy and asks for a vial of cyanide. The
pharmacist, trying to keep up a professional posture, asks the
customer what he might need it for.
"Oh" says the guy, "I want to poison my wife".
"I am sorry Sir," says the pharmacist "but you will have to
understand that, under these circumstances, it is impossible for me to
sell you the cyanide."
The guy reaches in to his wallet and pulls out a picture of his wife
and quietly lays it on the sales counter.
The pharmacist blushes and politely remarks "I'm sorry Sir, I didn't
realize you had a prescription".
Onder die opskrif �: Mbeki�s patient approach to Zimbabwe pays off� � M&G
(17 Jan 2003) skryf ene Sean Cleary (voorsitter van die Centre for Advanced
Governance) dat Mbeki se beleid jeens Zim baie suksesvol is.Volgens Cleary
word Mbeki se beleid se sukses bepaal deur die feiut dat daar nie
grootskaalse �landgrabbing� in die RSA plaasgevind het nie!
Die vraag ontstaan wat Cleary se motivering is vir die skryf van hierdie
artikel, en wie is die sog. Centre for Advanced Governance. (Ek wonner wie
die �Centreë borg? )
Dis die Amerikaners wat rede het om onrustig te voel.
Volgens Vrydag se M&G artikel, sit hulle onder andere met hierdie probleem,
wat erger as ons s'n is, gegewe dat hulle Afrikaner-Amerikaner gemeenskap
kleiner is as die blanke gemeenskap - dus 'n omgekeerde situasie as hier:
Ek haal aan:
In the US black urban culture dominates youth culture, and youth culture
generates huge anounts of money. Rap's edgy reputation help sell the
records.
Place all this in a country where black men are six times more likely to be
murdered than whites and where one in three young black men are either in
jail, on parole or on probation, and you have a potentially explosive
cocktail.
Die artikel gaan daaroor dat daar nou 6 polisiemanne in New York aangestel
is om slegs op die Rap en Hip-Hop industrie te konsentreer vir inligting
t.o.v. oorsake van misdaad
G'n wonder Bush wil oorlog nie, om van so 'n paar duisend van die
moeilikheidmakers ontslae te raak nie.
OK... so ek spel soos my agterwereld, maar is dit regtig die grootste
probleem. Wat van morele waardes.
Ek het hulp nodig om `n besluit te maak. Kyk na hierdie website en vertel my
asof dit aanvaarbaar is om hierdie tiepe inhoud op die internet te sit? Dink
jy ek moet die website afhaal?
6 jaar geleden studeerde ik af als Vertaler-Tolk (Frans-Engels-Duits) en
zoek nu een job in Zuid-Afrika.
Mijn moedertaal is Nederlands.
Ik heb 6 jaar ervaring in "International Trade" op de boekhoudafdeling van
een Amerikaanse multinational.
Wie kan me informatie bezorgen? of helpen bij mijn zoektocht?
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Ens. ens. ens.
Tot Max lag al daaroor en noem homself Max Du Plessis.
Ek skryf nie as:
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Sannie
Ina
Koos
Gert
Piet
ens ens. ens. nie.
Ek gaan nou vir 'n rukkie 'n ander stokperdjie beoefen
want ek is bietjie dik vir die nuusgroep. Miskien is ek
oor 'n uur terug, Miskien oor drie ure en miskien oor drie weke
maar een ding belowe ek julle:
EK IS NOG NIE TERUG AS EK NOG NIE TERUG IS NIE...
sò as Paultjie of Kosie of Antjie skryf, is dit Paultjie of Kosie of
Antjie wat geskryf het.
maw. ek is nie:
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Sannie
Ina
Koos
Gert
Piet
Boerseun
ens ens. ens. nie.
en as
Johan Potgieter
Chrisjolette
Sebs
Juan
Pieter
Joe
Paul Van Straaten
Sannie
Ina
Koos
Gert
Piet
Boersen
ens ens. ens. skryf,
is dit nie ek nie.
Die juffrou vra:
"Klas, sê vir my wat gee hoenders?"
Marietjie antwoord: "Eiers juffrou"
"Nou wie kan vir my sê wat gee boerbokke?"
Sannie sê "Bokmelk juffrou"
"En wat gee 'n koei ons?"
Jannie antwoord "Wiskunde en huiswerk juffrou!"