Suid-Afrika kan nie elke sewe jaar nuwe name en nommerplate vir
provinsies bekostig nie, het dr Pieter Mulder, leier van die
Vryheidsfront gesê. Hy het gereageer op die bedrag van R29 miljoen wat
die regering van die Noordelike Provinsie beskikbaar gestel het om die
nuwe Limpopo naam van die provinsie bekend te stel.
Die bekendstellingsveldtog van die provinsie se nuwe naam is op 29
Junie 2002 met 'n groot funksie in die Pietersburg stadion afgeskop.
Miljoene rand is op die funksie en sy bekendstelling gespandeer. Toe
meeste provinsies soos Gauteng en Mpumalanga in 1995 naamsveranderinge
ondergaan het, het die Vryheidsfront voorgestel dat Noord-Transvaal
Limpopo genoem moet word. Dit is deur die ANC regering in die
provinsie afgestem en daar is op Noordelike Provinsie besluit. Groot
koste is daarna aangegaan om die naam Noordelike Provinsie in
Suid-Afrika en in die buiteland te bemark.
Skaars sewe jaar later word soortgelyke kostes nou aangegaan om 'n
tweede naamsverandering aan te bring. Verskeie hoërskole in die
provinsie, met tot 3 000 leerlinge, het geen werkende toilette of
lopende water nie. Hospitale en gesondheidsdienste in die provinsie
het tekorte aan noodsaaklike mediese voorraad wat lewens kan red. Die
bedrag van R29 miljoen sou meeste van hierdie probleme kon oplos.
Die saak word nog ingewikkelder gemaak deurdat die geld tans onwettig
spandeer word. Die naam Limpopo kan net wettig gebruik word nadat die
grondwet, artikel 103(1), deur die Parlement gewysig is. Dit het nog
nie
plaasgevind nie. Alle motorregistrasie nommerplate in die provinsie
sal nou ook van die letter "N" aan die einde na "L" vir Limpopo
verander moet word.
Die volle bedrag van R29 miljoen word aan die Johannesburgse
skakelmaatskappy "The Agency" oorbetaal om die veldtog te reël. Die
bedrag is buitensporig hoog en is 'n vermorsing van die
belastingbetalers se geld wat eerder vir meer noodsaaklike dienste
aangewend kon word. Die bedrag is ook aansienlik meer as wat
aanvanklik gestel is as die koste van so 'n naamsverandering. Dit
bevestig die Vryheidsfront se vroeëre kritiek dat naamsveranderinge
baie geld kos en nie elke paar jaar herhaal kan word nie.
Staatsdepartemente en privaatmaatskappy in die provinsie moet nog
miljoene rand ekstra spandeer om al hulle naamborde, korrespondensie
en bemarkingsdrukwerk te vervang.
Nuusberig vandag:
Wetenskaplikes het bykans die ontwikkeling van vis-meel voltooi. Die meel
word uit viskoppe vervaardig, en sal gebruik word om vis-aftreksel, vissmeer
en -sous te maak. Vis is 'n belangrike bron van Omega 3- vette. Vismeel sal
'n goedkoop en voedsame plaasvervanger wees. Omega 3 vette is noodsaakllik
vir die brein en die senuweestelsel. 'n Tekort aan die vette kan lei tot
swak konsentrasie en selfs skisofrenie
Ek weet nie of dit nou nog so is nie, maar blykbaar is die ( as daar is)
vissmeer ( fish paste) nie so lekker nie. Elke keer as ons Engeland toe
gaan, moet ek vir 'n vriendin 'n doos van 12 botteltjies saamneem van
Anchovette of Redro.
Ek koop gewoonlik 'n klein potjie - sit ewe ordentlik 'n smeersel op brood
en botter, en daarna eet ek die potjie lepeltjie vir lepeltjie leeg.
74 jaar wat so beindig word. Hoe hartseer moet dit nie wees vir die arme
mense nie.
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:5jv5svsac9nmq3369cbo8vtdjckdlqr9so@4ax.com...
> Killed for just R9
>
> 24/11/2003 22:58 - (SA)
>
>
> Retha Fourie
>
>
> Pietesburg - The life of an elderly woman was worth little to two men
> who murdered her - they got away with only R9.
>
> Two suspects were picked up about 15km from the woman's farm by police
> soon after the attack.
>
> Rina du Plessis, 74, was beaten with a steel pipe and axed to death on
> the farm in the Waterberg district near the Botswana border. She was
> dragged into the barn.
>
> When her husband, known as Oom Dup, got home he went looking for his
> wife and was also attacked by the men.
>
> The men dragged Du Plessis, 75, into the house where they demanded
> money. He told them he needed to get it from a cupboard.
>
> Instead of money, he pulled out a shotgun and aimed it at his
> attackers. The two men fled.
>
> Unable to find his wife, a badly injured Du Plessis drove to his
> workers' quarters for help.
>
> They found her dead in a storeroom.
>
> According to police, the suspects were after a lump sum of money Du
> Plessis apparently had withdrawn last week. All they got, however, was
> R9.
>
> Two suspects are expected to appear in Lephalale magistrate's court on
> Wednesday.
>
> Ek word eerder 'n stamlid in Nieu Seeland. Dan is ek ten minste op die
> "benefit". Nogal snaaks dat meeste wat op die "benefit" is Maori en Pacific
> Islanders is. Tannie Liesbet het hulle mos dekades terug vryheid en
> opvoeding begin gegee. Nou waarom is so baie van hulle dan aangewese op
> staatshulp? Laat mens wonder ......
En toe skryf Gloudina:
Net soos jy in SA jou wit rassistiese gif wou
toepas, nou sit jy daar in NZ en spoeg dieselfde
soort etter teenoor 'n ander kultuur. Hoe dankbaar
is ek dat jy nie na Kanada uitgewyk het nie.
Tant Hessie van die Algonquins
............................................................ ................
.......................
Djy moet vir djou astrant kom hou hier met my Gloudina. Dis blote waarneming
en dis feite. Soek djy dalk statistieke?