Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Hoe vind die dokters uit?

Mon, 23 February 2004 07:57

Daar is vanoggend berig dat al hoe meer Italiaanse mans voorgee hulle is
homoseksueel om militêre diensplig vry te spring. Hulle moet glo net 'n
doktersertifikaat verskaf ter bevestiging van hul homoseksualiteit.

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Van by ons

Sun, 22 February 2004 15:12

Ken jullie die een?Speciaal vir die Suid-Africaners

http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winner%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Savage Behaviour

Sat, 21 February 2004 16:09

"Paul de Dilbeek" skryf in berig :

Vanselfsprekend moet hy eers nederig toestemming aan sy
rooinekkie-oubaas vra!

> Vertaal jou klotery nou in Africaans
>
> "Nude Raider" schreef in bericht news:OHZTS8W538038.1907638889@anonymous.poster...
>> This subject matter and the follow up postings have demonstrated, quite patently, some
>> barbaric boer traits. Shifting their focus from abusing bantu, they now prey on defenceless
>> animals in pursuit of domination.

>> A sick lot without a doubt, who I firmly believe is beyond salvation - god forsaken and
>> lost souls.

>> Ga sies.

--
PietHein

Koeitjies & kalfies | 7 kommentare

onskuldig?

Sat, 21 February 2004 02:44

Is onvoldoende bewyse dieselfde as onskuldig? Is Pik se kleinseuns
onskuldig net omdat daar "onvoldoende" bewyse is?

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

Krieket

Fri, 20 February 2004 08:50

Jurra maar die Suid Afrikaanse krieket speelers is 'n klomp kuk.
Hulle is groot embarrasment. Hulle moet leer om die game te speel voer dat
hulle in die buiteland gaan spiel.
Sies julle manne - ek dink daar is nie genoeg Engelse speele in die span
nie.
One MOET meer Engels and Bantu speelers in sit - nie sovell dom boeretjies
nie wat fokall weet van fokkall nie.

Piet.

Sport & ontspanning | 4 kommentare

Jagvragie

Fri, 20 February 2004 08:49

Ons hoor toe vanoggend dat diegene wat meer as 4 vuurwapens wil registreer
aan 'n klub moet behoort.
Nou wil ek net weet - dra jagters verskeie gewere saam in 'n sak en besluit
op die tipe geweer om te gebruik afhangende van die wild in sig?:
Het hulle geweerjoggies?)

--
Annette

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Brand in Die Berge

Thu, 19 February 2004 19:03

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die wind waai en skree teen die klippe
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die mense jaag heen en weer
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die Dassies kruip onder 'n blitz-warm steen
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Ooo die Berge, die brandende Berge
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die blomme huil vir water wat hulle nie kan kry
So dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Ons hoop die reen sal kom, vandag more en daarna
So dit sal maklik wees om dit uit te blus.

N.Iemand - 2004

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Aambeie

Thu, 19 February 2004 18:03

Meng 2 eetlepels suiker, 1 eetlepel Engelse sout, 2 eetlepels rabarber en 1
bottel brandewyn. Neem 3-maal op 'n dag 'n eetlepelvol.

of

Meng 1 eetlepel Engelse sout, 1 eetlepel rabarber, 1 teelepel salpeter en 2
bottels water. Kook alles saam tot daar een bottel oor is. Neem 3-maal op 'n
dag 'n eetlepelvol.

of

Kook die sappige wortel van die slangvelplant in water of melk en drink elke
dag 'n koppievol.

of

Sit op die toilet met 'n boksie vuurhoutjies. Steek vuurhoutjie aan en blaas
dadelik dood. Druk dan onmiddelik op aambeie. Na die vierde keer trek
aambeie self terug.

Roekeloos

Gesondheid & boereraat | 4 kommentare

Re: Help translation from English/Italian to Afrikaans needed

Thu, 19 February 2004 15:14

The words are:
1. Afrikaan/Afrikaans/Afrikaans
2. benvenuto/welcome/welkom
3. ferri a vapore/steam irons/stoomstrykyster
4. ferri a vapore speciali/special steam irons/spesiale stoomstrykysters
5. generatori di vapore/steam generators (steam boilers)/stoomopwekkers
6. tavoli da stiro/ironing tables/strykplank
7. accessori per lo stiro/accessories for ironing/toebehore vvir strykysters
8. ricambi per lo stiro/spare parts for ironing/onderdele vir strykysters

Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe | 1 kommentaar

Brand

Thu, 19 February 2004 14:07

Daar is blykbaar 'n reuse brand wat tans woed in Sir Lowry's Pas .
Die wind waai - so dit gaan nie 'n maklike storie wees om dit te blus nie.
--
Annette

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1838): [ «    443  444  445  446  447  448  449  450  451  452  453  454  455  456  457  458    »]
Tyd nou: Wed Jan 15 19:59:15 UTC 2025