Net toe almal wil-wil ontspan oor die taalbeleid van die Universiteit
Stellenbosch, vlam die taaldebat weer op.
Die Black Students Association (kan julle jul indink wat die reaksie
sou wees as wit studente so 'n vereniging stig?) en die ANC-jeugliga het
gedreig om te betoog teen die universiteit se taalbeleid. Die betoging sou
saamval met die toekenning van 'n eredoktorsgraad aan president Mbeki. Mnr.
Zim Ceko, SR-lid vir studentepolitiek, het die optrede geïnisieer.
Die Wes-Kaapse leier van die ANC het tussenbeide getree en die
situasie voorlopig ontlont deur in gesprek te tree met die betrokke partye.
Die studentekoerant "Die Matie" lewer hierdie kommentaar: "As jy
Afrikaans verkies, dan kies jy Stellenbosch. As jy Engels verkies, kies dan
'n ander universiteit." US is die enigste (deels) Afrikaanse universiteit in
'n provinsie waarin meer as 60% van die inwoners Afrikaanssprekend is. Daar
is twee Engelse universiteite.
Tydens 'n opname het 86% van die US-studente aangedui dat Afrikaans
hulle voorkeurtaal is, maar 48% van hierdie studente het gesê dat hulle
inskiklik vir ander opsies is. Lees 'n prikkelende artikel deur dr. Dan
Roodt oor Stellenbosch se taalkwessie by http://www.praag.co.za/rubriek46.htm
GELD TE MAAK
>> How many people do you know that would want to Win the lotto? 10 to 20?
>> How many people do you know that is PLAYING lotto? 10 to 20?
>> How many people do you know that would want to take a LONG HOLIDAY but
>> have to work and can't afford six month of from work? 10 to thousands?
>> How many people you know would like to earn a RESIDUAL INCOME?
>> 10 to thousands?
>>
>> HOW WOULD YOU LIKE TO PLAY LOTTO FOR FREE week after week after week???
>> HOW? = Introduce ONLY 5 to the club and system and you play for FREE!!!
>>
>> The 5 that you introduce would also like to play for free.
>> When they introduce any amount of people so they can play for free -
>> YOU GET PAID and paid and paid every month RESIDUAL INCOME
>> (Because the product is getting used every month. Also, you are still
>> playing lotto and could win )
>>
>> COLLECTIVE MARKETING working for you.
>> You need a product that everybody use every month (Ongoing Residual
>> Income )
>> You do not have to sell over and over every month to make an income
>> ( Temporally Income )
>> You can decide how much you want to earn ( Introduce more than 5 )
>> WANT MORE??? Use my USER ID = fe0532 and visitor PASSWORD = yellow, and
>> GO TO : http://www.tsc2000europe.com/members Watch the animated
>> pressitation
>> and go and make money.
>>
>
Na aanleiding van die redenasie hierbo oor die vervoerprobleme wat stakende
taxis veroorsaak het, die onderwerp van huisbediendes [of wat ook al die
polities korrekte term vir 'n huiswerker ook al is], maar iets het my nog
altyd gefassineer: Ek het hier grootgeword en leef saam met die situasie
my lewe lank. Ek weet van weinig van die huiswerkers wat nie groot, vet
vrouens is nie. Nou weet ons almal [behalwe natuurlik wat die sielkundiges
vir die vrou vertel om haar te troos oor haar situasie en dat sy nie skuldig
voel oor nog en nóg 'n tjoklit nie!] dat daar net een manier is om vet te
raak: Te veel gaan by die bek in en te min kom onder uit. MAAR nou
word vir die publiek vertel dat hierdie huiswerkers te swak betaal word en
dat hulle 'struggle' om te oorleef. Hoe rym dit met hul dikke lywe?
Toe kliek ek eendag op 'n idee en gee vir die mense 'n opdrag. Ons
begin toe die kruideniersware in die huis merk. Nie ooglopend nie,
subtiel. Soos byvoorbeeld 'n blik met rys/koffie/enigiets.....jy merk dit
net bo die vlak van die produk met 'n kolletjie van 'n filtpen. So ook op
bottels met vloeistowwe...jy merk die vlak met 'n merkie. Vanmiddag, as jy
huis toe kom en die bediende is weg, dan gaan bekyk jy die gemerkte
vlakke......en daar kry ons die antwoord. Nie 'n enkele van die mense het
'n huishulp wat nie steel uit die huis nie! So bietjie-bietjie versorg
hulle hulle families uit die huise uit waar hulle werk. Drie is direk as
gevolg hiervan betrap en die manier wat hulle doen is nogal interessant.
Hulle vat hierdie plastiek 'Checkers-sakke of Chekas soos hulle dit noem, en
dan knoop hulle die porsies rys, meel, koffie, watookal so in 'n string
daarin toe en bind dit om die lyf en stap uit met 'n glimlag.
Dit mag dalk klein klink, maar elkeen van hierdie mense het strenger
beheer oor kruideniersware begin toepas [ek self het my goete in die garage
in 'n kas toegesluit en net items uitgehaal wat nodig is vir die oomblik] en
die gevolg? ALMAL vind uit dat hulle kan met amper 50% minder
kruideniersware in die maand klaarkom...............en ¾ van ons huishulpe
het ander werk gaan soek!
Sal enig iemand ons vertel waar ons dese scam post
offisieel sal meld sodat daar 'n stop op word gesit.
dankie,
patrick
Date: Tue, 9 Mar 2004 14:51:19 +0530
From: Richard
Subject: FROM RICHARD
To: khanz...@tatanova.com
Greetings from South Africa,
How are you and your family I hope that you are all
okay? I want to ask you, If you are not capable to
quietly look for a reliable and honest person who will
be capable and fit to provide either an existing bank
account or to set up a new Bank a/c immediately to
receive this money, even an empty a/c can serve to
receive this money, as long as you will remain honest
to me till the end for this important business
trusting in you and believing in God that you will
never let me down either now or in future.
I am the Auditor in charge of international
transaction in one of the biggest bank here in South
Africa. During the course of our auditing, I
discovered a floating fund in an account opened in the
bank in 1996 and since 2000 nobody has operated on
this account again, after going through some old files
in the records I discovered that the owner of the
account died without a [Heir/WILL] hence the money is
floating and if I do not remit this money out urgently
it will be forfeited for nothing. The owner of this
account Mr. Robert Chapman, a Canadian, who
unfortunately lost his life in the plane crash of
Kenya Airways Flight Number 431 in Abidjan which
crashed on 3oth January 2000, including his wife. He
was former African Area Director of SIL International.
No other person knows about this account or any thing
concerning it, the account has no other beneficiary
and my investigation proved to me as well that the
account is a secret account.
The total amount involve is Eighteen million Six
Hundred Thousand United States Dollars only
[$18,600.000.00] and we wish to transfer this money
into a safe foreigners account abroad. But I don't
know any foreigner, I am only contacting you as a
foreigner because this money can not be approved to a
local person here, but to a foreigner who has
information about the account, which I shall give to
you upon your positive response. I am revealing this
to you with believe in God that you will never let me
down in this business, you are the first and the only
person that I am contacting for this business, so
please reply urgently so that I will inform you the
next step to take urgently.
I need your strong assurance that you will never let
us down, me and a key bank official who is deeply
involved with me in this business. I guarantee that
this transaction will be executed under a legitimate
arrangement that will protect you from any breach of
the law. I will destroy all documents of transaction
immediately we receive this money leaving no trace to
any place. I will use my position and influence to
obtain all legal approvals for onward transfer of this
money to your account with appropriate clearance from
the relevant ministries and foreign exchange
departments.
At the conclusion of this business, you will be given
30% of the total amount, 70% will be for us. Further
details awaits your earliest reply. PLEASE, TREAT
THIS PROPOSAL AS TOP SECRET.
Vir enigiemand wat al gewonder het hoe klink die Belvillese punk band
Fokofpolisiekar se musiek nou eintlik, gaan na die link www.samp3.com
en laai dit (wettig) af as n mp3.
Daar is baie heerlike ander stukke musiek. Onder meer van die ander
punk band Pienk Prinsessie en die baie aangename Melktert-kommissie.
Verder is daar ook een van Breyten Breytenbach wat baie Zen maar 'n
hipnotiese mengsel van klanke en woorde is en Breyten en Arno Carstens
saam (van die nou opgebreekte Sprinkbok Nude Girls). Arno Carstens is
enige tyd "on par" met Sting. Glo my nie? Gaan luister en maak self
jou mind op.
Ook die baie goeie punk band Brixtonse Moord en Rook-orkes met twee
great stukke punk poetry uit Johannesburg - musiek natuurlik, maar die
woorde is great stuff. En baie waar.
Verder is daar 'n heerlike kombinasie van een van die heel beste
rockers uit SA van die jare 80 - Roger Lucey - en Nico Carstens. Yep,
hy wat die trekklavier speel soos Miles Davies trompet gespeel het.
Luister gerus ook na die Radio Rats - een van die beste bands ooit uit
SA. IN die jare 80 toe die leier en lead singer, Jonathan Hanley, nog
'n mediese student by Wits was. Deesdae is hy 'n dokter op Klerksdorp
waar hy in die afgelope paar jaar twee baie goeie tapes - Traansvaal
Gothic en Free State Gothic, as ek reg onthou - tuis opgeneem het.
As jy die musiek like, is daar soms links na sites waar dit gekoop kan
word.
Ek het niks met die site of die musiek te doen nie, so my geesdrif is
as gevolg van die kwaliteit.
Rock in SA en in Afrikaans is baie, baie lewendig en imponerend.
EmmO skryf in boodskap news:...
> Supergonzo wrote:
>
>> Fries is niet moeilijk, Friezen kunnen het ook. ;-)
>
> :-)
> Das waar, alhoewel ... ik spreek eigenlijk nooit Fries. Ik kan het verstaan en lezen maar
> spreken doe ik het nooit. Dat doen de meeste echte Luwadders dan ook niet.
>
>> Het woord hypocriet gebruik je zo vaak dat het in de contekst met jou als afzender
>> volkomen bot is geworden.
>
> Net zoals jouw woordje 'pimplist' bedoel je?
> Overigens geef ik duidelijk aan *waarom* ik je een hypocriet vindt.
### Klopt!
Jij hekelt mensen die
> bepaalde groepen generaliseren/stigmatiseren maar zelf doe je het bij bepaalde groepen wel.
> Dan schijnt het ineens geoorloofd te zijn. Dat is toch een rare kronkel, of niet dan?
>
> Als jij het prettig vindt om bijvoorbeeld Friezen of Limburgers te
> generaliseren/stigmatiseren op basis van je eigen ervaringen,
### voeg by Boere-Afrikaners!
> prima maar laat dan anderen
> in hun waarde die deze zelfde soort opmerkingen over bijvoorbeeld Turken of Marokkanen
> maken. Maar nee, dan sta je op de barricades heel hard 'pimplist' te roepen. Het komt op
> exact hetzelfde neer, alleen jij maakt daar onderscheid in. En onderscheid maken in
> huidskleur, ras, afkomst etc ... was daar niet een term voor bedacht?
>
> Eric
In die briewekolom van Cape Times vandag: Van Kevin Littlebody, North
Yorkshire:
I have just returned to snow and freezing weather in Britain, having had a
fantastic holiday. The reason for writing is not only to thank all the
people for being so helpful and hospitable, but also to put on record
something I haven't seen anywhere aelse in the world.
The most noticeable was the attitude of Capetonians in their tolerance to
the different sectors and persuasions of society. I found this tolerance si
refreshing in the 21st century, as this very very credible and mature
attitude can be found in no other country in the world, including Britain.
The friendliness and honesty shown me is a far cry from what I find in my
own country. This maturity is a credit to your country and all who live in
it.
The professionalism in your quality of service and food is also a credit to
Cape Town.
Thank you for a most memorable holiday and I will promote South Africa as a
worthy first class holiday destination. I will return to Cape Town.
Die taxi's "staak" al weer. Die keer omdat die polisie hulle onpadwaardige
voertuie "impound", wat beteken ek sit vandag en more sonder 'n bediende,
wat beteken sy kan nie werk nie, wat beteken sy word nie betaal nie. My
bediende vertel ook dat hulle die mense wat wel op 'n way by die werk
probeer kom intimideer, so hulle is te bang om 'n ander manier te soek om by
die werk te kom. Besef die dom donners nie dat hulle, hulle eie mense
benadeel deur hulle weg te hou van die werk af nie? As hulle, hulle
voertuie in stand- en padwaardig hou sal die polisie dit mos nou nie vat
nie? Is ek die enigste een wat kan sien hoe stupid die goed is?
Ek kan 'n paar dae sonder 'n bediende klaarkom, maar kan sy klaarkom sonder
die geld wat sy gaan verloor die volgende paar dae? In geval julle wonder -
ek het haar gevra om nie op die treine te klim nie. Die eenkeer wat sy dit
gewaag het is sy binne 5 minute nadat sy op die trein geklim het beroof.
Die treine is net te gevaarlik deesdae.
Wat nou gemaak met die duisende mense wat vandag nie by die werk kon kom
nie, en die duisende wat sonder werkers sit? Wie gaan daai geld wat ons
verloor vir ons terug betaal? Die taxi eienaars? Miskien moet ons almal
wat onder die stakings ly "en masse" al wat 'n taxi staker is gaan loop
dagvaar vir "verlore inkomste", ons sal dalk verloor, maar hulle sal twee
keer dink voor hulle weer staak.