Eugene de Kock moes gister rus nadat hy die vorige dag van Pretoria na PE
gereis het. Is onvoldoende oefening nie mishandeling nie?
--
Groetnis
Annette
Tenspyte van rekord winste, beplan Telkom om nog vele werkers af te dank.
Geeneen van die topbestuur word afgedank nie. Die hoofgrondboontjie het
verlede jaar R11 miljoen verdien. Tydens die radio-onderhoud met die
segspersoon, is die telkomverbinding onverklaarbaar verbreek.
--
Groetnis
Annette
Moenie vir my sê hierdie laat julle dink aan SA se berugte regstellende aksie
nie...
Kantelberg.
>
> FOOLPROOF EMPLOYEE SELECTION TECHNIQUE
>
>
> Does your company have a problem in recruiting
> the right person for the right job?
>
> If yes, try out this simple experiment.
> Put around 100 bricks in some particular
> order in a closed room with an open window.
> Then send 2-3 candidates at a time into the room and close it
> from the outside.
>
> Leave them alone and come back after 6 hours,
> then analyse the situation:
>
> If they are counting and recounting the
> number of bricks,
> put them in ACCOUNTS
>
> If they have messed up the whole place with the bricks,
> put them in the CLEARING DEPT
>
> If they are trying to stack up the bricks into some complicated structure, so
> unstable it keeps on falling over, put them in
> STRATEGIC PLANNING
>
> If they are throwing the bricks at each other,
> put them in OPERATIONS
>
> If they are sleeping,
> put them in SECURITY
>
> If they have broken the bricks into pieces,
> put them in INFORMATION TECHNOLOGY
>
> If they are sitting idle,
> put them in HUMAN RESOURCES
>
> If they have thrown the bricks out of the window,
> put them in the LOANS SECTION
>
> If they are clinging onto the bricks,
> put them in TREASURY
>
> If they are only discussing and not a brick has moved,
> put them in MANAGEMENT
>
> If they say they have tried different combinations, yet not
> a brick has moved,
> put them in SALES
>
> If they have already left for the day,
> put them in MARKETING
>
>
> ENDS
>
> --
> Dr. Chris R. Tame, Director
> Libertarian Alliance | "The secret of Happiness is Freedom, |
> 25 Chapter Chambers | and the secret of Freedom is Courage" |
> Esterbrooke Street | Pericles' Funeral Oration (431BC) |
> London SW1P 4NN
> England
>
> Tel: 020 7821 5502
> Fax: 020 7834 2031
> Personal Email: ch...@rand.demon.co.uk
> LA Email: ad...@libertarian.co.uk
> LA Web Site: http://www.libertarian.co.uk
> Free Life Web Site: http://www.libertarian.co.uk/freelife
> The Hampden Press Website: http://www.hampdenpress.co.uk
> LA Forum: groups.yahoo.com/group/libertarian-alliance-forum
>
NOTE: This message was sent thru a mail2news gateway.
No effort was made to verify the identity of the sender.
--------------------------------------------------------
Die naam vir die 6de Harry Potter Boek is bekend gemaak - die boek sal "Harry Potter and the Half Blood Prince". Amazon het reeds die boek op "on order", maar nugter alleen weet wanneer die boek uitkom, want Rowling is nog besig om te skryf.
Wêreldwyd is daar al oor die 250 miljoen kopieë van die boek verkoop (Bloomsbury smile allie pad bank toe, en die groter publiseerders kan almal hulself skop omdat hulle nie kon vat kry aan Harry nie)
Die 3 flieks het $2.5 biljoen ingebring en dit het net so bietjie minder as $500 miljoen gekos om al 3 te maak en te bemark (Time Warner smile allie pad bank toe en dagvaar almal wat die woord "Harry" gebruik).
Inwoners van Seepunt het besluit om self in te klim om prostitusie en
dwelmverkope in die omgewing te bekamp. Drie dae per week sal groepe
inwoners gaan staan voor sekswinkels, en plekke waar dwelmverkope plaasvind,
en plekke waar prostitute staan, en die ongewenstes net stil aanstaar. Hulle
skryf ook die registrasienommers neer van motors wat by die prostitute stop.
Dit het blykbaar die gewensde uitwerking, want bg onaanvaarbare praktyke het
drasties afgeneem in die omgewing.
Dwelmverkopers en prostitute het glo al aan die groepe vertel hulle mag nie
heeltyd daar staan nie. Die antwoord was hoekom nie?
Die motoreienaars word 'n vriendelike briefie per pos gestuur dat dit
waardeer word as hulle nie die prostitute ondersteun nie. Die SAP , wat
saamwerk, beweer hulle kan nie help as die vroue die pos oopmaak nie.