Beeld-forum:
Peppadew dui die patentregpad aan
Ferdi Greyling
In 'n vorige eeu, toe baie mense anders oor goed gedink het as vandag, het
die Engelse digter Alfred, lord Tennyson (1809-1892) die volgende oor 'n
blom in 'n muur geskryf:
Flower in the crannied wall, I pluck you out of the crannies; Hold you here,
root and all, in my hand, Little flower - but if I could understand What you
are, root and all, and all in all, I should know what God and man is.
Vandag in die 21ste eeu sal Tennyson dalk verwilderd wees as vrae daaroor
gevra word - veral as die blommetjie wat sy romantiese verbeelding so aan
die gang gesit het, 'n mooi enetjie is wat oor die dekades vergete geraak
het en nou die verbeelding van tuiniers aangryp.
Hy sal baie meer vrae kry as waaraan hy kon gedink het.
Prokureurs sal hom byvoorbeeld vra waar hy die blom vir die eerste keer
gesien het en of die muur aan hom behoort. Indien nie, of iemand hom van die
blommetjie vertel het.
Hulle sal met blink oë ook aan hom vra of hy nie dalk self die blommetjie
daar geplant het en of hy nie self (hier gaan hul asems 'n bietjie begin
hyg) die plantjie dalk uit twee ander plante gekruis het nie.
Hy sal gevra word om dokumente te teken en, as hy gelukkig is, sal sy naam
bo-aan die dokumente staan. As hy minder gelukkig is, sal daar bloot staan
hy sedeer alle regte rakende die genoemde blom aan iemand anders, alle eise
uitgesluit.
En uiteindelik sal hy 'n antwoord kry wat vir hom groot insig sal bring,
hoewel nie die soort insig wat hy aanvanklik van die muse gevra het nie.
'n Prokureur (met 'n balju of wat agter hom) sal hom inlig dat hy (of iemand
anders) nou die patentreg op die "flower in the crannied wall" het en dat
niemand dit mag kweek of voortplant sonder om aan hom (of iemand anders)
geld te betaal nie.
En dan sal hy weet dat die mensdom vandag deur geldmaak gedryf word en dat
die rykste mens as die beste mens beskou word.
Dié vreemde hedendaagse denkwyse is onlangs weer geïllustreer deur die
regslawaai oor die rissiepeper wat die naam peppadew gekry het.
'n Plaaslike maatskappy het sogenaamde planttelersregte op die plant
gevestig en net hulle mag dit kweek. As enigiemand dit wil kweek en bemark,
moet hulle dié maatskappy betaal.
Die peppadew se geskiedenis is volgens alle aanduidings nog in verwarring
gehul. Iemand sê hy het dit aan die Kaapse Suidkus raakgesien, gepluk,
ingemaak en agtergekom dit smaak lekker.
Ander mense sê weer hy het die plant en die resep by hêl familie gekry en
beweer nou hulle het dit eerste raakgesien.
Wat ook al die waarheid gaan blyk, die man het dit aan die maatskappy
verkoop wat tans die eienaar is en dié maatskappy het nou die "patentreg van
plante" op die betrokke rissie.
En dit is net waar - na my mening - die vreemdheid geïllustreer word wat ons
siening van die lewe vandag kenmerk.
Iemand het 'n plant raakgesien, die feit iewers gaan registreer en sê nou hy
besit die regte op die plant te kweek en te plant.
In 'n vroeëre, meer godsdienstige dekade sou iemand seker gesê het God besit
daardie regte.
Omgewingsaktiviste sal kan vra wat van die mikrobes in die grond. Hulle doen
seker meer as die eienaars van regte om die plant te laat groei?
Van ver uit die graf hoor 'n mens ook die donderende stem van die Walliese
digter Dylan Thomas wat sê: The force that through the green fuse drives the
flower drives my green age; that blasts the roots of trees Is my destroyer.
And I am dumb to tell the crooked rose My youth is bent by the same wintry
fever...
Wat hy sê, is dat die bruisende kragte van die natuur ons en die blom gemaak
het en dat dit nie as 'n patent deur prokureurs geregistreer kan word in die
naam van iemand wat dit maar net raakgesien het nie.
Maar met genetiese manipulasie gaan dinge vorentoe erger word. Mense
argumenteer reeds dat omdat hulle op genetiese vlak ingegryp het, hulle die
plant wat tot stand kom, geskep het. (Het iemand iets van Frankenstein
gesê?)
Hulle vergeet om te noem dat genetiese ingryping maar dieselfde is as om
plante te kruis, dit word net op kleiner skaal gedoen.
Waar het ons aan die idee gekom dat ons die natuur kan patenteer?
Sou 'n hedendaagse Tennyson dalk geskryf het: Flower in the crannied wall, I
pluck you out of the crannies; Hold you here, root and all, in my hand, and
I cross you with another, root and all. Now I will for a patent call and I
should soon know a sum of money worthy to be called god and all - and then
men will be slaves to me... (hee, hee!).
Slegs 29% van die wynmakers is getoets om te bepaal of geurmiddels by die
Sauvignon Blanc gevoeg is.
Twee wynmakers by KWV is afgedank weens die debakel.
--
Groetnis
Annette
"EL PI�O" wrote in
news:41b4c963$0$60548$deeb...@news.wanadoo.nl:
> I've checked it, Reddy really wrote this:
>
>>> De internationale versie van Jules Croiset....:))
>> Tja, behalve het posten van Telegraaf berichtjes heeft Willem-Jan
>> Markerink ook nog als hobby het afzeiken van Joden, zal op de een
>> of andere manier wel verband met elkaar hebben...
>
> Dat heeft het idd, maar dat is natuurlijk niet het enige wat meneer M.
> doet. Hij houdt er ook van om mensen simpelweg op geloof te
> discrimineren, daarnaast was hij het eens met de apartheid heb ik ooit
> eens gelezen...
>
Oh wait, time to chase Ferdi around the bush once again....:))
Watch the lovely different approach the newspapers take....those who know
what Renaissance means, versus those that won't see it in a thousand
years....:))
Oh well, that continent already has several syphilis-patients among the fat
chiefs, so why not one with aids too....:))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
Na aanleiding van ons gesels oor kameras en foto's -
Weet nie of jy dit werklik interessant sal vind nie, maar
ingeval wel...
Gister het ek fotos in A2 grootte laat druk by Gateway
in Umhlanga Rocks. (so terloops, is dit die grootste
winkelkompleks in die Suidelike Halfrond). Rame daarvoor
kry ek nerens te koop nie, en moet dit laat maak. 400 X 600
Die fotograaf en drukker, wou onmiddelik meer weet
van my. (Toevallig het ek voorheen daar A3's laat doen,
maar die eienaar self het dit nie toe vir my gedoen nie.)
In elk geval, my foto's het hom so geinteresseer dat hy
my 'n kontrak aanbied. Vir my vertel dat ons gaan geld maak.
Vir my vertel dat hy en die Minister van Toerisme mekaar persoonlik
ken (weet nie hoekom hy dit gesê het nie) en gevra of ek foto's sal
voorsien wat gebruik kan word om Durban bekend te stel.
Dit is nogal 'n interessante aanbod, wat ek ernstig sal
oorweeg as ek na Nuwe Jaar van die plaas (Gautengeleng)
af terugkom.
"DD" skryf in boodskap news:75r6r058gosdrq5hl3q75od9qmonhga5ef@4ax.com...
Former KwaZulu-Natal Health MEC and blood donor Dr Zweli Mkhize
lambasted the national blood service yesterday for its policy of
profiling donors according to race. He said he was shocked when he
heard this week that the policy resulted in the rejection of blood
donated by blacks and coloureds.
Three years ago President Thabo Mbeki donated blood in Durban, but
this had been rejected and destroyed. Mkhize, who in the past has also
donated blood to promote the South African National Blood Service's
drive for more donations, demanded that action be taken against those
responsible "for perpetuating prejudices".
Say it ain't so! Hoekom sou Mbeki se bloed afgewys wees wonder ek? Daar is
'n streep waar politiese korrektheid nie meer snaaks of aanvaarbaar is nie,
en hierdie bloedstorie is een daarvan. Ek stem wel nie saam dat dit so
openbaar moes gewees het nie. Indien daar wel profiling is omdat daar meer
vigs gevalle is onder mense van donker kleure, kan die pers ook maar net
stilgebly het daaroor, en dit nie so uitgebasyn het nie.
By ons het hulle 'blood drives' by kerke, werke en ooral. Dis privaat. As
jy, nadat jy n vorm ingevul het die vorm teruggee, gee die persoon wat jou
bloed trek vir jou twee bar codes, die een se ' use my blood' die ander een
se 'do not use my blood' . Dan staan sy op en draai om om nie te sien wat
jy doen nie, en jy kan dan enige van die twee bar codes op jou sakkie
stiek, en as jy klaar is, gooi jy die velletjie weg, en sy weet nie wat jy
daarop gesit het nie, want al wat sy sien is n barcode. So word mense wat
bv. in n kerkgroep of by die werk beskerm indien hulle onder druk kom om as
groep te gaan bloed skenk, en dis n goeie manier om face te save. Dan gee
jy nog steeds bloed, maar jou bloed word weggegooi, maar niemand weet
daarvan nie.
Woorde: JAN POHL
Musiek: JAN POHL; verwerk: DIRKIE DE VILLIERS
Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie;
hy is so klein en so skraal.
Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
en stap na sy werk vir die honderdste maal.
Langs die bome en blink watervore
sing hy so ver as hy gaan,
want gister is 'n baba gebore,
en hy is die vader daarvan.
Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
hy dink aan 'n naam vir sy seun.
Freek Jasper en Sarel kan dalk gaan,
maar Gotliep Antonie staan hom beter aan.
Ongelukkig verwag sy ou vader
dat die kind na sy oupa moet heet:
Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
en daarby Kasparus Bart Keet.
Ek wil graag weet waar ek opnames van die en ander werke sowel as die
woorde van Pohl kan kry? Is daar miskien iewers 'n biografie?
Interessant om te lees vna die bloed bank in SA dat wit bloed 'n hoër
gradering het as swart bloed en dat swart bloed nie algemeen gebruik word
vir bloedoortappings nie weens die groot risiko van Vigs en die feit dat
hulle nie 100% kan seker maak die bloed is virusvry nie. Nou wonder ek
net: As 'n ou in sy eie bloed lê en roggel langs 'n pad weens 'n ongeluk
en hulle moet vir hom bloed gee, gaan daar steeds dié voorkeur geld? Wat
is die ergste? Onmiddellike dood of Aids?