Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

" Kerstyd in die Laer " deur JOUBERO MALHERBE

Di., 14 Desember 2004 16:25

KERSTYD IN DIE LAER
Joubero Malherbe

O dapper kindjie van jare heen,
het julle ook Kersfees gevier?
Met bonte blomme en sterre-reën
'n wilde klein boompie versier?
Vanuit die laer klink daar 'n lied;
eerbiedig kniel hul neer.
O Heer, laat hier u wil geskied,
skenk liefde en vrede hul weer.

O kinders van die veld so wyd,
wat het jul vir Kersfees gekry?
'n Lap-pop mooi met kappie wat tuit,
'n waentjie met ossies van klei.
Vir Jesus sal julle dit graag wou skenk,
maar skenk jul lewens teer.
Met Kerstyd wil ons dan gedenk,
jul offers met liefde waardeer.

(Uit die F.A.K. Volksangbundel)

Prosa & poësie | 0 kommentare

Bloedskenkings

Di., 14 Desember 2004 07:02

Lees dat die statistieke wys dat die kans dat 'n blanke vrou se bloed met
Vigs besmet is, 3 kanse uit 'n 100 000 is. Blanke mans is iets soos 9
kanse uit 'n 100 000 en dat die gebruik van swart mense se bloed die kanse
dat jy Vigs daardeur gaan optel dit opstoot na 65 kanse uit 'n 100 000. Sê
mos die heeltyd dat hierdie bloot 'n praktiese probleem is wat niks te doene
het met die politiek of rassisme nie. 'n Dokter het 'n eed gesweer om die
beste vir sy pasiënte te doen en as daai beste beteken net om lae
risiko-bloed te gebruik, dan is dit so.

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

Re: Down and dirty Britney Spears

Di., 14 Desember 2004 01:49

"megan" escribió en el mensaje
news:41bd9252$0$316$ba620e4c@news.skynet.be...
> Britney Spears

Binaries not here, yankee stupid.

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Grappie - nie vir sensitiewes nie

Ma., 13 Desember 2004 18:03

Boer sê vir Jonas: Ai Jonas, jy werk stadig, jy eet stadig, jy
loop stadig,
is daar iets wat jy vinnig doen??
Jonas sê: Ish ek word vinnig moeg ...
--
Groetnis
Annette

Humor & grappe | 8 kommentare

Lang pouse

Ma., 13 Desember 2004 10:05

Hi Almal

Die "skool klok" het gelui, en dit is nou amptelik LANG pouse vir my tot en
met die derde Januarie.

Geseënde Kersfees, en 'n voorspoedige nuwe jaar aan almal van julle, en ry
asb veilig.

Groete

Riaan

Onderwys & opvoeding | 0 kommentare

My Eie

Vr., 10 Desember 2004 08:09

Ek is Deneile, 'n 27 jarige ou van Franschhoek, dit is my probeer slag as
poesie, maak ek dit of val ek ver te kort......Laat weet my asb......

083 7222 049

Ek het nog vele meer, almal naamloos soos die een hier onder

///////////////////////////////////////////////////////////\ \\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\\

verwronge liefde hart verskeurende pyn

sal die swart son tog more verdwyn

gil geluide verswikte emosie

diep in my siel 'n groiende erosie

tien keer verstrengel in 'n versmorende net

ek spartel ek sidder sonder dat jy op let

gesplinterde gevoelens in puin gele

alles oor woorde reeds gese

toe gegooi omgedol uitgekalwer afgebind

liefde so wreed verslind

my diep pyn vlak in jou oe

was jy al ooit se vervlenterd of bewoee

dit maak nie saak hoe wie of wat

al wat die reeds gekoolde hart bevat

is 'n eensame begeerte strelende gedagte

van soeter donker nagte

Prosa & poësie | 3 kommentare

Hulp gesoek ...

Do., 09 Desember 2004 16:11

'n Vrind van my se bejaarde moeder is op soek na Vera Lynn se "Somewhere in
France with you" - ek soek al 10 dae en 10 nagte daarna - sonder sukses.
fana...@hotmail.com

Wat gemaak met 'n rekenaarsleutelbord wat met/in Coke gedoop is - behalwe
om dit weg te gooi. Enige skoonmaakwenke sal op prys gestel word.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Re: Hulp gesoek ...

Do., 09 Desember 2004 10:37

Dis op Vera Lynn se "Remembers" CD:

www.artistdirect.com/nad/store/artist/album/0,,1621443,00.ht ml
Jy kan daar luister ...

... en hier koop:
www.amazon.com/exec/obidos/tg/detail/-/B00000K25A/102-220193 4-6507335?v=glance

Ek kon dit nie in SA opspoor nie, maar probeer gerus een van die meer
spesialis CD winkels ...

Sleutelborde is goedkoop deesdae - "spoil yourself for Christmas" met een
van daai draadlose tipes met al die knoppies - die dinge kan amper selfs
koffie maak, maar sal ook nie van Coke hou nie.

Jy kan probeer oopmaak, met water spoel en goed droogmaak, maar die
suikerwater (Coke) is 'n probleem veral as daar elektronika in die
sleutelbord is wat ook geCoke is. Op die plaas het ons geroeste moere met
Coke losgemaak en opblaas koeie (agv bloekom boom se blare) afgeblaas. Sterk
maar lekker.

:-)

TJ

Artslink.co.za News
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Jonas" skryf in boodskap news:cp8q8g$4kn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Vrind van my se bejaarde moeder is op soek na Vera Lynn se "Somewhere in
> France with you" - ek soek al 10 dae en 10 nagte daarna - sonder sukses.
> fana...@hotmail.com
>
> Wat gemaak met 'n rekenaarsleutelbord wat met/in Coke gedoop is - behalwe
> om dit weg te gooi. Enige skoonmaakwenke sal op prys gestel word.
>

Musiek & liriek | 2 kommentare

Fahrenheit 9/11

Do., 09 Desember 2004 00:04

Ek sien nou net dat Michael Moore se Fahrenheit 9/11 het die nominasie
van die "People's Choice Awards" gekry as een van Amerika se mees
gewilde flieks van die jaar.
Hoe vreeslik ironies snaaks is dit nie? Veral omdat die People's
Choice gewoonlik 'n baie goeie indikasie is van wat "mainstream"
Amerikaners dink en voel.

Ek haal aan:
"Fahrenheit 9/11" has been nominated by the People's Choice Awards as
the American public's "Favorite Film of the Year." The five nominees
were chosen from a poll of thousands of Americans in mid-to-late
November. The other nominees for best film are "Spiderman 2," "The
Incredibles," "Eternal Sunshine of the Spotless Mind" (with Jim
Carrey), and "Shrek 2." It is the first time ever a documentary has
been nominated for best film by the People's Choice Awards.

The People's Choice Awards are considered, among all the awards shows,
to be the one which most accurately reflects the "mainstream" public
opinion in the United States

Koeitjies & kalfies | 39 kommentare

Franse Floppie

Di., 07 Desember 2004 15:01

Franse polisie het glo bommateriaal geplant in 'n reisiger se bagasie, sodat
die polisiehond dit kon uitsnuffel as as deel van sy opleiding.
Ongelukkig is die bagasie gelaai en polisiemanne het die spoor van die
bagasie verloor voordat die hond by dit kon uitkom, en ongeveer 100 rederye
wat vanaf die hoofgebou van Charles de Gaulle vertek is gewaarsku oor die
"bom" in die niksvermoedende reisiger se bagasie

--
Groetnis
Annette

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Bladsye (1834): [ «    337  338  339  340  341  342  343  344  345  346  347  348  349  350  351  352    »]
Tyd nou: Ma. Mrt. 30 09:00:06 UTC 2026