Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Lang pouse
Lang pouse [boodskap #100656] Ma, 13 Desember 2004 10:05
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Almal

Die "skool klok" het gelui, en dit is nou amptelik LANG pouse vir my tot en
met die derde Januarie.

Geseënde Kersfees, en 'n voorspoedige nuwe jaar aan almal van julle, en ry
asb veilig.

Groete

Riaan
Vorige onderwerp: Student
Volgende onderwerp: Mamma in matriek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:23:31 MGT 2024