Ek sien gisteraand op SA dat daar talle wit oukies nou swart tale flink leer
op skool! Swart leerlinge verkies steeds Engels maar die wit leerlinge
komunikeer goed met hul swart juffie. Ek kon wel nou nie die volle program
kyk nie want 24 was op en ek sien Arnold Vosloo het nou sy verskyning
maak....ek sal maar moet dop hou wanneer die heruitsending SA weer uitgesaai
word.
On Wed, 15 Jun 2005 05:00:35 -0700, "Jonas" wrote:
> Ferdietjiekie - waarom antwoord jy nie DD se vraag nie.
> Het jy nie die moed om die ANC kaalkop aan te vat nie.
> Jy weet dat die omvang van bedrog onder die ANC ongekend is in die politieke
> geskiedenis van hierdie land - waarom draaie loop?
> (Maar as jy weet van toegesmeerde bedrog en die feitelikhede het, kan 'n
> klag gelê word by die SAPD. Die ANC sal dit verwelkom aangesien dit die
> aandag van hulle sal wegvat.)
>
ek het nie 'n vraag gevra nie Jonas, slegs twee briewe uit die Beeld
gedeeltelik aangehaal. As Ferdi daarop wou antwoord, sou dit selfs
nog meer sin maak dat hy die lesers antwoord.
By die werk gebruik ons Man3000 om ons foon oproepe te monitor. Ek sien die
sisteem wys dat Telkom jou bill vir enige verkeerde nommers, beset tone,
minimum van 1.89 as jy net na 'n selfoon bel sonder om 'n woord te sse soos
bv 'n "miss call" is R1.89.
Maar wragtig om 'n beset toon te bill is belaglik, wat gebeur as die foon
beset is dan probeer jy mos so 'n paar keer, elke keer wat jy probeer is dit
.59c plaaslik, .89c nasionaal en R1.89 na selfone!!! My fok hulle melk ons
darem ook lekker en aan die end van die maand kan jy nie glo Telkom stuur
jou 'n belaglike foon rekening nie.
Ek dink ons moet regtig vir een dag alle foon netwerke boikot en vir 'n
spesifieke tyd geen oproepe maak nie, want Telkom en selfoon netwerke spyker
jou sodra jy die foon van die mikkie af haal! Nog hoe lank voor die ander
vaste lyn oparateur begin? Maar soos dit nou lyk sal hulle ook seker hulle
stukkie wil maak so optroep kostes sal seker met net so .5c goedkoper word!
'n Man kan ook nie Skype lekker gebruik vor plaaslike oproepe nie want
Telkom steek jou weer by internet kostes. Skype is oraait vir
internasionale oproepe.
Ek vind ook dat ek nogal goedkoper en vinnigermet my Motorola dmv GPRS
online kan werk, MTN se GPRS was verniet, toe vra hulle R2 vir 200kb data
toe hulle sien die vraag is groot maar hulle is nou weer heel billik, vrek
cheap nogal......Toe hulle verniet was het ek sommer my foon battery pap
gesurf....en daar was niks betaal van tussen R1.50 en R20 vir ringtones en
games nie, want ek ken goeie WAP sites waar alles verniet is van selfoon
porn, games tot true tone ringtones. Mense wat nog gebruik maak van
Exactmobile en sulke dienste moet wakker pies eet! Terug na Melkhom as 'n
mens gebruik van GPRS vir pc internet toegang dan sal Helkom die piens
daar ook voel en hulle sal hul pryse stadig maar seker aan pas soos hulle
hul internasionale oproep kostes aangepas het veral toe Skype en VOIP begin
pasvat!
So watchit moenie te veel na 'n beset nommer bel nie Telkom is soos 'n seks
masjien,......hulle wil jou net spyker!
Hier by ons in Namibië het 'n Mercedes Sprinter met oor die dertig
passasiers plus 'n swaar sleepwa homself des merdes gery teen 'n ertslorrie
op die grootpad naby Grootfontein in ons noorde. Die lorrie se drywer het
'n koedoe op die pad gesien in sy ligte en na die regterkant geswaai. Die
Sprinter het met 'n stink spoed oor die bult gekom, gesien die lorrie swaai
na sy kant toe en hy gaan toe ook na regs en toe was die lorrie reeds besig
om weer links te swaai en hulle slaat mekaar kop-aan-kop. 27 dood, of 28
soos die aanvanklike syfers getoon het.
Die derde party versekering het besluit om R7 500 uit te betaal aan die
agtergeblewenes van elke slagoffer en toe hulle begin om die
begrafnisreëlings te tref, sou hulle vind dat daar net 27 mense is om te
begrawe. Die een ou het sommer sy naam by die lys gevoeg om vir homself R7
500 te bekom! Plus seker die feit dat hy dan 'begrawe is' en naamloos
lekker kak kan aanjaag.
=Gloudina se utopia in Afrika!
Dis vir my ongelooflik om te lees van adj. pres. Zuma en sy storie. Tot
Nelson Mandela ondersteun hom nou. 'n Mens wonder of dié hogere mense dan
nie werklik 'n begrip het van die boodskap wat hulle vir die wêreld uitstuur
nie? Kan hulle nie werklik 'n ondeskeid tref tussen reg en verkeerd nie.
Is Nelson Mandela dan maar net dit waarvan hy in die ou dae beskuldig was:
'n Terroriste leier wat onskuldige mense in sy opdrag laat vermoor het? Is
hierdie ikoon van Afrikadom uiteindelik maar tog ook net nog 'n misdadiger?
Zuma se oortreding het absoluut niks met die politiek te doene nie.
Selfverryking ten koste van jou land as jy in 'n vertrouensposisie sit, is
'n misdaad, plein en simpel. Volgens die wette van die land is hy skuldig
bevind aan 'n misdaad en behoort hy daarvolgens gestraf te word.
......dis nou te sê as die res van die mense dink sy dade was 'n misdaad!
Met die aksies van Mandela en die mense wat hom ondersteun, word 'n
duidelike bevestiging die wêreld ingestuur. Diefstal en selfverryking is
nie 'n misdaad nie. Of is dit slegs 'n misdaad as dit die ANC pas?

Die onderwerp van vanoggend se inbelprogram is die toestand by ons
staatshospitale.
Nou wonder ek net hoekom daar so 'n onderwerp sou wees as dit so goed gaan
in ons hospitale volgens Gludina se familie hier?
Nietemin, 'n inbeller vertel sy gaan met 'n lap en 'n bottel
ontsmettingsmiddel hospitaal toe as sy iemand besoek. Tydens die besoek sal
sy dan die vuil matras afvee. Sy sê blykbaar is daar in Australië 'n diens-
hospitale stuur hul vuil matrasse soontoe om daar ontsmet te word.
Sy vra of so iets nie in SA moontlik is nie
--
Groetnis
Annette