Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Môre is Comrades Dag
Môre is Comrades Dag [boodskap #103871] Wo, 15 Junie 2005 18:48 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, môre word die Comrades gehardloop hier by ons,
en, kom ek laat elkeen van julle glimlag op die vooraand daarvan.

Ons nie-hardlopers is terdeë daarvan bewus dat dit 'n uitmergelende
marathon is, dat dit 'n harde marathon is, maar hoe hard dit werklik
is, gaan ek nou vir julle wys, in iets wat ek net hierna gaan pos.

Moet nie comrades1 lees nie, comrades2 is dieselfde. Ek plaas net 1
ook om erkenning te gee waarvandaan en wanneer ek dit gekry het.
2 lees makliker want die teks is groter. Moet ook nie begin lees eer
jy al 4 afgelaai het nie. Jy wil dit nie in vervolgverhaalvorm lees
nie, maar in een spanningsverhaal.
Ek het dit goed genoeg gevind om dit te bewaar. Ek glo julle sal ook.

Dit is vier jpg's van sowat 200 kbits elk. Lees dit in volgorde.

Dit kom net hierna.

DD
Re: Môre is Comrades Dag (0/1) [boodskap #103872 is 'n antwoord op boodskap #103871] Wo, 15 Junie 2005 18:55 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 15 Jun 2005 20:48:24 +0200, DD wrote:

>
>
> Wel, môre word die Comrades gehardloop hier by ons,
> en, kom ek laat elkeen van julle glimlag op die vooraand daarvan.
>
> Ons nie-hardlopers is terdeë daarvan bewus dat dit 'n uitmergelende
> marathon is, dat dit 'n harde marathon is, maar hoe hard dit werklik
> is, gaan ek nou vir julle wys, in iets wat ek net hierna gaan pos.
>
> Moet nie comrades1 lees nie, comrades2 is dieselfde. Ek plaas net 1
> ook om erkenning te gee waarvandaan en wanneer ek dit gekry het.
> 2 lees makliker want die teks is groter. Moet ook nie begin lees eer
> jy al 4 afgelaai het nie. Jy wil dit nie in vervolgverhaalvorm lees
> nie, maar in een spanningsverhaal.
> Ek het dit goed genoeg gevind om dit te bewaar. Ek glo julle sal ook.
>
> Dit is vier jpg's van sowat 200 kbits elk. Lees dit in volgorde.
>
> Dit kom net hierna.
>
> DD
>

Wel, hier is dit. Lees van die suffering wat die hardlopers deurgaan.
Julle kan die foto's bêre, ek sal nie aandring op kopiereg daarop
nie:-)

DD
Vorige onderwerp: Rugby a la politiek!
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 16:51:58 MGT 2024